AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Die Hoerskool Menlopark koor aangewys as die beste gemengde koor in Pretoria

  • Hokkie trots skitter by Hoërskool Volksrust

  • Onderhoude – Laerskool Bastion Eerstespankaptein-Jhano Swanich

  • Onderhoude – Laerskool Bastion Hokkiedogters Eerstespankaptein – Milan Kotzé

  • Dundee High School shows hearts against Ferrum High School


Hoërskool Stellenbosch

Home›Regional News›Western Cape›Helderberg›Category: "Hoërskool Stellenbosch"
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Derde plek vir Hoërskool Stellenbosch Graad 12 Gasvryheidstudie-leerder

    By Karien Frans
    22nd April 2026
    Meake Hancock, ’n Hoërskool Stellenbosch Graad 12 Gasvryheidstudie-leerder, het ’n derde plek behaal in die gesogte “Young Chef Challenge” -kompetisie! Hierdie kookkompetisie is aangebied ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Bergfiets prestasie vir Hoërskool Stellenbosch

    By Karien Frans
    22nd April 2026
    Baie geluk aan elkeen van Hoërskool Stellenbosch se bergfietsryers wat aan die afgelope twee skoleliga XCO-resies deelgeneem het. Ons spog met verskeie leerders wat ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Redenaarskompetisie prestasie vir Hoërskool Stellenbosch

    By Karien Frans
    22nd April 2026
    Hoërskool Stellenbosch leerder Karla van der Colff het op 7 April 2026 aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem en ’n uitstekende A+ (90%–100%) behaal in ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Uitstaande swemprestasie vir Hoërskool Stellenbosch leerder

    By Karien Frans
    22nd April 2026
    Baie geluk aan Seruby van Tromp met ’n ongelooflike vertoning by die Level 3 swemgala in Oos-Londen! Sy neem aan 7 items deel en ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch is trots op hul skopboks wêreldkampioen

    By Karien Frans
    22nd April 2026
    Hoërskool Stellenbosch Clara Veldtman het van 3–5 April deelgeneem aan die heel eerste Ring Contact Fighting Arts (RCFA) Wêreldkampioenskappe as deel van die nasionale ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Pluimbal prestasie vir Hoërskool Stellenbosch

    By Karien Frans
    22nd April 2026
    SA o.19 & Kerr Cup Pluimbaltoernooi – Bloemfontein. Tussen 29 Maart en 4 April het Misha Bredell en Stefanie Malan hul talente op nasionale ...
    Read More
  • Curro DurbanvilleHoërskool DurbanvilleHoërskool OverbergHoërskool Stellenbosch

    Lig jou kop: Nou praat jy! Mik weer vir die top

    By Andreneza Damonse
    21st April 2026
    Suid-Afrika se speelse, redenaarskompetisie is terug en mik hoër. Verlede jaar het Nou praat jy! op die toneel verskyn en hoërskoolleerders reg oor die ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch bied `n suksesvolle Foyerkonsert aan

    By Karien Frans
    2nd April 2026
    Wat ’n ongelooflike aand in ons foyer! Die tema van die aand, Cabaret, het die gehoor betower met kleur, styl en flair. Ons graad ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    HS Stellenbosch 1ste netbalspan het aan die Menlo‑netbaltoernooi deelgeneem

    By Karien Frans
    1st April 2026
    Die Hoërskool Stellenbosch Eerste Netbalspan het aan die Menlo‑netbaltoernooi in Pretoria deelgeneem. Hulle het fantasties gespeel, baie geleer en kom sterker terug! Selfs ’n ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    ASA Kampioenskappe prestasie vir Hoërskool Stellenbosch

    By Karien Frans
    1st April 2026
    Baie geluk aan Hoërskool Stellenbosch atleet Andrew van Wyk met sy brons medalje in die 800 m (o.18) tydens die 2026 ASA Nasionale Baan- ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Krieketuitslae vir Hoërskool Stellenbosch

    By Karien Frans
    10th March 2026
    Krieketuitslae vir Hoërskool Stellenbosch. o.14 HS Stellenbosch vs HS Westerford o.14 10 Februarie HS Stellenbosch wen met 2 lopies o.19 HS Stellenbosch vs HS ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Skopboks prestasie vir Hoërskool Stellenbosch leerder

    By Karien Frans
    18th February 2026
    Hoërskool Stellenbosch leerder Clara Veldtman (graad 11) en Wina Hoffman (graad 12) het die Suid-Afrikaanse nasionale span vir Rong Contact Fighting Arts Kickboxing gemaak! ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch leerders slaag 2025 UNISA musiekteorie-eksamen met lof

