Hoërskool Noordheuwel rugbyspelers gekies om die Goue Leeus 7’s te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Hoërskool Noordheuwel wat gekies is om die Goue Leeus te verteenwoordig by die Nasionale Toernooi in Worcester.
- Chrisandro Flemmer
- Michael Nel
- SW de Waal










