AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Cannons Creek return from Grade 4-6 Camp

  • Laerskool Verkenner is expanding

  • Netbal prestasie vir Laerskool Noord-Eind

  • LS Truida Kestell leerder is gekies om Suid-Afrika in Hong Kong te Verteenwoordig

  • Western Cape swimming team results from Huguenot Primary School


HTS Drostdy

Home›Regional News›Western Cape›Breede Valley›Category: "HTS Drostdy"
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerders woon die SA o.19 Vrouekamp by

    By Karien Frans
    28th April 2026
    HTS Drostdy is baie trots op Mia-Lize van der Vyver, Lizé de Waal en Daneli Boshoff wat deel was van die SA o. 19-vrouekrieketkamp ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional News

    Mnr en Mej HTS Drostdy 2026

    By Charl Paulse
    21st April 2026
    Op Donderdag, 16 April is daar tydens ‘n glansgeleentheid ‘n splinternuwe Mnr. en Mej. HTS Drostdy gekroon. Die wenners is as volg: 2de prinses: ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy Boland senior vrouespan blink uit

    By Andreneza Damonse
    9th April 2026
    Mia-Lize van der Vyver en Daneli Boshoff leerders van HTS Drostdy  het die afgelope vakansie die Boland Senior Vrouespan in die divisie 2 vrouekrieketkampioenskap ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy atlete presteer

    By Charl Paulse
    13th March 2026
    Op Vrydag, 13 en Saterdag, 14 Maart neem 21 van die HTS Drostdy atlete, wat tot die Boland-atletiekspan verkies is, in Stellenbosch aan die ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy vs Hoërskool Outeniqua Interskole Krieket

    By Andreneza Damonse
    2nd March 2026
    Ons o. 15A- en o. 19A-krieketspanne het Saterdag teen HS Outeniqua 50-beurt krieketwedstryde gespeel as deel van ons interskole teen hulle. Die o. 15A’s ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy kyk terug op 2025 se top 10-uitslae van kwartaal 4

    By Karien Frans
    6th January 2026
    HTS Drostdy kyk terug op 2025 se top 10-uitslae van kwartaal 4. Ons is baie trots op elkeen van hierdie leerders wat ongelooflik hard ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerders is tot die Boland-krieketspanne verkies

    By Karien Frans
    24th November 2025
    Die volgende HTS Drostdy leerders is tot Boland-krieketspanne verkies. Al hierdie spanne neem in die Desember-vakansie aan toernooie deel. Ons is baie trots op ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy krieket nuus

    By Andreneza Damonse
    13th November 2025
    Hiermee die laaste krieketuitslae van HTS Drostdy 2025. Met vyf wenne en een gelykop uitslag het ons krieketspelers die jaar behoorlik op ‘n hoë ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerder skitter aan die Paarl Vallei Eisteddfod

    By Karien Frans
    7th November 2025
    Azar Engelbrecht het op die Paarl Vallei Eisteddfod se galaseremonie die medalje vir die Beste Senior Eufoniumspeler ontvang. HTS Drostdy is baie trots op ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    Mosselbaai-Toutrekkompetisie uitslae vir HTS Drostdy

    By Karien Frans
    6th November 2025
    Baie geluk aan HTS Drostdy toutrekkers wat baie goed by die Mosselbaai-toutrekkompetisie presteer het. 480 kg-meisies: Silwer medalje 480 kg-seuns: Silwer medalje 560 kg-seuns: ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerders presteer uitstekend by die SA Stoei Kampioenskap

    By Charl Paulse
    23rd October 2025
    Tydens die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskap wat in die afgelope vakansie plaasgevind het, het twee van HTS Drostdy leerders uitstekende prestasies behaal: Jaden Richards Presidente Junior ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerders opgeneem in die Boland-Sewe o.17-spanne

    By Linda
    9th October 2025
    HTS Drostdy is ongelooflik trots op vier van ons leerders wat in die Boland-Sewes o.17-spanne opgeneem is: V.l.n.r.: Werno Ramsauer – A-span JD van ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerder deel van die Elite player Development groep

    By Linda
    9th October 2025
    HTS Drostdy is baie trots op Anayo Egbujor (graad 10) wat onlangs as deel van SA-Rugby se EPD-groep (Elite Player Development) gekies is. Hierdie ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerders presteer by die Internasionale Tentpegging-kompetisie

    By Linda
    9th October 2025
    Vanaf 10 – 12 September 2025 het die volgende leerlinge van HTS Drostdy die o. 21 SA-span in ‘n internasionale tentpegging-kompetisie teen Australië by ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerders gekies vir die Boland-landloopspan

    By Linda
    9th October 2025
    Drie van HTS Drostdy leerders is in die Boland-landloopspan opgeneem. Hulle is v.l.n.r.: Lisa van Rooi (o. 14), Emelia Fortuin (o. 17) en Mia ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy se nuwe leiers vir 2026 aangekondig

    By Linda
    9th October 2025
    HTS Drostdy se nuwe leiers vir die 2025/26-termyn in die saal aangekondig. Baie geluk aan al die leerders wat verkies is tot die Verteenwoordigende ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy se 520 kg-gemengdespan presteer puik

    By Karien Frans
    12th September 2025
    HTS Drostdy se 520 kg-gemengdespan het in die geslote afdeling as die Protea-span in die groen en goud deelgeneem. Hulle het in die finaal ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy krieketspanne begin hul seisoen met seges