    By Karien Frans
    4th February 2026
    Hoërskool Stellenbosch is uiters trots op hul leerders wat met lof geslaag het tydens die Oktober 2025 UNISA teorie-eksamen. Hierdie prestasie getuig van hul ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch leerder is Dubbel Wiskunde-Wenner

    By Karien Frans
    5th November 2025
    Hoërskool Stellenbosch is ongelooflik trots op Luc du Toit, ’n Graad 12-leerder, wat as nasionale én provinsiale wenner aangewys is in die Graad 11 ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch JSE Beleggingsuitdaging nasionale wenners

    By Karien Frans
    5th November 2025
    Hoërskool Stellenbosch JSE Beleggingsuitdaging nasionale wenners. Ons is ongelooflik trots op vier van ons graad 12-leerders, Ruben Buys, Hanno Janse van Rensburg, Rouhan Venter ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch skoolkoor presteer aan Huisgenoot Eisteddfod

    By Karien Frans
    5th November 2025
    Hoërskool Stellenbosch is ongelooflik trots op hul skoolkoor wat fantasties presteer het by vanjaar se Huisgenoot Eisteddfod! Die beoordelaars was duidelik beïndruk, en ons ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch Gr 11’s skitter aan die Filmit-kompetisie

    By Karien Frans
    5th November 2025
    Hoërskool Stellenbosch is baie trots op die volgende graad 11-leerders wat deelgeneem het aan die Filmit-kompetisie: Joshua Heinemann, Anria Mason en Ruben Sander. Hulle ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hokkiespeler verteenwoordig Hoërskool Stellenbosch in Nederland

    By Karien Frans
    3rd November 2025
    Liam Hendrickse verteenwoordig Hoërskool Stellenbosch in Nederland!  Ons is ongelooflik trots op Liam Hendrickse, wat onlangs deel was van die “Belgotex Hockey Netherlands-toer” wat ...
    Read More
  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolBolandCourtrai Primary SchoolCurro DurbanvilleFree StateHelderbergHoërskool DurbanvilleHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool StellenbergHoërskool StellenboschLa Rochelle Girls' HighLaerskool DurbanvilleLaerskool Gene LouwNorthern and Eastern Free StateNorthern SuburbsPaarl Boys' HighPaarl Girls' HighRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    A Talent Factory Transforming South African Athletics Learners on Track to Greatness

    By Karien Frans
    27th October 2025
    What happens when you bring together 1,400 of the country’s most promising young athletes, several national champions, multiple African title holders, and record-breaking jumpers? ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch het die jaarlikse Maretha Burger o.15 Tennistoernooi aangebied

    By Karien Frans
    17th October 2025
    Op 26 en 27 September het Hoërskool Stellenbosch die jaarlikse Maretha Burger o.15 Tennistoernooi aangebied waar van die top skole in die Kaap meeding ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch cheerleaders’ neem aan die WP-proewe deel

    By Karien Frans
    23rd September 2025
    Op 7 September 2025 het 10 van Hoërskool Stellenbosch se cheerleaders’ aan die WP-proewe deelgeneem om hul kleure te vewerf en al 10 was ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Skitter bergfiets prestasie vir Hoërskool Stellenbosch

    By Karien Frans
    23rd September 2025
    Die laaste skole MTB het op 6 September plaasgevind. Hoërskool Stellenbosch se leerders het baie goed gedoen met vier onder die Top 10 en ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch sporthelde skitter op die provinsiale verhoog

    By Karien Frans
    21st June 2025
    Hoërskool Stellenbosch is baie trots op hul talentvolle sporthelde wat so  geskitter het op die provinsiale verhoog! Netbal: Neveah Visagie & Emma le Roux ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Perdry uitslae vir Hoërskool Stellenbosch

    By Karien Frans
    21st June 2025
    Op Sondag,18 Mei het Hoërskool Stellenbosch ruiter Linnah Meyer deelgeneem aan die SANESA (ruiterskole-interhoër) by SDRC in Stellenbosch. Linnah en haar perd, “Against the ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch skut het aan die laaste kwalifiserende rondte van APW & 3% TACTICAL se “1 Mile Challenge deelgeneem

    By Karien Frans
    19th June 2025
    Hoërskool Stellenbosch skut Charles du Plessis het aan die laaste kwalifiserende rondte van APW & 3% TACTICAL se “1 Mile Challenge” by Matroosbergstasie deelgeneem. ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Bergfiets prestasie vir  Hoërskool Stellenbosch

    By Karien Frans
    19th June 2025
    18 van Hoërskool Stellenbosch se  leerders het aan die derde MTB by Stettyn deelgeneem.  Die volgende leerders het top 10 posisies behaal in hul ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch skut neem aan die SAARA WP kompetisie deel

