North West
Laerskool Proteapark leerders speel die kriektveld aan die brand
Laerskool Proteapark is baie trots op Handré Kearns en Lardus van Deventer! Hierdie twee o/11 seuns het Jubaweni se krieketveld aan die brand gespeel! ...Laerskool Saamtrek 1ste dogtershokkiespan neem deel aan ‘n gesogte toernooi
Baie sterkte aan Laerskool Saamtrek se 1ste Dogtershokkiespan wat vanaf 16–19 Julie aan die gesogte Nika Coertzen Hokkietoernooi by Eunice in Bloemfontein deelneem. Hierdie ...Hoërskool Brits leerders deur na die SA-ringbalkampioenskappe
Hoërskool Brits wens die volgende meisies baie geluk met hul deelname aan die SA-ringbalkampioenskappe. Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het hierdie besondere geleentheid ...Hokkie prestasie vir Laerskool Baillie Park
Laerskool Baillie Park is ongelooflik trots op Aldo Viljoen, wat vanaf 7–11 Julie die Noordwes Onder 13 B Hokkiespan in Middelburg verteenwoordig het. Aldo ...Hoërskool Wesvalia netbalspeler gekies vir die o.18 SA Rhino-netbalspan
Nog ‘n Wessie na die Nasionale verhoog… Abigail Calitz van Hoërskool Wesvalia het vir die Sedibeng Stormchasers gespeel tydens vanjaar se Rhino-sportweek. Sy is ...Die Hoërskool Wagpos fietsryers presteer uitstekend
Met die eerste dissipline van die Skolereeks amper voltooi (beter bekend as die Trailseeker-langafstandreeks), lê Die Hoërskool Wagpos fietsryspan tans algeheel 2de, net agter ...Laerskool David Brink took part at the annual Provincial camp
Laerskool David Brink took part at the annual Provincial camp presented at Sediba Kwele Adventure camps. It was a pleasure to meet up with ...Laerskool Vastrap leerders neem deel aan die North Region-toernooi
Baie sterkte aan Miané Prinsloo en Yarona Maponyane leerders van Laerskool Vastrap wat vanaf 1 – 5 Julie aan die o. 12 North Region-toernooi ...New Resources enhance science and digital learning at Nqunde Secondary School
An education support programme is helping to unlock better learning opportunities for learners at Nqunde Secondary School, where access to basic science and digital ...Pecanwood College becomes Pinnacle College Pecanwood
Families across Hartbeespoort can look forward to an even stronger independent school offering as Pecanwood College becomes Pinnacle College Pecanwood from January 2027. The ...Hoërskool Wesvalia tennisspanne lewer puik vertonings tydens Derby -Kragmeting
Hoërskool Wesvalia tennisspanne lewer puik vertonings tydens hul Klerksdorp Derby-kragmeting teen KHS. Baie geluk aan elke speler met jul uitstekende prestasies. Julle vasberadenheid, deursettingsvermoë ...Laerskool Saamtrek leerders dring deur na die ATKV Semi-finale
Laerskool Saamtrek spog met 12 leerders wat deurgedring het na die ATKV Semi-finale. Baie geluk aan: Gr. 1 – 3 Leon Taljaard Juliet Botha ...Skaakspeler van Laerskool La Hoff blink uit by die skaakkampioenskap
Baie geluk aan Hanroux de Kock leerder van Laerskool La Hoff met sy uitstekende prestasie by die SAJCC South African Junior Chess Championship! Hy ...Laerskool La Hoff spog met rugby prestasie
Baie geluk aan die volgende seuns van Laerskool La Hoff wat verkies is tot die Luiperds Rugbyspan. Ons is super trots op julle! Julle ...Laerskool Saamtrek mini netbaldogters vaar puik
Laerskool Saamtrek mini-netbaldogters het Saterdag, 16 Mei by Laerskool Noordvaal aan ’n heerlike dag vol netbalpret deelgeneem! Daar was baie hardloop, lag, spanwerk en ...LS La Hoff redenaars dring deur na die Semi-Finale ATKV Redenaarskompetisie
Baie geluk aan Laerskool La Hoff 8 Hoffie-maats wat deurgedring het na die Semi-Finale van die ATKV Redenaarskompetisie wat Donderdag, 21 Mei plaasvind te ...Laerskool Saamtrek tennis nuus
Die eerste tennisspanne van Laerskool Saamtrek het die afgelope naweek aan die gesogte ATKV Buffelspoort Prestige-tennistoernooi deelgeneem, waar daar altesaam agt seuns- en agt ...Grenville High School learners excel in Land Service
Grenville learners excel in Land Service demonstrating a strong commitment to environmental care and community upliftment. Through various projects and initiatives, they have shown ...Super 8 rugby en netbal prestasie vir Laerskool La Hoff
Super 8 rugby en netbal prestasie vir Laerskool La Hoff. Rugby: o.10 – 3de plek o.11 – Wenners o.13 – Wenners Netbal: o.10 – ...Grenville High School capping their first teams
