Bergsig Akadenie landloop atlete toon uitstekende potensiaal
ADVERTISEMENT
Die klub landloopliga is goed op dreef met 3 ligas wat reeds plaasgevind het. Bergsig Akademie se atlete toon soos gewoonlik reeds uitstekende potensiaal en domineer die hoërskool-kategorie. Ons is trots en sien uit na wat die res van die seisoen gaan oplewer!
𝗞𝗹𝘂𝗯𝗹𝗮𝗻𝗱𝗹𝗼𝗼𝗽 𝗹𝗶𝗴𝗮 𝟯 @ 𝗚𝗿𝗲𝗻𝘀𝘄𝗮𝗴 𝘂𝗶𝘁𝘀𝗹𝗮𝗲:
𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀 𝟬.𝟭𝟰
- 1st Kefilwe Kgosiemang
- 2de Mila vd Merwe
- 3rd Kefentse Matlagomang
- 4de Milan Young
- 5de Cheree de Bruin
- 7de Lu-elle Pienaar
𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀 𝟬.𝟭𝟱
- 1ste Liandri Rademan
𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀 𝟬.𝟭𝟳
- 1ste Zanté Young
- 4th Cailyn Botha
- 8th Nina Chadinha
𝗝𝘂𝗻𝗶𝗼𝗿 Dogters:
- 2nd Kelello Phokoje
𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀 𝟬.𝟭𝟰
- 1st Phenyo Kgatitswe
𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀 𝟬.𝟭𝟱 :
- 1st Amogelang Moeng
- 2de Marnus Pienaar
𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀 𝟬.𝟭𝟲 :
- 1ste Nathan Havenga
- 5de Emilio Esteves
𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀 𝟬.𝟭𝟳 :
- 1ste Scott Williamson
𝗝𝘂𝗻𝗶𝗼𝗿 Seuns:
- 3de Dylan Howard
- 5de Irish Jonker
Welgedaan aan al ons Bergsig Akademie atlete !











