Bergsig Akademie
Bergsig Akademie atlete neem deel aan die Interhoër Atletiek
Baie geluk aan die volgende atlete van Bergsig Akademie ! Well done to these athletes! Hulle gaan op 3 Maart 2026 Bergsig by die ...Bergsig Akademie Matriekuitslae van 2025
Baie geluk aan Bergsig Akademie se Matriekuitslae van 2025. Slaagsyfer: 96% Verdere Studies: 89%Bergsig Akademie leerders is opgeneem in verskeie SA Ringbalspanne
Bojanala Skole Ringbal is ongelooflik trots om te deel dat verskeie leerders van Bergsig Akademie / Academy in die onderskeie SA Ringbalspanne opgeneem is! ...Bergsig Akademie Boogskietspan presteer by die Nasionale Kampioenskappe
Wat ’n ongelooflike week vir Bergsig Akademie Boogskiet by die Nasionale Kampioenskappe in Limpopo! 3D & BE AGA Nasionale Boogskiet Kampioenskappe 2025. 3D Uitslae ...Bergsig Academy athletes represent the school at the SASA National Championships
SASA National Championships. Bergsig Academy athletes delivered outstanding performances! Scott Williamson secured an impressive 5th place in Boys U/17, finishing in the Top 10 ...Bergsig Akademie leerder praat die land aan die brand by die Wits Interskole Redenaarsliga
Katie praat die land aan die brand – Wits Interskole Redenaarsliga prysuitdeling. Bergsig Akademie is trots om te sê dat Kaitlyn de Beer die ...Bergsig Akademie wen by die Noordvaal 7’s
Bergsig Akademie se o/17 sewes span het ‘n groot voorreg gehad die naweek 26 & 27 September om deel te kon neem aan die ...Bergsig Akademie skuts behaal algehele 1ste plek by Vastrap se boogskietkompetisie
Hierdie naweek het Bergsig Akademie boogskuts behoorlik teikens platgetrek en die 1ste plek algeheel by Vastrap se boogskietkompetisie huis toe gebring! Uitstaande individuele prestasies: ...Bergsig Academy learner received double gold at the Cosassa Games 2025
At the Cosassa Games 2025 learner of Bergsig Academy made us extremely proud of him! Your hard work, dedication, and determination paid off in ...Bergsig Akademie redenaars vaar uitstekend by die ConSpirito Gauteng uitdune
Baie geluk aan 𝗕𝗘𝗥𝗚𝗦𝗜𝗚 𝗥𝗘𝗗𝗘𝗡𝗔𝗔𝗥𝗦 met uitstekende resultate gedurende die Gauteng-uitdunne van die ConSpirito kunstefees. These orators competed against Gauteng schools like Wonderboom, Garsfontein, ...Bergsig Akademie vyftig keer trots
𝗛𝘂𝗹 𝗻𝗮𝗺𝗲 𝘄𝗼𝗿𝗱 𝗴𝗲𝘀𝗸𝗿𝘆𝗳 𝗶𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗴𝗲𝘀𝗸𝗶𝗲𝗱𝗲𝗻𝗶𝘀… Met Bergsig Akademie 𝟱𝟬𝘀𝘁𝗲 𝘄𝗲𝗱𝘀𝘁𝗿𝘆𝗱𝗲 vir die skool se eerstespan, sluit hierdie spelers aan by ’n uitsonderlike ...Bergsig Academy hockey players has been selected for provincial teams
Congratulations to these players from Bergsig who have been selected for the respective provincial teams! You make us proud! Soar like EAGLES and give ...Bergsig Akadenie landloop atlete toon uitstekende potensiaal
Die klub landloopliga is goed op dreef met 3 ligas wat reeds plaasgevind het. Bergsig Akademie se atlete toon soos gewoonlik reeds uitstekende potensiaal ...Bergsig Akademie alumni presteer
Bergsig Akademiewens oud-eerstespanrugbyspeler Hercu du Plessis hartlik geluk met sy insluiting in die o.21 Pumas oefengroep wat aan die o.21 ‘Currie Cup Shield’ sal ...Bergsig Academy hosted the Bojanala Championships
Bersig Academy proudly hosted the Bojanala Championships on May 24th 2025. It was a fantastic day of netball, with great talent and sportsmanship on ...Bergsig Akademie leerder woeker met die pen
Bergsig Akademie spog graag met 𝗭𝗮𝗻𝘁é 𝗬𝗼𝘂𝗻𝗴 (Graad 11) wat as 𝗡𝗔𝗦𝗜𝗢𝗡𝗔𝗟𝗘 𝗪𝗘𝗡𝗡𝗘𝗥 aangewys is van die 𝗖𝗼𝗻𝘀𝗽𝗶𝗿𝗶𝘁𝗼 𝗪𝗼𝗲𝗸𝗲𝗿-𝗺𝗲𝘁-𝗱𝗶𝗲-𝗽𝗲𝗻 𝗸𝗼𝗺𝗽𝗲𝘁𝗶𝘀𝗶𝗲 ter viering van Afrikaans. ...Bergsig Academy Drum Majorettes
Our talented Bergsig Academy Drum Majorettes team proudly represented Bergsig Academy in a competition held at Wesvalia. The girls showed dedication, teamwork, and incredible ...Bergsig Akademie spog met dubbele SA Kampioen en podium posisies