Grenville High School are elated to announce the team members of our first teams. First team Netball girls: First team Hockey Boys First team ...Laerskool Saamtrek skaak nuus
Laerskool Saamtrek is baie trots op Luan van Staden leerder van Laerskool Saamtrek, wat van 28 Maart tot 2 April in Rustenburg aan die ...Bekendstelling van seuns en dogters 1ste hokkiespan van Hoërskool Wesvalia
Hoërskool Wesvalia Seuns- en Dogters 1ste hokkiespan bekendstelling was, soos altyd, ’n aand gevul met trots en gees. Baie dankie aan almal wat bygedra ...Laerskool Saamtrek is in voorbereiding vir die Super 12 skaaktoernooi
Laerskool Saamtrek skaak leerders is hard besig om voor te berei vir die Super 12-skaaktoernooi wat in Mei in Pretoria plaasvind. Baie dankie aan ...Laerskool M.L.Fick stel hul hoofleiers bekend vir kwartaal 2
Hiermee die Hoofleiers van Laerskool M.L.Fick vir Kwartaal 2 . Ons is trots op die onderstaande vier leerders wat aangewys is as hoofleiers vir ...HS Wesvalia leerder presteer by die Nasionale Lewensredding Kampioenskappe
AJ Brits leerder van Hoërskool Wesvalia presteer alweer…die keer by die Nasionale Lewensredding Kampioenskappe in Gqeberha. Hy behaal die finaal in al 6 sy ...Laerskool Saamtrek leerder is as Junior Klubkampioen aangewys
Wesvaal Bass Masters-klub het hul 2025-seisoen se prysuitdeling gehou. Baie geluk aan Mayla Wilkens (Gr. 4) leerder van Laerskool Saamtrek wat as Junior Klubkampioen ...Curro Klerksdorp under 19B Girls Hockey Final Result
Congratulations to Louis Trichardt on taking the win! Curro Klerksdorp U.19B girls played their hearts out in a tightly contested final, ending in a ...Terug blik na Laerskool Baillie Park Koster Rugbydag
Die stof het dalk al gaan lê sedert Laerskool Baillie Park vroeër vandeesmaand by die Koster Rugbydag gaan kuier het, maar ons is steeds ...Laerskool Saamtrek neem deel aan die OSH/KHS Rugbytoernooi
Laerskool Saamtrek o.11 B en 3de en 4de Rugbyspanne het tydens die vakansie aan die KOSH/KHS Rugbytoernooi deelgeneem. Ons seuns het waardevolle kennis opgebou ...Curro Mahikeng athlete rising to great heights
What a fantastic way to start the week! Today, Curro Mahikeng celebrate Kopano Sebogodi, who secured 2nd place and earned a silver medal at ...Laerskool M.L. Fick presteer puik by die (RCFA) Wêreld Kampioenskappe
Leerders van Laerskool M.L. Fick het uitstekend presteer by die Ring Contact Fighting Art (RCFA) Wêreld Kampioenskappe, wat gehou was van 3 tot 5 ...LS Rustenburg swemmer het deelgeneem aan die Level 2 Swemkampioenskappe
Baie geluk aan Lee-Anne du Plessis leerder van Laerskool Rustenburg met uitstekende uitslae!! Ons is ongelooflik trots op jou deursettingsvermoë en harde werk, Lee-Anne! ...Curro appoints homegrown leader as Executive Head of Meridian Rustenburg
Curro is pleased to announce the appointment of Pinky Mosito as Executive Head of Meridian Rustenburg. The appointment is a natural and well-considered progression: ...Hoërskool Wesvalia stel hul skaakspanne bekend
Dit is met groot trots om Hoërskool Wesvalia Junior en Senior skaakspanne bekend te maak. Ons skaakspanne begin die Woensdag met hulle NWU Prestige ...Grenville High School wrestlers excel
Congratulations to Grenville High School’s wrestlers who participated in the Frank Joubert Open on Saturday, 7 March. We are proud of your efforts and ...Pecanwood College celebrated Book Character Day
Today at Pecanwood College we celebrated Book Character Day in true storybook style. Our students and teachers had great fun dressing up as their ...Laerskool Rustenburg tennisspeler slaan vir sukses
Pieter Roux leerder van Laerskool Rustenburg in Graad 4 het die naweek van 27 Februarie tot 1 Maart aan die Synergy Cup interprovinsiale toernooi ...Checkmate challenge at Curro Meridian Rustenburg
Yesterday, Curro Meridian learners battled it out in an exciting internal Chess Tournament. Strategy, focus and critical thinking were the real winners of the ...Laerskool Baillie Park swemmers neem deel aan die Mooirivier Prestige Swemgala
Sterkte aan al Laerskool Baillie Park swemmers wat vandag aan die Mooirivier Prestige Swemgala deelneem! Ons is reeds sommer baie trots op julle. Gaan ...Bergsig Akademie atlete neem deel aan die Interhoër Atletiek
Baie geluk aan die volgende atlete van Bergsig Akademie ! Well done to these athletes! Hulle gaan op 3 Maart 2026 Bergsig by die ...





































