Laerskool Hugo Rust
Skopboks nasionale kampioenskappe prestasie vir Laerskool Hugo Rust
Sterkte aan Laerskool Hugo Rust se Mnr. Waldo Erasmus, Luke Basson en Rubert Robbetse wat vanaf 24 tot 29 April aan die Nasionale kampioenskappe ...SA hoogspring prestasie vir Laerskool Hugo Rust
Laerskool Hugo Rust is supertrots op De-Lio Arnolds met sy brons medalje vir seuns o.12 hoogspring by die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe.MTB -WC XCO prestasie vir Laerskool Hugo Rust bergfietsryer
Laerskool Hugo Rust bergfietsryer Maleagi Malherbe het die afgelope naweek by die WC XCO #2 by DIAMANT ESTATE, uitstekend gevaar. Hy het ‘n medalje ...Laerskool Hugo Rust swemmers skitter by Level 2 Kampioenskappe
Uitstekende swemprestasies vir die swemmers van Laerskool Hugo Rust by die LEVEL 2 Swemkampioenskappe in Oudtshoorn . Jan-Hugo Basson 50m Vlinderslag Lea Dõrnbrack 50m ...Laerskool Hugo Rust rugbyseisoen skof af
Die RUGBY-SEISOEN van Laerskool Hugo Rust het by Hoërskool Jan van Riebeeck afgeskop. Ons sie uit na opwindende rugbyseisoen.Laerskool Hugenote leerders is in die Boland Cavaliers-span opgeneem
Baie geluk aan die volgende Laerskool Hugenote leerders wat in die Boland Cavaliers-span opgeneem is. Ons is baie trots op julle!Eerste krieket wedstryd vir Laerskool Hugo Rust se o.11C manne
Vandag was ‘n groot dag vir dié o.11C krieketmanne by Laerskool Hugo Rust. Dit was hulle heel eerste groot krieket wedstryd van die seisoen. ...Laerskool Hugo Rust karateka neem deel aan die Six-Gun Summer Festival
Laerskool Hugo Rust is baie trots op hul leerders wat tydens die six-gun summer festival aan Karate deelgeneem het. Zita Klue – Braafste deelnemer ...UIPM Biathle Wêreld Kampioenskappe 2025 prestasie vir Laerskool Hugo Rust
Laerskool Hugo Rust is ongelooflik trots op Ingu White het Suid-Afrika verteenwoordig het by die Biathle Wêreld Kampioenskappe, in Mosselbaai. Dit behels 800m hardloop, ...Laerskool Hugo Rust binnenshuise hokkiespelers bring medaljes huis toe
Laerskool Hugo Rust binnenshuise hokkiespelers Elri Buckle en Ingu White was onderskeidelik deel van die 0.13 Dogters en Seuns Foxes Yellow spanne. Die dogters ...Laerskool Hugo Rust ruiter presteer
Baie geluk aan Kristin Steyl van Laerskool Hugo Rust wat die Wes-Kaap-span verteenwoordig het en baie goed gevaar in perdry met haar perd, Blue ...Wiskunde prestasie vir Laerskool Hugo Rust leerder
Laerskool Hugo Rust se Vilje Visser het deelgeneem aan die A PLUS STUDENTS Abacus Maths Nasionale Kampioenskappe en as die kampioen weggestap!Laerskool Hugo Rust gimnas presteer by die SA Gym Games
Baie geluk aan Elba Robbetse van Laerskool Hugo Rust wat aan die SA Gym Games deelgeneem het en baie goed gevaar het. Sy het ...Laerskool Hugo Rust Graad 2 spreekkoor vaar puik
Laerskool Hugo Rust Graad 2-spreekkoor het die Prestige-toekenning by die Paarl Vallei Eisteddfod gewen. Ons is baie trots op hulle!Laerskool Hugo Rust broers presteer uitstekend by die Nasionale Karate Kampioenskappe
Jeandre (Graad 7) en Estian (Graad 2) Goosen van Laerskool Hugo Rust het aan die OGKK se NASIONALE KARATEKAMPIOENSKAPPE in Stellenbosch, deelgeneem. Die broers ...Laerskool Hugo Rust leerders presteer in skopboks
Laerskool Hugo Rust is super trots op Luke Basson en Rubert Robbetse met hulle prestasies by die Wes-Kaap kampioenskappe. Luke Basson (12): Points Fighting ...Laerskool Hugo Rust vier Lentedag met ‘n heerlike lentestap
Op 1 September het Laerskool Hugo Rust Lentedag gevier met ’n heerlike lentestap. Dit was ’n baie lekker dag met perfekte lenteweer om op ...Laerskool Hugo Rust Kultuuraand 2025
Hierdie kwartaal was Laerskool Hugo Rust se Kultuuraand. Ons leerders se harde werk en talent het geskitter op die verhoog en ons is ongelooflik ...Laerskool Hugo Rust leerder gekies vir die o.12A Boland Rugbyspan
Baie geluk aan Wade Apollis van Laerskool Hugo Rust wat gekies is vir die O/12A-Boland Rugbyspan! Dit is voorwaar ’n pragtige prestasie en ’n ...Laerskool Hugo Rust leerders dring deur na die Nasionale kompetsie van die WOW-Spelfees
Laerskool Hugo Rust is trots op Christoff Hamman en Tylor Pretorius wat aan die WOW-Spelfees deelgeneem en deurgedring het na die nasionale kompetisie wat ...Laerskool Hugo Rust leerders presteer in judo
