Laerskool Brits
Laerskool Brits se Hoofleiers vir 2025
Baie geluk aan Laerskool Brits se Hoofleiers vir 2026!Laerskool Brits swemmer behaal podium plekke
Retief Keun leerder van Laerskool Brits het die afgelope vakansie deelgeneem aan die NW Short Course Swemkampioenskappe by Lebone Retief het uitmuntend presteer en ...Laerskool Brits sprekers bekoor almal met hulle tonge wat klap
Die individuele sprekers van Laerskoool Brits het almal met hul bekkigheid bekoor en puik presteer by die Podiumpret redenaarskompetisie. Die volgende plekke is per ...Laerskool Brits leerder neem aan die SA Miniatuur Perd Kampioenskappe
Gedurende die vakansie het Joné van Stadenleerder van Laerskool Brits aan die SA Miniatuur Perd Kampioenskappe deelgeneem. Joné en haar perdjie het ‘n eerste ...Laerskool Brits rugbyspelers is gekies vir die Noordwes Luiperds
Drie van Laerskool Brits se O.12 rugbyspelers is gekies om die Noordwes Luiperds in verskeie spanne te verteenwoordig.Laerskool Brits netbalspan eindig vierde in die Bojanala Liga
Die O.12 Netbalspan van Laerskool Brits het algeheel 4de in die Bojanala Liga geëindig.Welgedaan!Laerskool Brits hokkie prestasie
Die Laerskool Brits 1ste span meisies het algeheel 2de geëindig in die NW hokkie liga teen Mooirivier. Die o.13B hokkie dogters het baklei tot ...Laerskool Brits Landloop word in die Noordwes-span ingesluit
Laerskool Brits Landloop word in die Noordwes-span ingesluit. Baie geluk aan die volgende leerders:Laerskool Brits Gr R redenaar stap weg as die graad wenner
Hierdie Graad R bekkige Laerskool Brits Klitsie het as Graad wenner by die Podiumpret Redenaarskompetisie weggestap. Dus kry ons eie klein Janco Cilliers ook ...Laerskool Brits Prysuitdeling 2023
Die volgende leerders is as Leiers van Laerskool Brits vir 2024 gekies. Baie Geluk! Leiers 2024 Dogters Seuns Top Presteerders 2023Laerskool Brits leerders presteer in krieket
Baie geluk aan die volgende seuns van Laerskool Brits wat ingesluit is in die Kwena Krieketspanne volgens hul onderskeie ouderdomsgroepe.Uitnemendheid in klaskamerpraktyk erkenning vir Laerskool Brits
Ons is sommer BAIE trots op Juffrou Ilze-Mari Rossouw van Laerskool Brits wat ‘n 3de plek NASIONAAL behaal vir die afdeling : Uitnemendheid in ...Laerskool Brits leerders het aan die Amesa SA Mathematics Challenge 2023 deelgeneem
Die volgende leerders van Laerskool Brits het aan die Amesa SA Mathematics Challenge 2023 deelgeneem en puik presteer. Daniël Ras (Graad 5 brons medalje) ...Laerskool Brits redenaars presteer
Laerskool Brits se Interne Redenaarskompetisie het op Woensdag 15 Februarie plaasgevind. En die bekkige Britsies se standaard was hoog. Die volgende maats het podium ...Laerskool Brits leerders word vereer tydens Prysuitdeling
Laerskool Brits is trots op die volgende leerders met hul uitstekende prestasies. Duardo Labuschagne mees uitstaande SEUN in die Grondslagfase. Elmé Janse van Rensburg ...- CenturionEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHoërskool GarsfonteinHoërskool OosterligHoërskool Pretoria-NoordJHB SouthLaerskool BakenkopLaerskool BritsLaerskool RandhartNorth WestPTA EastPTA NorthRegional NewsRustenburg Brits and surrounds
FAK Afrikaans-Ekspo bewys FAK hét ’n plek in skole
FAK Afrikaans-Ekspo bewys FAK hét ’n plek in skole. Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het vanjaar meer as vierduisend inskrywings ontvang wat die ... Laerskool Brits spog met nuwe graad R lokale
Laerskool Brits spog met pragtige nuwe Graad R lokale. Op die foto verskyn die drie leerkragte.LS Brits se Klitsies skitter by vanjaar se Kunswedstryd
Laerskool Brits se Graad R-maatjies was te skattig tydens hul deelname aan die Kunswedstryd voordrag en drama afdeling.Laerskool Brits sport nuus en spanne
Hokkie Lucian Greyling van Laerskool Brits is die afgelope naweek tydens die Super 8 Hokkie toernooi wat in Bethlehem plaasgevind het as speler van die toernooi ...LS Brits leerder by die ATKV-redenaarskompetisie
Lian Claassen ‘n Graad 7 leerder van Laerskool Brits het ‘n 3de plek in Noordwes behaal tydens die Atkv-redenaarskompetisie.Laerskool Brits hokkiedogters tot provinsiale spanne verkies
Baie geluk aan die volgende hokkiedogters wat verkies is tot provinsiale hokkie spanne! O.13 Hokkiedogters O.12 HokkiedogtersLaerskool Brits hokkieseuns tot provinsiale spanne verkies
Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot Provinsiale hokkiespanne! O.12 HokkieseunsLaerskool Brits leerder gekies vir Noordwes hokkiespan
Baie geluk aan Lucian Greyling wat verkies is vir die Noordwes hokkiespan!Britsies verwerf Noordwes-Kleure
Die volgende Britsies het Noordwes-kleure in netbal verwerf. Baie geluk aan ons Laerskool Brits netbaldogters!Britsies ingesluit in die Noordwes Luiperdspan
Die volgende Britsies is ingesluit in die Noordwes Luiperdspan wat die provinsie gaan verteenwoordig. Dis ‘n puik prestasie.Op die AWSUM rusbank met Laerskool Brits se hoofseun vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Laerskool Brits se hoofseun: Lian Claassen Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy ...Op die AWSUM rusbank met Laerskool Brits se hoofdogter vir 2022
Op die AWSUM rusbank met Laerskool Brits se hoofdogter: Leila Terblanche Baie geluk met jou verkiesing as hoofleier by jou skool. Waarna sien jy ...




























