Potchefstroom Gimnasium
Potchefstroom Gimnasium Matriekuitslae 2025
Die uitslae wat gevier word, is die resultaat van genade, toewyding en volgehoue harde werk. #gimmietrots #gimmiematrieks2025 #gimmieuitnemendheid #gimmiegeleenthede. Baie geluk met PUIK uitslae, ...Potchefstroom Gimnasium landlopers presteer puik tydens die SA-landloopkampioenskappe
Potchefstroom Gimnasium se landlopers het puik presteer tydens die SA-landloopkampioenskappe in Vanderbijlpark. Ons is trots op ons landlopers wat hulle goed van hulle taak ...Potchefstroom Gimnasium o.17 Fast Five-netbalspan skitter by die Noordwes-kampioenskappe
Potchefstroom Gimnasium is baie trots op ons o.17 Fast Five-netbalspan wat uitstekend tydens die Noordwes-kampioenskappe gevaar het. Ons o.17-span is Noordwes wenners en die ...Potchefstroom Gimnasium het aan die ATKV UitklopSpel-kompetisie
Potchefstroom Gimnasium het aan die ATKV UitklopSpel-kompetisie deelgeneem en hulle uitstekend van hul taak gekwyt. Geluk aan die volgende spellers wat deurgedring het na ...Potchefstroom Gimnasium dirigente het verseker G-E-E-S
Potchefstroom Gimnasium dirigente het verseker G-E-E-S! Geluk aan die leerders wat as dirigente vir 2024/2025 verkies is.Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul bergfietsryers
Potchefstroom Gimnasium is baie trots op ons bergfietsryers wat die naweek goed presteer het by Koedoeslaagte in Parys. Reuben, Philip en Alex verwerf hul ...- Die Hoërskool MenloparkDie Hoërskool WagposEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelpmekaar KollegeHighveldHoër Volkskool HeidelbergHoërskool Dr EG JansenHoërskool ErmeloHoërskool GarsfonteinHoërskool Marais Viljoen High SchoolHoërskool MonumentHoërskool NelspruitHoërskool NoordheuwelHoërskool Oos-MootHoërskool Piet RetiefHoërskool PietersburgHoërskool RandburgHoërskool RustenburgHoërskool WaterkloofHoërskool WesvaliaJHB CentralJHB EastJHB SouthKrugersdorp RoodepoortLigbron Academy of TechnologyLimpopoLowveldMpumalangaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsPotchefstroom GimnasiumPTA EastPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surrounds
SDC Noordvaal Cup promises even more excitement in 2024
The SDC Noordvaal Cup 2024 season kicked off in March with Group 1’s matches starting on the 20th of April and promises to provide ... Potchefstroom Gimnasium sosiaal
Die Mnr. & Mej. Potchefstroom Gimnasium funksie was wééreens ‘n hoogtepunt op die Gimmie kalender.Potchefstroom Gimnasium spog met hul eie klein Mozart
Potchefstroom Gimnasium leerder Nico Smit, ‘n graad 9-leerder, is voorwaar ’n klein Mozart. Hy is ’n komponis, violis en pianis wat deur die wêreldbekende ...Potchefstroom Gimnasium se swemmers is wenners
Potchefstroom Gimnasium se swemmers is wenners! Baie geluk aan die swemmers wat Interhoër-wenners, asook Noordwes-kampioene is!Potchefstroom Gimnasium netbalspeler word gekies vir die Kenneth Kaunda oefengroep
Baie geluk aan Potchefstroom Gimnasium netbalspeler Suné Barnard wat deel van die Kenneth Kaunda o.19-oefengroep is. Die spanne wat verkies word, sal aan die ...Potchefstroom Gimnasium matriekuitslae 2023
Potchefstroom Gimnasium matriekuitslae 2023. Welgedaan! Slaagsyfer: 99.5% Tersiêre vrystelling: 99.5% Universiteitsvrystelling: 90.4% Onderskeidings: 302 Matriek leerder met die meeste onderskeidings /Dux-leerder: Rika Goede 10 ...Volkies vs Gimmies – Gimmies se eerstespan seunshokkiekaptein en afrigter gesels met AWSUM
