SA-Eer vir leerder van Hoërskool Witteberg
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg is trots op leerder Mikaylah Mynhardt, wat Suid-Afrika se O16-jukskeidogterspan tydens ‘n binnelandse toer van 15 tot 19 Julie 2026 in Mpumalanga en Limpopo verteenwoordig het.
Tydens die toer het die span nie net wedstryde gespeel nie, maar ook jukskei-opleiding by skole in albei provinsies aangebied.
Baie geluk, Mikaylah.












