Laerskool Hugo Rust Kultuuraand 2025
ADVERTISEMENT
Hierdie kwartaal was Laerskool Hugo Rust se Kultuuraand. Ons leerders se harde werk en talent het geskitter op die verhoog en ons is ongelooflik trots op elkeen wat deelgeneem het. Ons kultuurleerders is braaf, kreatief en oulik! Dit was ’n voorreg om te sien hoe gemaklik hulle optree en hulle passie met ons deel.