AWSUM gesels met, eerstespan seunshokkiekaptein van Gimmies oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale ...Volkies vs Gimmies – Gimmies se eerstespan dogtershokkiekaptein en afrigter gesels met AWSUM
AWSUM gesels met, eerstespan dogtershokkiekaptein van Gimmies oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale ...Volkies vs Gimmies – Gimmies se eerstespan netbalkaptein en afrigter gesels met AWSUM
AWSUM gesels met, eerstespan netbalkaptein van Gimmies oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale ...Volkies vs Gimmies – Gimmies se eerstespan rugbykaptein en afrigter gesels met AWSUM
AWSUM gesels met, eerstespan rugbykaptein van Gimmies oor hulle seisoen en die kragmeting wat voorlê, ons gesels ook met die afrigter. Lees die spesiale ...Gimmies vs Volkies: Hier is Gimmies se A hokkieseunsspanne
Die hokkieseunsspanne is gereed vir die kragmeting. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier. o.19 A o.19 B o.16 A o.14 AGimmies vs Volkies: Hier is Gimmies se A hokkiedogtersspanne
Die hokkiedogtersspanne is gereed vir die kragmeting. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier. o,19 A o.19 B o.16 A o.15 A o.14 ...Gimmies vs Volkies: Hier is Gimmies se A netbalspanne
Die netbalspanne is gereed vir die kragmeting. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier. o.19 A o.19 B o.17 A o.16 A o.15 ...Gimmies vs Volkies: Hier is Gimmies se A rugbyspanne
Die rugbyspanne is gereed vir die kragmeting. Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier. o.19 A o.19 B o.16 A o.15 A o.14 ...Potchefstroom Gimnasium atlete is Interhoërwenners 2023
Potchefstroom Gimnasium atlete is Interhoërwenners 2023. Die Interhoër-beker is waar dit hoort – by Gimmies! Gimmies is steeds die atletiekskool in Noordwes! Geluk ook ...Potchefstroom Gimnasium leerders blink uit in debat
Baie geluk aan die volgende leerders wat tot onderskeie debatspanne verkies is. Juniors Carmien Coetzee Gerdian Erasmus Ricus Jansen van Vuuren Seniors Span 1 ...Potchefstroom Gimnasium Redenaars praat raak
Baie geluk aan die volgende Potchefstroom Gimnasium leerders wat tot onderskeie redenaarspanne verkies is. Seniors Huistaal: Danel Fourie Carike Hattingh Anri Hamman Nika Stols ...Potchefstroom Gimnasium Swemmers is wenners
Potchefstroom Gimnasium se swemmers is WENNERS! Ons is baie trots op die swemmers wat aan die Noordwes skoleswemkampioenskappe deelgeneem en as algehele wenners gekroon ...Mnr en Mej Potchefstroom Gimnasium 2023
Mnr. & Mej. Potchefstroom Gimnasium was weereens ’n aand om te onthou. Brendan Peyper was die gaskunstenaar. Baie geluk aan Renél van Wyk en ...Potchefstroom Gimnasium matriek klas van 2022 A-kandidate
Potchefstroom Gimnasium matriek klas van 2022 A-kandidate. Kandidate : 141 Slaagsyfer: 97,2% Onderskeidings: 202. Matric learners with the most distinctions: Amira Wilighage, Wikus Liebenberg ...Potchefstroom Gimnasium prysuitdeling en erediens
Die matriekprysuitdeling en erediens was weereens ’n baie spesiale en spoggerige geleentheid. Matrieks, dit was ’n eer om julle vir oulaas oor die verhoog ...Potchefstroom Gimnasium se eie tennisster
Potchefstroom Gimnasium se eie tennisster. Mari-Louise van Zyl het Suid-Afrika in Zimbabwe by die kwalifiserende rondte vir die Afrika-kampioenskappe verteenwoordig. Sy kwalifiseer nadat dit ...Potchefstroom Gimnasium – Netbalspanne – 2022 Derby
Hier is Potchefstroom Gimnasium se netbalspanne wat gaan speel in die 2022 derby tussen Potchefstroom Gimnasium en Hoër Volkskool Potchefstroom. Ons gesels ook met ...Potchefstroom Gimnasium se eerstespan netbalkaptein gesels….
