Hoërskool Stellenbosch is trots op hul skopboks wêreldkampioen
ADVERTISEMENT
Hoërskool Stellenbosch Clara Veldtman het van 3–5 April deelgeneem aan die heel eerste Ring Contact Fighting Arts (RCFA) Wêreldkampioenskappe as deel van die nasionale span. Sy het in die low kicks-kategorie goud gewen en haar plek as wêreldkampioen in haar ouderdomsgroep en gewigsklas verseker.