Laerskool Hugo Rust is baie trots op die leerders wat Judo as ‘n sport beoefen. Hulle het die naweek aan die Wes-Kaap Ope Judotoernooi ...Laerskool Hugo Rust het hul eie Prima Ballerina
Lua Malan, Laerskool Hugo Rust se eie Prima Ballerina, is gekies om aan die Cape Town City Ballet se uitvoering van Alice in Wonderland ...Laerskool Hugo Rust swemmers presteer uitstekend
Laerskool Hugo Rust is ongelooflik trots op die swemmers wat dwarsdeur die winter, somer sport beoefen. Hulle het baie goed gevaar by CWA CTA-gala ...Laerskool Hugo Rust leerder presteer by die SHITO-RYU Kampioenskappe
Sachin van Diemel, Graad 2 leerder van Laerskool Hugo Rust het ongelooflik presteer by die SHITO-RYU KAMPIOENSKAPPE in Tongaat, KwaZulu Natal. Hy verwerf ‘n ...Leerder van Laerskool Hugo Rust het aan die Winter Mistgala deelgeneem
Daniël Retief leerder van Laerskool Hugo Rust het aan die Winter Mistgala by Curro Langebaan, deelgeneem. Ons is trots op jou mooi tyds verbeteringe. ...Laerskool Hugo Rust onderwyser vaar puik by die Kickboxing Championships
Mnr. Waldo Eramus het hierdie naweek aan die CAPE TOWN KICKBOXING CHAMPIONSHIPS deelgeneem en uistekend gevaar. Kickboxing is nie net ‘n fisiese sport nie, ...Laerskool Hugo Rust bedank Borge
Laerskool Hugo Rust 0.13 A’s spog met pragtige nuwe rugsakke, gereed vir hulle toer na Hartenbos. Baie dankie aan.Laerskool Hugo Rust spog met perdry prestasie
Ava Oosthuysen het tydens die vakansie aan die Western Cape Reigning and Performance kliniek en skou in Saldanha, deelgeneem. Sy het uitstekend gevaar en ...Laerskool Hugo Rust alumni verwerf goue medalje by die Afrika kampioenskappe
Laerskool Hugo Rust is ongelooflik trots op Jacobus van der Merwe (Graad 7 2022) met sygoue medalje by die Afrika kampioenskappe, in Nigerië. Hy ...Laerskool Hugo Rust leerder presteer puik by die Medal Mania Gimnastiek Kompetisie
Karli Bredenhand van Laerskool Hugo Rust het aan die Medal Mania Gimnastiek Kompetisie deelgeneem en ‘n algehele tweede plek behaal. Baie geluk Karli, ons ...Laerskool Hugo Rust ruiter presteer uitstekend by die SANESA Qualifier 2&3
Laerskool Hugo Rust is ongelooflik trots op Lea Dõrnbrack en haar perd Chicargo Fire se uitstekende prestasies by die S-A-N-E-S-A Qualifier 2&3. Baie geluk ...Laerskool Hugo Rust slimkoppe skitter by die A+ Students Maths Regional Champs
Laerskool Hugo Rust is baie trots op ons vier Wiskunde slimkoppe wat uitstekend gevaar het by die “A+ STUDENTS MATHS REGIONAL CHAMPIONSHIP.” Viljé Visser ...Laerskool Hugo Rust Klue Karate-Duo gaan van krag tot krag
Die Klue Karate-Duo van Laerskool Hugo Rust gaan van krag tot krag. Luka Klue (11) en Zita Klue ( het uitstekend gevaar by die ...Laerskool Hugo Rust landloopatlete presteer
Laerskool Hugo Rust landloop atlete het aan die Wellington Prep Lanloopbyeenkoms deelgeneem. Ons is ektra trots op ons atlete wat plekke op die podium ...Laerskool Hugo Rust leerders gekies vir die Kaapse Wynland Netbalspan
Laerskool Hugo Rust is super trots op Elri Buckle (0/12) en Mia Botes (0/11) wat gekies is vir die Kaapse Wynland Netbalspan. Hulle neem ...Laerskool Hugo Rust leerder ontvang ‘n sertifikaat vir Algoritme
Alexander Schoeman (Gr.6) het ‘n “International School of Programming”-sertifikaat ontvang vir Algoritme. Hy het sy eie selfoonspeletjie ontwikkel. Hou die Laerskool Hugo Rust seun ...Laerskool Hugo Rust interns vier die lewe
Een van Laerskool Hugo Rust interns, Mnr. PF Strauss, het besluit hy wil die lewe te vier deur 300km, in die dorp, fiets te ...Laerskool Hugo Rust vier Pannekoekdag
Die Laerskool Hugo Rust diensraad groep 2 het baie opgewonde die heerlikste pannekoek gaan bak by Checkers ter viering van Pannekoekdag. Die leerlinge was ...SA-Atletiek prestasie vir Laerskool Hugo Rust
Laerskool Hugo Rust is ongelooflik trots op Johanay Pool wat haar Wes-Kaap kleure verwerf het. Sy ontvang ‘n silwer medalje vir die 200m naellope. ...Laerskool Hugo Rust vegters toon hul staal skopbokskryt
Laerskool Hugo Rust se Mnr Waldo Erasmus, Luke Basson en Rubert Robbetse toon hulle staal in die skopbokskryt en kry al 3 plek in ...







































