Rome skitter by Laerskool Aliwal-Noord netbalproewe
ADVERTISEMENT
Op Vrydag, 1 Mei het vyf van Laerskool Aliwal-Noord se netbalmeisies aan die Oos-Kaap netbalproewe deelgeneem te Queenstown. Die meisies het uitstekend gespeel en Laerskool Aliwal-Noord is baie trots op hulle.
Baie geluk aan Romé Botha wat gekies is vir die o.12 Oos-Kaap netbalspan.
Romé’s hard work, perservance and love for netball have clearly paid off. She will represent our school at the All Ages tournament that will be held in Boksburg 28 June to 2 July 2026. Baie geluk Romé, ons is ongelooflik trots op jou!