Potchefstroom Gimnasium se eerstespan netbalkaptein: Selma Kotzé Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Definitief die NWU-Prestige-sportreeks se finaal. Hoe motiveer ...Potchefstroom Gimnasium se eerstespan dogtershokkie-kaptein gesels…
Potchefstroom Gimnasium se eerstespan dogtershokkie-kaptein: Kaylin Middleton Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Om een van die enigste twee eerstespanne ...Potchefstroom Gimnasium – dogtershokkiespanne – Derby 2022
Hier is Potchefstroom Gimnasium se dogtershokkiespanne wat gaan speel in die 2022 derby tussen Hoër Volkskool Potchefstroom en Potchefstroom Gimnasium. Ons gesels ook met ...Potchefstroom Gimnasium se eerstespan seunshokkie-kaptein gesels…
Potchefstroom Gimnasium se eerstespan seunshokkie-kaptein: Reinhardt Röntgen Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Definitief die wen van die NWU-Prestige-sportreeks. Om ...Potchefstroom Gimnasium – Seunshokkiespanne – Derby 2022
Hier is Potchefstroom Gimnasium se seunshokkiespanne wat gaan speel in die 2022 derby tussen Hoër Volkskool Potchefstroom en Potchefstroom Gimnasium. Ons gesels ook met ...- Bergsig AkademieEast RandGauteng JohannesburgHelderbergHoërskool CarletonvilleHoërskool DinamikaHoërskool HartbeespoortHoërskool Hugenote SpringsHoërskool Parel ValleiHoërskool RandburgHoërskool RiebeeckrandHoërskool Rob FerreiraJHB SouthLowveldMpumalangaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsPotchefstroom GimnasiumRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surroundsWest Rand Carletonville FochvilleWestern Cape
Rugby op sy beste word tans by die Rolyn Bergsig Sportfees gespeel
Rugby op sy beste word tans by die Rolyn Bergsig Sportfees in Rustenburg gespeel vanaf 15-18 April. Die 10 deelnemende skole en hul afrigters ... Mnr. & Mej. Potchefstroom Gimnasium
Die leerders het die beoordelaars bekoor met hulle glimlagte, persoonlikhede en mooiste aandrokke. Tim Theron, ons glanspersoon vir die aand, het die gehoor behoorlik ...Potchefstroom Gimnasium-kunste
Graag stel Potchefstroom Gimnasium die volgende toneelgroepe aan julle bekend. Fynbos-produksie Akteurs: Nyree Beckley – hoofmeisie Marko Vorster – hoofseun Werno Foit Lara Maartens ...Potchefstroom Gimnasium Interhoërwenners 2022
Ons harte bars van trots. Gimmies het ’n totaal van 108 medaljes ingepalm waarvan 47 goud was, 27 silwer en 34 brons. Welgedaan! Potchefstroom ...Potchefstroom Gimnasium Klas van 2021 matriekuitslae
Matriekklas van 2021, ons is ongelooflik trots op julle! Baie geluk met julle puik uitslae. Gimmies het ’n 99% slaagsyfer en spog met 275 ...Potchefstroom Gimnasium verwelkom nuwe personeel
’n Warm Gimmie-welkom aan ons nuwe personeel! Ons weet dat julle diep spore hier by ons gaan trap. Julle is klaar deel van die ...








































