Hoërskool Monument leerders skitter by die jukskei liga
ADVERTISEMENT
Hoërskool Monument o.19 seuns eindig 5de in die Jukskei Liga. Heinrich Obermeyer is aangewys as ’n uitblink speler!! Monnas-seuns eindig 2de in Wesrand Skole Noordvaal! Ons is baie trots op julle manne! Baie geluk !





















