Hoërskool Stellenbosch Gr 11’s skitter aan die Filmit-kompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Stellenbosch is baie trots op die volgende graad 11-leerders wat deelgeneem het aan die Filmit-kompetisie: Joshua Heinemann, Anria Mason en Ruben Sander.
Hulle word genomineer vir die volgende kategorieë:
Best actress
Best film
Best Original score
Best special effects
Best wardrobe
Best Production Design
Best Cinematography

By die prysuitdeling op Vrydag 24 Oktober word hulle aangewys as kategoriewenners van die volgende:
Best actress
Best film
Best Original score
Best special effects
Best Cinematography









