Laerskool Brits spog met nuwe graad R lokale
ADVERTISEMENT
Laerskool Brits spog met pragtige nuwe Graad R lokale. Op die foto verskyn die drie leerkragte.
Van links: Me. Marike Jansen van Vuuren, en aan die regterkant staan Me. René van Staden en Me. Janine Terblanche (Graad R-hoof).
Mnr. Dawie Barnard, die Projekbestuurder en lid van die Beheerliggaam knip saam met die skoolhoof Mnr. Walter Krüger die lint vir die amptelike opening.










