Hoërskool Noordheuwel
Monnas vs Nories: Hoërskool Noordheuwel se A-dogters hokkiespanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19A Hier is ...Monnas vs Nories: Hoërskool Noordheuwel se A-netbalspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19 A Hier ...Monnas vs Nories: Hoërskool Noordheuwel se A-rugbyspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19A Hier is ...Monnas vs Nories: Hoërskool Noordheuwel se A-seuns hokkiespanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19A Hier is ...[Onderhoud] Hoërskool Noordheuwel Rugby Eerstespankaptein – Kean Lourens
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Monnas en Nories hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels met ...Hoërskool Noordheuwel altete gekies vir die CGA span
Dit is weer tyd vir Hoërskool Noordheuwel om te spog met ons atlete. Drie van ons leerders is verkies tot die CGA-span wat vanaf ...Hoërskool Noordheuwel leerder bereik sy Judo Skeidsregter Provinsiale B-opgradering
Cameron Swanepoel, graad 9 van Hoërskool Noordheuwel het op die ouderdom van 14 tydens die Mashakane-byeenkoms, sy gradering geslaag en sy Judo Skeidsregter Provinsiale ...Hoërskool Noordheuwel klas van 2025 matriekuitslae
Hoërskool Noordheuwel klas van 2025 matriekuitslae:Hoërskool Noordheuwel krieketspeler opgeneem in die CSA o.19 Uitnodigingspan
Baie geluk Hoërskool Noordheuwel se Gomo Sibi wat opgeneem is in die CSA o19 Uitnodigingspan wat aan die Khaya Majola week gaan deelneem in ...Hoërskool Noordheuwel krieketspelers gereed vir die Nasionale weke
‘n Ongelooflike “Capping” aand by die Wanderers waar vroue wêreldbekerspeler Karabo Meso beide die seuns- en meisiesspelers toegespreek het oor die lewe van ‘n ...Hoërskool Noordheuwel Prestige Prysuitdeling 2025
Hoërskool Noordheuwel Prestige Prysuitdeling 2025. Hier is ons toptrofeë-wenners. Baie geluk aan elke Norie wat ‘n toekenning ontvang het.Hoërskool Noordheuwel netbalspeelsters word vereer by jaarlikse Gauteng prysuitdeling
2 Netbalspeelsters van Hoërskool Noordheuwel het toekennings gekry by die jaarlikse Gauteng prysuitdeling. Nadine van Hoogdalem is genomineer as Senior Gautengspeler van die jaar. ...Hoërskool Noordheuwel o.15 Fast5 netbalpan kwalifiseer vir SA’s
Baie geluk aan Hoërskool Noordheuwel 0/15 Fast 5 netbalspan, wat ‘n bronsmedalje verower het by die Gauteng kampioenskappe. Hierdie span kwalifiseer vir SA’s, wat ...Hoërskool Noordheuwel rugbyspeler gekies vir die SARU o.16 “High performance elite training camp” groep
Baie geluk aan Iglesias Bruiners van Hoërskool Noordheuwel wat gekies is om deel te wees van die SARU o.16 Rugby “High performance elite training ...Hoërskool Noordheuwel kondig hul hoofleiers vir 2025/2026 aan
Met trots kondig Hoërskool Noordheuwel hul hoofleiers vir 2025/2026 aan: Hoofseun: Steph Jooste Hoofdogter: Lienka Joubert Onderhoofdogters: Caylen Jenkins Danita Bosman Lara Erasmus Onderhoofseuns: ...Hoërskool Noordheuwel presteer uitstekend tydens die Nasionale finaal in die AfriForum Teater
Hoërskool Noordheuwel presteer uitstekend tydens die Nasionale finaal in die AfriForum Teater. Deelnemende skole was Hoërskool Durbanville, Hoërskool Belville, Waterkloof, Randburg, Wilgers, Midstream College ...Hoërskool Noordheuwel rugbyspelers gekies om die Goue Leeus 7’s te verteenwoordig
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Hoërskool Noordheuwel wat gekies is om die Goue Leeus te verteenwoordig by die Nasionale Toernooi in Worcester. ...Hoërskool Noordheuwel Junior tennisspanne presteer uitstekend by die Buffelspoort Tennistoernooi
Die Junior tennis seuns van Hoërskool Noordheuwel het deelgeneem aan die Buffelspoort Tennistoernooi. Uitslae: Ons A-span is toernooi-wenners. Die B en C span het ...Hoërskool Noordheuwel kies bergfietskaptein vir 2025
Kian Nel is verkies tot bergfietskaptein vir 2025. Hy het die ere-geleentheid vir kapteine bygewoon waar hy sy “kaptein-bandjie” ontvang het. Nories is baie ...Hoërskool Noordheuwel hengelaars skitter
Hoërskool Noordheuwel is ongelooflik trots op ons A-span (seuns) wat uit 20 spanne as algehele wenners gekroon is! ‘n Puik prestasie wat ware deursettingsvermoë ...Hoërskool Noordheuwel judoka deur na Internasionale Kompetisies
Baie geluk aan Madison Lombaard van Hoërskool Noordheuwel wat gekies is om aan twee Internasionale Kompetisies deel te neem! Nories is trots op jou.Hoërskool Noordheuwel krieketspeler word by die Leeus Prysuitdeling vereer
Baie geluk Liana Bezuidenhout van Hoërskool Noordheuwel wat by die Leeus Prysuitdeling vereer is vir haar bydraes hierdie seisoen. Nories is trots op jou!!Hoërskool Noordheuwel ruiter presteer uitstekend
Lenthe Marè van Hoërskool Noordheuwel het aan die (SA Friesperd Telersgenootskap) Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelgeneem en die volgende toekennings ontvang: 1.SA-kampioen kinderryperd – 1ste plek ...Hoërskool Noordheuwel stoeier kwalifiseer vir die Wêreldkampioenskappe
