Hoërskool Swartland provinsiale sport verteenwoordigers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Rockies wat Hoërskool Swartland rugby op provinsiale vlak verteenwoordig. Hulle is:
- Callum Liedeman (o.16 Boland Grant Khomo)
- CJ Symington (o.18 Boland Akademieweek)
- Michael Oberholzer (o.18 Boland Cravenweek)
- Hunter Grobler (o.18 Boland Cravenweek)
- Kailen Kotze (o.18 Boland Akademieweek)
- Jordan Abels (o.18 Boland Akademieweek)
Martin Dyason is ook aangewys as die o.18 Boland Cravenweek-afrigter.
![]()
Netbal provinsiale dogters: Die volgende dogters is ingesluit in die Weskus Interdistrik-spanne wat Junie te Riversdal plaasvind.
O.18: Toné Malherbe, Zeté Adams, o.17: Anike van der Merwe, Janke Kotze, Lize-Mari Batt, o.16: Christina van der Merwe, o.15: Sunelle de Bruyn, Megan Lombaard en Anika Theart is opgeneem in die Weskus o.19-span. Hulle neem deel aan die Telkom SA Challenge to DF Malan 9-14 Julie. Rianè Ligthart is deel van die Weskaap o.17 Oaks-span wat ook aan die Telkom SA Challenge deelneem.
Anika
Megan
Netbal groep
Rianè
Hokkie provinsiale dogters: Hierdie groep meisies is in verskeie provinsiale hokkiespanne opgeneem. Hulle is Cayleigh Petersen
(o.16C Boland), Annabel Basson (Boland o.14C), Tashlynn Solomons (Boland o.18B) en Thakeerah Wilskut (Boland o.16B).
Hokkie dogters
Hokkie provinsiale seuns:
Hierdie groep seuns is in verskeie provinsiale hokkiespanne opgeneem. Hulle is Hannes Knoetzen (o.14 Wes-Boland Blouspan), Noah Hendricks (Boland o.16A-span), CJ Janse van Rensburg (Boland o.16C) en Jesse Holland-Müter (Boland-Wes o.14 Blouspan).
Hokkie seuns










