Hoërskool Dirkie Uys leerder neem deel aan die “Vibrant Winter Cup”
ADVERTISEMENT
Driaan Bosman leerder van Hoërskool Dirkie Uys het die 10 Junie aan die “Vibrant Winter Cup” deelgeneem. Hy ontvang ‘n brons,hoë silwer en goue medalje in sy verskillende divisies.
Hy is ook gekies vir die RCFA SA-span wat in Augustus hierdie jaar in Barnsley, Engeland gaan deelneem aan die WKO Wêreldkampioenskap. Baie, baie geluk met hierdie uitmuntende prestasie!