Die SA-Skole Atletiekkampioenskappe het die afgelope week in Bloemfontein plaasgevind. Bergsig Akademie se arende het tot hoër hoogtes gevlieg tydens dié kampioenskapppe! Nie net ...Bergsig Akademie swemmers vaar puik
Naldo Kock leerder van Bergsig Akademie het uitstekende uitslae behaal tydens die SA-Skole Swemkampioensskappe gedurende die vakansie! 𝗜𝗻𝗱𝗶𝘃𝗶𝗱𝘂𝗲𝗲𝗹 𝘃𝗲𝗿𝗼𝘄𝗲𝗿 𝗡𝗮𝗹𝗱𝗼: – ‘n 7de plek ...Bergsig Academy proudly announced their head leaders for 2024|2025
Bergsig Academy proudly announced our head leaders for 2024|2025. We took a step back to trace their roots to see where a part of ...Bergsig Akademie vir Tegnologie fast five netbalspanne presteer
Bergsig Akademie vir Tegnologie kondig met trots aan dat beide ons onder 15 en onder 17 Fast Five netbalspanne kwalifiseer vir die Nasionale Kampioenskappe ...Bergsig Academy North West MTB achievers
Bergsig Academy would like to congratulate Tamlyn Luyt on her combined 1st place in the age category 17,18,19 Junior women, at the North West ...SA Landloop Kampioenskappe prestasie vir Bergsig Akademie
Bergsig Akademie spog met 16 atlete wat NWN kleure verwerf het en gekies is om die ANWN landloopspan te verteenwoordig by die ASA Kampioenskappe ...Bergsig Akademie boogskietspan skitter aan die AfriKiti-kompetisie
Op Saterdag, 7 September 2024, het Bergsig Akademie se boogskietspan deelgeneem aan die AfriKiti – kompetisie wat plaasgevind het by ATKV Buffelspoort en die ...District Best School Championships Bergsig Academy
The Championship took place at Bergsig Academy on Saturday 18 May 2024.Bergsig Academy class of 2023 Top 15 matriculants
Congratulations to class 2023! Pass Rate: Afrikaans Leaners: 100% Pass Rate: English Learners: 99.5 % 10 subjects – 100% pass rate Top 15 :Bergsig Akademie Prysuitdeling 2023
Bergsig Akademie is trots op ons leerder wat die volgende toekenings ontvang het .Baie geluk! Dante Combrink – Dux leerder Gr.12 Estie du Plessis ...Bergsig Akademie atlete maak trots
Atletiek Prestasies! Bergsig Akademie behaal uitnemende uitslae tydens die NW Provinsiale Atletiek kampioenskappe. Bergsig atlete beïndruk en laat rekords spat tydens Noordwes Provinsiale Atletiek-Kampioenskappe! ...Bergsig Akademie Matrieks 2022 A-kandidate
Bergsig Akademie Matrieks 2022 A-kandidate 7 Onderskeidings 6 Onderskeidings / Dinstinctions 5 Onderskeidings 4 Onderskeidings 3 Onderskeidings Zelrie Gagiano Tiffany Heyns Jonathan JV Rensburg ...Bergsig Akademie klas van 2022 matriekuitslae
Bergsig Akademie spog met uitmuntende matriekuitslae van 2022.Baie geluk aan elke leerder! Top Presteerders :Bergsig Academy North West Hockey
Congratulations to the following learners with their inclusion in the NW Hockey team. We are extremely proud of you! U18 boys – Alvah Sithole ...Bergsig Academy North West Netball
Congratulations to the following learners with their inclusion in the North West Netball Team. Indeed a great achievement! We are extremely proud of you! ...Laaste dag uitslae van die Rolyn Bergsig Sportfees
Die son skyn na 2 dae se aanhoudende reën en die manne speel reeds vuurwarm rugby op die laaste dag van die Rolyn Bergsig ...- Bergsig AkademieEast RandGauteng JohannesburgHelderbergHoërskool CarletonvilleHoërskool DinamikaHoërskool HartbeespoortHoërskool Hugenote SpringsHoërskool Parel ValleiHoërskool RandburgHoërskool RiebeeckrandHoërskool Rob FerreiraJHB SouthLowveldMpumalangaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsPotchefstroom GimnasiumRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surroundsWest Rand Carletonville FochvilleWestern Cape
Rugby op sy beste word tans by die Rolyn Bergsig Sportfees gespeel
Rugby op sy beste word tans by die Rolyn Bergsig Sportfees in Rustenburg gespeel vanaf 15-18 April. Die 10 deelnemende skole en hul afrigters ...


































