Overberg
Dubbelsege vir Curro Hermanus hokkiespanne
Die eerste spanne van Curro Hermanus Hoërskool het die stryd aangevoer teen Hoërskool Bredasdorp. Dit was tawwe wedstryde, naels is afgekou en stemme is ...Hoërskool Swellendam netbaluitslae
Op Woensdag 29 April het Hoërskool Swellendam verskeie wedstryde tuis teen Swellendam Senior Sekondêre Skool afgelê. Dit was ’n dag vol sportmanskap en toewyding. ...Hoërskool Swellendam netbalspelers neem deel aan die Overberg Netbalproewe
Met die verloop van die Overberg Distrik Netbalproewe behaal die netbalspelers van Hoërskool Swellendam in verskeie ouderdomsgroepe die streekspanne. Die volgende 13 meisies kwalifiseer ...Hoërskool Swellendam film klub deurnag
Die aand van 24 tot 25 April het ’n groep leerders van Hoërskool Swellendam saam met mej. Berndt die nag by die skool deurgebring ...Hoërskool Bredasdorp chess player excel
13 Games were played by Hoërskool Bredasdorp lost 5, won 7 and drew 1. There were quite a few nailbiting matches played. In the ...Hoërskool Bredasdorp hokkie uitslae
Hoërskool Bredasdorp hokkiespanne het hierdie seisoen uitstekende spel en ware spanwerk getoon. Met toewyding tydens oefeninge en deursettingsvermoë op die veld, het die spelers ...Hoërskool Swellendam neem deel aan die Netbal Kwaggafees
Hoërskool Swellendam se eerste span het na Hoërskool Outeniqua in George vertrek, waar hulle saam met 15 ander sterk skole aan die 2026 Netbal ...Hermanus High School hockey news
The hockey teams of Hermanus High School continue to demonstrate passion, skill, and strong sportsmanship on the field. With a focus on teamwork, discipline, ...Hoërskool Bredasdorp bedank borge
Baie dankie aan BVSA, die hoofborg van môre se sport teen Hoërskool Hermanus, vir die skenking van die pragtige warm serpe aan die afrigters. ...Curro Hermanus participated at the Willie le Roux Rugby Festival
Curro Hermaus u.11A and u.13A rugby boys proudly took part in the Willie le Roux Rugby Festival in Stellenbosch this past holiday. The boys ...Hoërskool Bredasdorp athletes excel in Cross Country
Today 4 of Hoërskool Bredasdorp learners participated in the first league race of the cross country running season in Swellendam. The results are as ...Hermanus High School tennis player excel
Congratulations to Lukas Calitz learner of Hermanus High School who won the TSA Cape Town Grand Prix Boys u.16 Singles title this past weekend! ...Hoërskool Bredasdorp onderneem die Kringe in ‘n Bos Toer 2026
Vir 75 BD’s het Kringe in ‘n Bos deur Dalene Matthee ‘n nuwe betekenis gekry toe hul vanaf 19 tot 21 April 2026 eerstehands ...Hermanus High School celebrated World Book Day
Today Hermanus High School celebrated the global UNESCO-designated event promoting reading, publishing, and copyright. Met ‘n skool vol boekkarakters vandag, is een sosiale media ...Young star crowed Optimum Athletics SA Dash League champ
Originally from Langebaan on the West Coast and now based in Bredasdorp in the Overberg, Del-Piero has continued to build his reputation across regions, ...Hoërskool Bredasdorp netbal uitslae
Die ROLA o.19A-netbalspan het gedurende die vakansie aan die Paarl Gimnasium Netbaltoernooi deelgeneem en uitstekende uitslae behaal. Sewe wedstryde is gespeel waarvan hulle 6 ...Hoërskool Bredasdorp neem deel aan die Charlie Hofmeyr Hokkiefees
29 Hoërskool Bredasdorp hokkiespelers het gedurende die vakansie aan Hoërskool Charlie Hofmeyr se hokkiefees deelgeneem. Die dogters het teen 3 skole en die seuns ...Hoërskool Bredasdorp neem deel aan die Vredendal onder 15-Rugby Toernooi
Groot was die opwinding toe die ARNISTON HOTEL & SPA o.15-span die pad na Vredendal aanpak. Daar was heelpad ‘n buzz in die bus ...Hoërskool Bredasdorp spog met Alumni
Vier oudleerders van Hoërskool Bredasdorp wat hul kursusse Cum Laude geslaag het terwyl hulle met Helpmekaar studielenings studeer het, is verlede naweek deur die ...Lig jou kop: Nou praat jy! Mik weer vir die top
Suid-Afrika se speelse, redenaarskompetisie is terug en mik hoër. Verlede jaar het Nou praat jy! op die toneel verskyn en hoërskoolleerders reg oor die ...Hoërskool Bredasdorp Graad 12’s beleef MAP in Artscape
