Laerskool Aliwal-Noord
Laerskool Aliwal -Noord vs Zastron Gekombineerde Skool
Laerskool Aliwal-Noord se rugbyspanne het op Donderdag, 21 Mei, na Zastron gereis vir ’n opwindende dag van rugby teen Zastron Gekombineerde Skool. Die spelers ...Laerskool Aliwal-Noord landloop uitslae
Op Vrydag, 15 Mei 2026, het 17 van ons landloopatlete met trots aan Liga 2 in Bloemfontein deelgeneem. Dit was ’n heerlike sonskyndag — ...Aliwal-North Primary School rugby vs Karel Theron Primary School
Aliwal -Noord Primary School young rugby teams took on Karel Theron Primary on Saturday, 16 May 2026, on their home field here in Aliwal ...Laerskool Aliwal-Noord onder 13 A hokkieseuns hou klere oorhandiging
Maandag, 4 Mei, het ons seuns die eer gehad om hulle wedstrydklere formeel te ontvang. Hierdie geleentheid word vir die seuns gebied om hulle ...Aliwal-North Primary School Dance Awards
The Free State Dance Awards 2026 were held at the Scaena Theatre at the University of the Free State in Bloemfontein on 1 – ...Aliwal -North Primary School dancers shine at Free State Dance Awards 2026
The Free State Dance Awards 2026 were held at the Scaena Theatre at the University of the Free State in Bloemfontein on 1 – ...Laerskool Aliwal-Noord hokkiespelers wys hul staal op die hokkieveld
Laerskool Aliwa-Noord dogters- en seunshokkiespanne het op Saterdag, 9 Mei, vroegoggend om 05:00 die koue trotseer en met groot opgewondenheid op die bus geklim ...Laerskool Aliwal-Noord netbal nuus
Laerskool Aliwal-Noord se netbalspanne kragte gemeet teen Cradock se netbalspanne. It was day full of good netball and great competition. Al die spelers het ...Laerskool Aliwal-Noord netbalspeler skitter by netbalproewe
Op Vrydag, 1 Mei het vyf van Laerskool Aliwal-Noord se netbalmeisies aan die Oos-Kaap netbalproewe deelgeneem te Queenstown. Die meisies het uitstekend gespeel en ...Spoggeleentheid vir Laerskool Aliwal-Noord se onder 13A- hokkiemeisiespan
Die o.13A-meisieshokkiespan van Laerskool Aliwal-Noord het onlangs hul klereoorhandiging gehad – en wat ’n ware spoggeleentheid was dit nie! Die geleentheid was gevul met ...Laerskool Aliwal-Noord rugbyspanne wys veggees in Trompsburg
Die rugbyspanne van Laerskool Aliwal-Noord het Vrydag 17 April, in Trompsburg deelgeneem aan ’n opwindende rugbydag waar hulle waardevolle ondervinding opgedoen het en groot ...Laerskool Aliwal-Noord netbal nuus
Die o.12A- en o.13A-netbaldogters het vanaf 25 tot 27 Maart aan die ITEC-netbaltoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Dit was vir die dogters ’n baie waardevolle ...Laerskool Aliwal-Noord o.7-span wys hul krag op die rugbyveld
Die o.7-rugbyspan van Laerskool Aliwal-Noord het die afgelope naweek aan ’n opwindende rugbydag by Universitas Primêre Skool deelgeneem. Die jong spelers het hul talent ...Laerskool Aliwal-Noord beleef suksesvolle rugbytoer in Bloemfontein
Leerders van Laerskool Aliwal-Noord het van 25 tot 27 Maart aan ’n opwindende rugbytoer in Bloemfontein deelgeneem, waar hulle teen sterk teenstanders by Laerskool ...Aliwal-North Primary School Land Service learners give back
Aliwal-North Primary School Gr.3-5 Land Service members had a lively and meaningful fun afternoon, filled with activities that not only entertained but also made ...Laerskool Aliwal-Noord leerders blink uit by Vrystaat Platteland-Rugbyproewe
’n Groep talentvolle leerders het hul staal gewys tydens die derde rondte van Vrystaat Platteland-rugbyproewe en is beloon met keuring vir hul onderskeie ouderdomsgroepe. ...Laerskool Aliwal-Noord skeidsregters gradueer
Vyf toegewyde onderwyseresse van Laerskool Aliwal-Noord het onlangs ’n besondere mylpaal bereik wat die skool se strewe na uitnemendheid verder bevestig. On Thursday, 19 ...Laerskool Aliwal-Noord Gr 6-7 Landsdiensklubkamp
Vrydag, 20 Maart, het 59 van Laerskool Aliwal-Noord se gr.6 & 7 landsdieners saam met 9 personeellede, die langpad aangedurf na Skietfontein, buite Somerset-Oos. ...Aliwal North Primary athletics shine at the SA Championships
The 2026 South African Primary Schools Athletics Championship (SASA) took place at the Green Point Stadium in Cape Town, Western Cape from 19 – ...Laerskool Aliwal- Noord onder 11 netbalspan bou ervaring by Middelburg toernooi
Die o.11-netbalspan van Laerskool Aliwal-Noord het op 14 Maart aan ’n toernooi in Middelburg deelgeneem. Die dogters het met groot entoesiasme en spanwerk op ...Laerskool Aliwal-Noord ATKV-tak vier Wêreldboekdag
