Hoërskool Swellendam netbalspelers neem deel aan die Overberg Netbalproewe
ADVERTISEMENT
Met die verloop van die Overberg Distrik Netbalproewe behaal die netbalspelers van Hoërskool Swellendam in verskeie ouderdomsgroepe die streekspanne. Die volgende 13 meisies kwalifiseer om deel te neem aan die Wes-Kaapse 1ste rondte netbalproewe:
- O.14: Riétte Lategan, Dihanté Witbooi (Olyfkrans)
- O.15: Nicka Steenekamp
- O.16: Lia van Brakel, Mianke Janse van Rensburg
- O.17: Monique Wawini, Senzokuhle Johnson, Rozali Blignaut, Elginique Bronn, Jana van Niekerk
- O.18: Anje van Wyk, Esinako Qotyiwe, Elske Burger, Marida De Wet
Die Swellie-netbalspeelsters droom groot en bereik hoë hoogtes.










