Bergsig Akademie swemmers vaar puik
ADVERTISEMENT
Naldo Kock leerder van Bergsig Akademie het uitstekende uitslae behaal tydens die SA-Skole Swemkampioensskappe gedurende die vakansie!
𝗜𝗻𝗱𝗶𝘃𝗶𝗱𝘂𝗲𝗲𝗹 𝘃𝗲𝗿𝗼𝘄𝗲𝗿 𝗡𝗮𝗹𝗱𝗼:
– ‘n 7de plek in die 50m Vlinderslag
– ‘n 12de plek in die 100m Vlinderslag
– ‘n 11de plek in die 50m Rugslag
𝗪𝗶𝘁𝗵 𝘁𝗵𝗲 𝗿𝗲𝗹𝗮𝘆𝘀, 𝗡𝗮𝗹𝗱𝗼 𝗮𝗻𝗱 𝗵𝗶𝘀 𝘁𝗲𝗮𝗺 𝗮𝗰𝗵𝗶𝗲𝘃𝗲𝗱:
– 1st place in the boys 16–18, 4×50m Freestyle Relay
– 2nd place in the boys 16–18, 4×50m Medley Relay (Naldo swam Butterfly)
– 4th place in the boys 16–18, 4×100m Medley Relay (Naldo swam Butterfly)
Noordwes behaal ‘n uitstekende algehele 5de plek