Watter unieke teaterervaring was dit nie vir Hoërskool Bredasdorp gr12 Afrikaanse Huistaalleerders toe hul op 10 April die voorreg gehad het om hul voorgeskrewe ...Curro Hermanus future stars shine at Willie le Roux Rugby Festival
The u.11 rugby team of Curro Hermanus has the privilege of participating in the Willie le Roux Rugby Festival in the beautiful town of ...Curro Hermanus Hockey news
Victory at the AJ sports week tournament. Curro Hermanus Hockey Boys participated in the 2026 AJ Sports week tournament in Mosselbay from 27 of ...Hoërskool Bredasdorp skaakspelers is die meesters van die skaakbord
Baie geluk aan die skaakspelers van Hoërskool Bredasdorp wat na afloop van die 2de rondte skaakproewe in Hermanus, Overbergspan opgeneem is . (Posisie verower ...Hoërskool Bredasdorp leerders geniet die opvoedkundige uitstappie
Die Graad 10 Toerisme-leerders van Hoërskool Bredasdorp het op Dinsdag, 10 Maart, ’n opvoedkundige uitstappie na die Bredasdorp Skeepswrak Museum en die Arniston Spa ...Hoërskool Bredasdorp leerders wiskunde talent skitter ten spyte die hitte
Elf leerders van Hoërskool Bredasdorp aan rondte 1 van vanjaar se SA Wiskunde Olimpiade deelgeneem en gewys dat die snikhete weer hul nie afskrik ...Hoërskool Bredasdorp onderwysers trotseer Cape Town Cycle Tour
Mev Ilze Terblanche (links) van Laerskool Bredasdorp en die Hoërskool Bredasdorp onderwysers mnr JP Terblanche en me Aliesha Odendaal het die moordende, maar gewilde ...Hoërskool Bredasdorp verwelkom nuwe beheerliggaam lid
Mnr Johan Janse van Rensburg is verkies as die nuwe ouer op die beheerliggaam van Hoërskool Bredasdorp . Baie geluk en welkom, mnr Janse ...Hoërskool Bredasdorp celebrated Alumni teaching journey
Hoërskool Bredasdorp is very proud of Faith Bogenhagen, old BD, and BD Student teacher, who received her degree in Sport Exercise and Leisure from ...“Heart Gala ” was hosted by Swellendam High School
It is with pride that we once again celebrate a beautiful “Heart Gala” hosted by Swellendam High School. This year we had over 100 ...Sterk vertoning deur Hoërskool Swellendam se toutrekspan
Op 7 Maart het Hoërskool Swellendam se toutrekspan na Suurbraak vertrek om aan die Wes-Kaap Toutrekkampioenskappe op Suurbraak deel te neem. Die volgende prestasies ...Hoërskool Bredasdorp wave rider in action
Miry Van Zyl, gr 8, learner from Hoërskool Bredasdorp came 1st in the U.14 Girls at the Boland/ Winelands Surf trials, held at Strand ...Hoërskool Swellendam swemmer skitter by die Overberg Swemgala
Een van ons skole se top swemmers, Stefan Pienaar, het op 7 Maart aan die Vlak 2-swemgala in Oudtshoorn deelgeneem. Hy het vir rug-, ...Hoërskool Swellendam cyclists take the lead
Hoërskool Swellendam learner Tobie Nel participated in the Cape Town Cycle Tour. The tour covers a 109 km route around the Cape Peninsula and ...Hoërskool Swellendam hou Opedag
Op Woensdag, 4 Maart, was dit Hoërskool Swellendam se opedag waar die Graad 8’s van 2027 verwelkom is! Leerders en ouers was welkom om ...Hoërskool Bredasdorp Rugby uitslae
Overberg Wealth & Risk Management o.19 A span verloor 7-45 teen Hoërskool Tygerberg. Drie: Graham Eyles Doelskop: Whalied Fortune Rola Ford o.16A-span verloor 12-24 ...Hoërskool Swellemdam atletiek prestsies
Wat ’n ongelooflike atletieknaweek van 26 tot 28 Februarie! Hoërskool Swellendam atlete het aan twee afsonderlike byeenkomste deelgeneem. Die eerste was die ASA-atletiekbyeenkoms, waar ...Hoërskool Bredasdorp karate learner shine at the SA National Championships
Evah Meyer, a grade 12 leaner of Hoërskool Bredasdorp , proved that hard work and dedication do pay off when she proudly brought home ...Hoërskool Swellendam netbalspelers het die netbalkliniek bygewoon
Met die netbalseisoen wat aanbreek, het spelers van Hoërskool Swellendam van 24 tot 26 Februarie 2026 die jaarlikse netbalkliniek bygewoon. Die kliniek is aangebied ...Hoërskool Bredasdorp spog met netbal sameroeper
Baie geluk aan me Aliesha Odendaalopvoeder van Hoërskool Bredasdorp wat as sameroeper (convenor) van die o.14- tot o.19 Wes-Kaap netbalspanne gekies is. Die SA ...








