Laerskool Aliwal-Noord ATKV-tak vier Wêreldboekedag in Alie-Land. Die Laerskool Aliwal-Noord se ATKV-tak Alies het op 5 Maart Wêreldboekedag gevier. Leerders is met kleurvolle plakkate ...Laerskool Aliwal-Noord o.9’s begin rugbyseisoen met opwindende wedstryde
Laerskool Aliwal-Noord o.9’s begin rugbyseisoen met opwindende wedstryde. Die Laerskool Aliwal-Noord o.9-rugbyspan het die naweek hul eerste wedstryde van die jaar gespeel tydens ’n ...Laerskool Aliwal-Noord netbalspanne begin seisoen met ‘n netbaltoernooi
Die afgelope naweek, 7 Maart, het sekere van Laerskool Aliwal-Noord netbalspanne se netbalseisoen met ‘n netbaltoernooi in Middelburg afgeskop. Die o/8 en o/9 spanne ...Aliwal North Primary School’s athletes shown that hard work and dedication always pays off
The Eastern Cape Athletics Championships for Primary Schools took place in Queenstown from 5 – 7 March 2026. Tien van Laerskool Aliwal-Noord se atlete ...Laerskool Aliwal-Noord tennisspeler presteer
Fernand Hattingh, in graad 6 by Laerskool Aliwal-Noord, het die naweek van 27 & 28 Februarie 2026, aan die Synergy Cup vir die Oos-Kaap ...Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens gee om
Laerskool Aliwal -Noord Graad 3-5 Landsdiens leerders het meer geleer oor ons proppie-projek. Hierdie is ñ provinsiale projek wat Oos-Kaap Landsdiens elke jaar aanpak. ...Laerskool Aliwal-Noord VS Laerskool Burgersdorp
Wat ‘n wonderlike dag op die baan! Op Maandag, 16 Februarie 2026, het Laerskool Aliwal -Noord VS Laerskool Burgersdorp aangevat in ‘n opwindende tenniswedstryd ...Laerskool Aliwal -Noord atlete vaar puik
19 Atlete van Laerskool Aliwal-Noordaan die Joe Gqabi Atletiek byeenkoms deelgeneem. Die dag was gevul met deursettingsvermoë, spanwerk en uitstekende sportmanskap. Ons atlete het ...Aliwal North Primary Shines at CMC Luncedo Athletics Meeting
Fifty athletes from Aliwal North Primary School represented our school at the CMC Luncedo Athletics Meeting. The competition was tough, but our learner’s showed ...Laerskool Aliwal-Noord leerders woon Landsdiensleiersberaad by
In Februarie, elke jaar, kom al die Oos-Kaap Landsdiensklubs se volwasse lede bymekaar om beplanning vir die jaar se aktiwiteite te doen.Drie-jaarliks, by hierdie ...Laerskool Aliwal-Noord Musiek Teorie Unisa-uitslae 2025
In November elke jaar, word UNISA se musiek teorie-eksamens afgelê en dan word daardie uitslae vroeg in die volgende jaar bekendgemaak. Vanjaar is ons ...Laerskool Aliwal-Noord Grondslagfase konsert
Die Laerskool Aliwal-Noord Grondslagfase se konsert, “Lekkergoedland”, was ’n kleurvolle fees van musiek, dans en kinderlike vreugde! Die verhoog het geblink met pragtige kostuums ...Laerskool Aliwal-Noord tennistoernooi
Laerskool Aliwal-Noord is trots om ‘n 2de opeenvolgende jaar hulle eie tennistoernooi te kon aanbied op Saterdag, 1 November Dit was ‘n wonderlike dag ...Laerskool Aliwal-Noord krieket vs Laerskool Burgersdorp
Laerskool Aliwal-Noord se krieketspanne het Dinsdag, 21 Oktober, teen Laerskool Burgersdorp te staan gekom in ’n reeks opwindende wedstryde. Die dag is gekenmerk deur ...Tennis uitslae vir Laerskool Aliwal-Noord
Op 27 Oktober 2025 het Laerskool Aliwal-Noord teen Laerskool Burgersdorp kragte gemeet. Wat ‘n fantastiese skooltennisdag! Glimlagte, spanwerk en puik houe oral! Ons jong ...Laerskool Aliwal-Noord krieket VS Karel Theron
Laerskool Aliwal-Noord het op Donderdag, 23 Oktober, teen Laerskool Karel Theron van Middelburg te staan gekom in ’n reeks spannende krieketwedstryde. Die dag was ...Laerskool Aliwal-Noord Landsdiensklub gee om
Maandag, 20 Oktober, het ons graad 6 en 7 Landsdieners hulle liefde vir hul medemens uitgeleef. Elke kind het een Engelse en een Afrikaanse ...Country districts en Xariep Tennis Hoogtepunte vir Laerskool Aliwal-Noord
Country districts en Xariep Tennis Hoogtepunte – [4 Oktober 2025] Ons spelers het hulle alles gegee! Daar was ‘n paar opwindende wedstryde, goeie spanwerk ...Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens het gewerk dat die stoom trek
By die afgelope Landsdiensmiddag het Laerskool Aliwal-Noord gewerk dat die stoom trek. Ons nuwelinge, die Graad 3 maats het geleer hoe om proppies te ...Aliwal North Primary School hosted the prestigious Eisted@Alies 2025 Wow Evening
It was a beautiful evening at Aliwal North Primary School as we hosted the prestigious Eisted@Alies 2025 Wow Evening. The hall was decorated with ...






































