LS Outeniqua Kwartaal 3 sport nuus en spanne
ADVERTISEMENT
Outies 7’S Kraai Koning
Die o. 13-sewesspan van Laerskool Outeniqua het vanaf 8-10 September aan Frogfoot Kwagga 7’s-toernooi deelgeneem.
Ons is trots om sê dat hierdie seuns die eerste wenners van Wilton Peterson skild is. Die finaal was gewen met ‘n telling 59-0.
Outies wen die Cradock SPAR-Tennistoernooi!
Outies doen dit weer op die tennisbaan!
Na 3 dae se harde wedstryde wen Outeniqua vir Laerskool Cradock 22-5 in die finaal van die Cradock Spar-tennistoernooi.
Christian Swanepoel word ook aangewys as die Speler van die Toernooi vir sy uitmuntende sportmangees wat hy deurentyd op die baan getoon het.
Hulle is:
- Thiemo Opperman
- Dandré Karstens
- Janu Botma
- Ruben Bezuidenhout
- Christian Swanepoel
- Retief Sharp
Ons is besonder trots op hierdie seuns!
o.13A Seuns Hokkie:
- Liam Durrans
- Divan Boshoff
- Jamie Kock
- Samuel Lang
- Thomas Wiersma
- Luke van der Merwe
- Liam Jäggi-Wright
- Ewald Clift
- Sebastian Schwabe
- Pieter-Christoph Lombard
- JW van Zyl
- Andreas Geyser
- Christiaan le Roux
- Liam Webster- Louw
o.13A Dogters Hokkie:
- Bea le Roux
- Tiana Meyer
- Vida Venter
- Isabella Benvenuto
- Janke de Necker
- Wilmien du Plessis
- Bea van Staden
- Milla Louw
- Tebello Keketsi
- Ané Compion
- Kara Landman
- Suzaan Viljoen
- Alita Corbett
o.13A Netbal:
- Caira Lederle
- Milla Louw
- Lana van Zyl
- Tiana Meyer
- Nicola Keuler
- Vida Venter
- Beattie Köstens
- Bea van Staden
- Kara Landman
Agter v.l.n.r.: Liam Durrans, Divan Boshoff, Jamie Kock, Samuel Lang, Thomas Wiersma, Luke van der Merwe. Middel: Mnr. De Kock (Afrigter), Liam Jäggi-Wright, Ewald Clift, Sebastian Schwabe, Pieter-Christoph Lombard. Voor v.l.n.r.: JW van Zyl, Andreas Geyser, Christiaan le Roux, Liam Webster- Louw.
Agter v.l.n.r.: Bea le Roux, Tiana Meyer, Vida Venter, Isabella Benvenuto, Janke de Necker, Wilmien du Plessis, Bea van Staden, Milla Louw, juf. Maryna Lombard Middel: Tebello Keketsi. Voor v.l.n.r.: Ané Compion, Kara Landman, Suzaan Viljoen, Alita Corbett.
Agter v.l.n.r.: Caira Lederle, Milla Louw, Lana van Zyl, Tiana Meyer. Voor v.l.n.r.: Nicola Keuler, Vida Venter, Beattie Köstens, Bea van Staden, Kara Landman.
Agter v.l.n.r.: Jacques Meyer (Afrigter), Cobus Immelman, Kirwan November, Earl Johnson, Charl Kitching (Afrigter). Middel: Luzuko Tlali, Lixabiso Tommy, Deaclin Booysen Voor: JP Immelman, Tumi Ningi en Jac du Plessis.
Outie Tennis Cradock