Dune van Zyl het in Februarie aan die nasionale proewe deelgeneem waar sy opgeneem is in die Nasionale span en het aan verskeie nasionale ...Hoërskool Noordheuwel o.16 hokkieseunsspan presteer
Baie geluk aan die o.16 hokkieseunsspan van Hoërskool Noordheuwel wat aan die Alan Monk Toernooi deelgeneem het en puik presteer het. Die span behaal ...Hoërskool Noordheuwel is trots op hul eie superster
Kiara, is Hoërskool Noordheuwel se eie superster! Kiara van Eeden was genomineer as een van Supersport Schools se 30 Elite sportsterre vir 2024. Sy ...Hoërskool Noordheuwel Hoofleiers 2024/2025
Hoërskool Noordheuwel Hoofleiers 2024/2025. Hoofdogter:Mienka Mostert Hoofseun:Roehan Hoogendyk Onderhoofleiers: Genna Labuscagne, Jodi Hougaard Kayla Lombaard Jade Rollison Andy Maarman Gideon DiedericksHoërskool Noordheuwel SA landloop atlete presteer
Hoërskool Noordheuwel se trots!! Die volgende landlopers is vir Gauteng gekies om te gaan deelneem aan die SA landloop-kampioenskappe in Vanderbijlpark.ATKV Digi-Spanpraat prestasie vir Hoërskool Noordheuwel
Die ATKV Digi-Spanpraat se uitslae is bekend en Hoërskool Noordheuwel se praters het fantasties presteer! Baie geluk aan die volgende spanne: Graad 9: Juf ...Hoërskool Noordheuwel is ongelooflik trots op hul ruiters se uitsondelike prestasies
Hoërskool Noordheuwel is ongelooflik trots op ons ruiters wat onlangs uitsonderlike prestasies behaal het by die SANESA Gauteng Wes Jaarlikse Prysuitdeling! Elzani Kruger het ...- Die Hoërskool MenloparkDie Hoërskool WagposEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelpmekaar KollegeHighveldHoër Volkskool HeidelbergHoërskool Dr EG JansenHoërskool ErmeloHoërskool GarsfonteinHoërskool Marais Viljoen High SchoolHoërskool MonumentHoërskool NelspruitHoërskool NoordheuwelHoërskool Oos-MootHoërskool Piet RetiefHoërskool PietersburgHoërskool RandburgHoërskool RustenburgHoërskool WaterkloofHoërskool WesvaliaJHB CentralJHB EastJHB SouthKrugersdorp RoodepoortLigbron Academy of TechnologyLimpopoLowveldMpumalangaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsPotchefstroom GimnasiumPTA EastPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surrounds
SDC Noordvaal Cup promises even more excitement in 2024
The SDC Noordvaal Cup 2024 season kicked off in March with Group 1’s matches starting on the 20th of April and promises to provide ... Noord-Suid Rugbytoernooi: Hoërskool Noordheuwel se o.19 spanne wat speel
Hier is Hoërskool Noordheuwel se spanne. Eerste Rugbyspan: Tweede Rugbyspan: Read the special newspaper edition for the 2024 NMI Toyota Rugby Tournament online –click ...- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Die Hoërskool MenloparkGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelpmekaar KollegeHoërskool Dr EG JansenHoërskool GarsfonteinHoërskool NelspruitHoërskool NoordheuwelHoërskool WaterkloofJeppe High School for BoysJHB CentralKing Edward VII Preparatory SchoolKrugersdorp RoodepoortLowveldMpumalangaPretoria Boys High SchoolPTA Central PTA SouthPTA EastRegional News
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 22 Maart- 26 Maart : Hier is al die spanne van die Noorde
Die Noorde word verteenwoordig deur die volgende top rugby hoërskole: Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Hoërskool Dr EG Jansen Helpmekaar Kollege Hoërskool Garsfontein Die Hoërskool ... Hoërskool Noordheuwel is die Noordvaal Krieket Kampioene
Wat ‘n ongeloofl ike einde aan die krieket seisoen. Ons 1ste span meisies speel in die finaal van die Noordvaal reeks teen Potch Gimnasium. ...Hoërskool Noordheuwel Top 10 Erekleure
Hoërskol Noordheuewel stel hul Top 10 leerders bekend .Baie geluk aan elke leerder! Dejané Sutil -Dux Leerder 91.4 % Olivia Estelle Strydom – 89.5% ...Goeie uitslae vir Hoërskool Noordheuwel drama leerder
Somari Ryan verower algeheel tweede plek in die Nasionale Toneelkompetisie! Somi, Hoërskool Noordheuwel is so verskriklik trots op jou!Hoërskool Noordheuwel karateka presteer provinsiaal
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Noordheuwel seuns: Hulle al 3 het deurgedring na die SA JKA Gautengspan en gaan 28 Julie Gauteng vertegenwoordig ...Hoërskool Noordheuwel leerder wen goud vir armdruk
Tyler Austin in graad 8 by Hoërskool Noordheuwel het by die Arnold Classics 2 goue medaljes verwerf met armdruk. Een vir linkerhand en een ...ATKV Nasionale Finaal hier kom die Hoërskool Noordheuwel redenaars
ATKV Nasionale Finaal hier kom die Hoërskool Noordheuwel redenaars. Jenna Cronje en Rico Immelman dring deur na die finaal van die grootste en oudste ...Hoërskool Noordheuwel hengel maak geskiedenis
Hoërskool Noordheuwel hengel maak geskiedenis! Vir die eerste keer in Noordheuwel se geskiedens kwalifiseer Noordheuwel se hengelspanne vir die “champ of champs” toernooi wat ...








































