Laerskool Garsfontein
Laerskool Garsfontein presteer op toer
Baie geluk aan die toerspanne van Laerskool Garsfontein wat almal ‘n suksesvolle toer gehad het! Rugby seuns: 2de plek Netbal dogters: 4de plek Mila ...Jukskei prestasie vir Laerskool Garsfontein
Jukskei prestasie vir Laerskool Garsfontein.Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Garsfontein wat ingesluit is in die Gautengspan vir jukskei. Hulle is: Zanrie ...Laerskool Garsfontein leerder presteer puik aan die WOW-Spelfees
Katryn Potgieter ‘n leerder van Laerskool Garsfontein het ‘n pragtige derde plek behaal tydens die Nasionale Rondte van die WOW-Spelfees te Stellenbosch.Laerskool Garsfontein redenaar praat prestasies los
Laerskool Garsfontein redenaar Logan van Heerden het aan die Oppie Tong af Nasionale finaal deelgeneem en ‘n 4de plek behaal. Hy is ook aangewys as ...Nuwe leiers vir Laerskool Garsfontein
Laerskool Garsfontein het hul nuwe leiers vir 2025 gekies, en stel hulle met trots voor: Baie geluk aan die volgende leerders Genevieve Vorster, Zeon ...Laerskool Garsfontein Graad 5-spanredenaars tree uit as nasionale wenners
Laerskool Garsfontein se Graad 5-spanredenaars tree uit as nasionale wenners by twee kompetisies. Logan van Heerden, Dirko Wessels, Alexi Bester en Neva du Preez ...Laerskool Garsfontein hokkiespanne presteer uitstekend
Baie geluk aan die volgende hokkiespanne van Laerskool Garsfontein wat uitstekend presteer het.Laerskool Garsfontein landloopatleet gekies om Gauteng te verteenwoordig
Baie geluk aan Aléri Schoeman van Laerskool Garsfontein wat gekies was om Gauteng te verteenwoordig by die SASA Nasionale Kampioenskappe.Tennis prestasie vir Laerskool Garsfontein
Baie geluk aan die volgende tennisspanne van Laerskool Garsfontein wat uitstekend presteer het: o.11A Seuns as Ligawenners gekroon Oop A-span dogters as Ligawenners gekroon ...Laerskool Garsfontein leerders deur na die Nasionale Rodnte van die WOW-Spelfees
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Garsfontein wat uitstekend by die Provinsiale Rondte van die WOW-Spelfees presteer het. Ons wens hulle sterkte ...Leerder van Laerskool Garsfontein tree uit as naaswenner van die ATKV Redenaars
Die ATKV Nationale Redenaars rondte het vanjaar by die ATKV-Goudini Spa plaasgevind op 5 en 6 Augustus. Na ’n strawwe uitdunproses waarin meer as ...Laerskool Garsfontein hokkiespelers in verskei spanne opgeneem
Laerskool Garsfontein hokkiespelers in verskei spanne opgeneem: 0.12 Northerns Blues Primary Hockey Sky span Zarah du Pont-Moeng Nadia Greyling – Nie reisende reserwe Kian ...Laerskool Garsfontein presteer tydens die SA Atletiekkampioenskappe
Laerskool Garsfontein is baie trots op die volgende prestasie wat behaal was. Juf Mishca Smit tree op as die Gauteng atletiek span se GM ...Laerskool Garsfontein sport uitslae
Laerskool Garsfontein sport uitslae: 1ste Span Krieket naaswenners van Titans stadsbeker. o.12 A Krieket Stadsbeker naaswenners Lana-Leigh du Toit Eerste dogter in Laerskool Garsfontein ...Laerskool Garsfontein leerders skitter in die Centurion Kunswedstryd
Laerskool Garsfontein is baie trots op Lenco Steyn en Robert Odendaal, hierdie twee talentvollege leerders het aan die Centurion Kunswedstryd deelgeneem. Die uitslae was ...Laerskool Garsfontein skaakspelers presteer
Laerskool Garsfontein skaakspelers het deelgeneem aan die Distrik finaal (D4). Skaak bord wenners van o.13A tydens Distrik finaal (D4):Laerskool Garsfontein seniorkoor het eerste plek by die Cantamus kompetisie behaal
Laerskool Garsfontein se seniorkoor het eerste plek by die Cantamus kompetisie in George behaal. Welgedaan julle!Laerskool Garsfontein redenaar praat uitstekend in die ATKV Nasionale Finaal
Laerskool Garsfontein is baie trots op Logan van Heerden, hy het ‘n pragtige 9de plek vir sy toespraak behaal, tydens die ATKV Nasionale Finaal. ...Laerskool Garsfontein se trompoppies skitter by hul eerste SAMCA kompetisie
Laerskool Garsfontein se trompoppies skitter by hul eerste SAMCA kompetisie! Miané Prinsloo is die groep se hoofleidster.Laerskool Garsfontein leerder dring deur na die ATKV Redenaars finaal
Logan van Heerden dring deur na ATKV Redenaars finaal! Baie geluk Logan. Laerskool Garsfontein is trots op jou!Wintersport prestasies vir Laerskool Garsfontein
Wintersport prestasies vir Laerskool Garsfontein. Die volgende leerders was gekies vir hul verskeie Northerns Blues Primary Hockey spanne: o.13 Netbalspan eindig algeheel 4de by ...Laerskool Garsfontein leerder wen ATKV Redenaars Gauteng Noord Kategorie Graad 4 en 5
Logan van Heerden van Laerskool Garsfontein het baie goed by die ATKV Gauteng Noord Semi-finaal presteer. Logan het eerste plek in die Kategorie Graad ...Laerskool Garsfontein kwartaal vier 2023 hoogtepunte
Hoërskool Garsfontein kwartaal vier 2023 hoogtepunte: Hoofleiers: Atletiek: Krieket:Die Senior Koor van Laerskool Garsfontein dring deur na ATKV finaal
Baie geluk aan die Senior Koor van Laerskool Garsfontein, hulle dring deur na ATKV finaal. Ons is sommer baie trots op julle pragtige prestasie.Laerskool Grasfontein Horizon Maths Competition
In die National Horizon Maths Competition 2022 het daar vanjaar 75 000 leerders van 520 skole deelgeneem. Die 5 leerders van Laerskool Garsfontein het ...Laerskool Garsfontein leerder dring deur na die ATKV nasionale finaal
Amike Marx dring deur na die ATKV nasionale finaal. Baie geluk!


