    By Karien Frans
    19th June 2025
    Hoërskool Stellenbosch skut neem aan die SAARA WP kompetisie deel. Louisa de Beer het op 17 Mei 2025 aan die SAARA WP Kompetisie 3 ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch gemeenskap het saamgewerk om die skool se hoofingangtuin pragtig te maak

    By Karien Frans
    18th June 2025
    Wat ’n spanpoging!  Saterdag was ’n dag van vuil hande, breë glimlagte en hope spanwerk toe die Hoërskool Stellenbosch ouers, leerders en onderwysers saamgewerk ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch Top 10 presteerders van 2024

    By Andreneza Damonse
    13th February 2025
    Baie geluk aan Hoërskool Stellenbosch se Matriekklas van 2024, jou harde werk en sukses het ons trots gemaak! Universiteitsvrystelling: 92% Kandidate slaag: 144 Kandidate ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch het 9 cheerleaders in die Proteaspan

    By Karien Frans
    19th November 2024
    Hoërskool Stellenbosch is baie trots op nege van hul cheerleaders wat gekies is om deel te vorm van die junior Proteaspan en gaan deelneem ...
    Read More
  • BolandCurro HazeldeanGauteng PretoriaHelderbergHoër Meisieskool BloemhofHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool StellenbergHoërskool StellenboschLa Rochelle Girls' HighNorthern SuburbsPaarl Boys' HighPTA EastRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Kwaggas shine as records fall at Curro Podium South Athletics Meet

    By Karien Frans
    21st October 2024
    With roughly 30 schools from the Western and Southern Cape taking part and no less than 15 meeting records, the 19th of October 2024 ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch kies hul nuwe leiers

    By Karien Frans
    11th September 2024
    Hoërskool Stellenbosch kies hul nuwe leiers. Hoofleiers Matriekraad Huiskomitee
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch voltooi jeugleierskap kursus

    By Andreneza Damonse
    5th July 2024
    Toastmasters is ‘n jeugleierskapskursus wat aangebied word deur die Stellenbosch Toastmasters-klub vir Hoërskool Stellenbosch graad 11-leerders. Die gala-aand was op 14 Mei 2024. Die ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch neem deel aan die ATKV-Debat 2024

    By Andreneza Damonse
    4th July 2024
    Op 12 en 13 April het 90 spanne van oor die Wes-Kaap aan die jaarlikse ATKV-debatkompetisie deelgeneem. Die top 10 junior en top 10 ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch Proscenium Dramakompetisie 2024

    By Andreneza Damonse
    3rd July 2024
    Ons is ongeloofl ik trots op twee van ons Stellies wat die afgelope naweek besonder goed gevaar het in die Proscenium Dramakompetisie. Daar het ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch cheerleaders is gekies vir die Nasionale Oefenspan

    By Andreneza Damonse
    1st July 2024
    Hoërskool Stellenbosch is ongelooflik trots op die volgende cheerleaders wat gekies is vir die nasionale oefenspan. Hierdie span het later vanjaar finale proewe vir ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch Top Presteerders 2023

    By Karien Frans
    7th February 2024
    Hoërskool Stellenbosch Top Presteerders 2023. Hartlik geluk aan die volgende leerders.
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hiermee Hoërskool Stellenbosch Sportuitslae

    By Andreneza Damonse
    6th December 2023
    Hiermee Hoërskool Stellenbosch se  uitmuntende Sport uitslae. Welgedaan! Lea Lategan – Muurbal dogter van die jaar Atletiek : Lira Barnard – Beste veld junior-dogter ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Kwartaal 3 sport uitblinkers vir Hoërskool Stellenbosch

    By Karien Frans
    9th October 2023
    Kwartaal 3 sport uitblinkers vir Hoërskool Stellenbosch. Gimnastiek: Baie geluk aan Hoërskool Stellenbosch leerder Otto Veldtman wat hierdie Saterdag aan die Wes-Kaap Gimnastiek Kampioenskappe ...
    Read More
  • HelderbergHoërskool StellenboschRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Stellenbosch kies hul Matriekraad en Hoofleiers vir 2023/2024

    By Karien Frans
    9th October 2023
    Hoërskool Stellenbosch kies hul matriekraad en hoofleiers vir 2023/2024. Hoofleiers 2023/2024 VRL-voorsitter:  Isabella Eksteen Hoofmeisie;  Emma van der Merwe Hoofseun:  Gideon Lamprecht Matriekraad 2023/2024
    Read More
1 2

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us