    By Karien Frans
    12th September 2025
    HTS Drostdy se o. 19A- en o. 15A-krieketspanne het hul seisoen afgeskop, elk met ‘n T20- en 40 beurtwedstryd teen Hoërskool Hermanus. Beide spanne ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy skuts gekies vir Wes-Kaap spanne

    By Charl Paulse
    22nd August 2025
    Drie van HTS Drostdy skuts is deur die WKSSV as lede van verskillende Wes-Kaap-spanne aangekondig. Deon Lourens is in die o. 21-Sporter-B-span opgeneem en ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud]HTS Drostdy Dogtershokkie Eerstespankaptein – Imke Preuss 

    By Karien Frans
    14th August 2025
    Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Outeniqua en HTS Drostdy hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud]HTS Drostdy Rugby Eerstespankaptein – J-cop van Engelen

    By Karien Frans
    14th August 2025
    Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Outeniqua en HTS Drostdy hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud]HTS Drostdy Netbal Eerstespankaptein – Leigh Lombard 

    By Karien Frans
    14th August 2025
    Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Outeniqua en HTS Drostdy hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    [Onderhoud]HTS Drostdy Seunshokkie Eerstespankaptein – Andrew Kruger

    By Karien Frans
    14th August 2025
    Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Outeniqua en HTS Drostdy hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy neem deel aan die grootste gesogste CTIHT hokkietoernooi

    By Andreneza Damonse
    31st July 2025
    Beide ons eerste hokkiespanne neem die week vanaf 23 – 27 Julie aan die CTIHT deel. Dié gesogte toernooi, een van die grootstes van ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy Koperblaas en Perkussie uitslae

    By Andreneza Damonse
    28th July 2025
    Sewe en twintig praktiese Unisa Graad- en VVA-eksamens is in Mei 2025 op koperblaas- en perkussie-instrumente gespeel. Twee verdien 90%+ en word op die ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerders op ‘n Kultuurverrykingsbesoek aan Duitsland

    By Linda
    21st July 2025
    Ses van HTS Drostdy se graad 9-leerders is gekies om hulle skool in Duitsland te verteenwoordig as deel van ‘n genooide groep van 13 ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerling opgeneem in die o.17-Suid-Afrikaanse vyfkampspan

    By Linda
    21st July 2025
    Renso de Wet (gr. 10) leerling van HTS Drostdy was opgeneem in die o. 17-Suid-Afrikaanse vyfkampspan wat aan die Wêreldkampioenskap in Johannesburg deel geneem ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerders is verkies tot Boland hokkiespanne

    By Andreneza Damonse
    19th June 2025
      Baie geluk aan die volgende hokkiespelers van HTS Drostdy  wat tot Boland-hokkiespanne verkies is: Adele Smit – Boland Regional o. 16 Matthew Fisher ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerders is opgeneem in die Wynland netbalspanne

    By Andreneza Damonse
    19th June 2025
    Baie geluk aan Mia-Lize van der Vyver (o. 17) en Leigh Lombard (o. 18) wat in Kaapse Wynland-netbalspanne opgeneem is. Hulle neem die komende ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy netbalspelers neem deel aan die Wes Kaap proewe

    By Andreneza Damonse
    19th June 2025
    Baie sterkte aan HTS Drostdy netbalspelers wat vandag aan die Wes-Kaap-proewe in Bredasdorp gaan deelneem.Ons is baie trots op julle!  
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy koor maak hul merk by die ATKV Applous Koorkompetisie

    By Andreneza Damonse
    18th June 2025
    HTS Drostdy koor het Vrydagaand aan hulle debuut by die streeksfees van die ATKV-Applous koorkompetisie in die meriete afdeling gemaak, waar hul die hoogste ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy is die ruggraat van Boland Skolerugby

    By Andreneza Damonse
    17th June 2025
    Ons is baie trots op 26 van ons rugbyspelers wat in Boland-rugbyspanne vir die komende Youth Weeks-toernooie opgeneem is.   In die Grant Khomo-span ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy spog met gekwalifiseerde noodhulp leerders

    By Andreneza Damonse
    17th June 2025
    Nie alle helde dra mantels nie  hierdie groep  van HTS Drostdy dra neongeel baadjies en staan met elke wedstryd langs die veld of baan, ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerders opgeneem in verskeie Boland hokkiespanne

    By Charl Paulse
    29th May 2025
    Baie geluk aan die volgende hokkiespelers van HTS Drostdy wat tot Boland-hokkiespanne verkies is: Adele Smit – Boland Regional o.16 Matthew Fisher – Boland ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    Mnr en Mej HTS Drostdy 2025

    By Charl Paulse
    14th May 2025
    Op 24 April is daar ‘n nuwe mnr. en mej. Drostdy gekroon! Vanjaar se tema was Flieks en die deelnemers het behoorlik geskitter op ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    Suksesvolle Opedag vir HTS Drostdy

    By Karien Frans
    14th April 2025
    Op 4 Maart 2025 het 500 graad 7’s HTS Drostdy se opedag bygewoon. Opedag is aangebied in die vorm van ‘n werkende skool en ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy leerders presteer in tweekamp

    By Karien Frans
    14th April 2025
    HTS Drostdy leerders Renso de Wet en Wian van der Merwe is in die Boland-Tweekampspan opgeneem. Beide neem aan die Suid-Afrikaanse Tweekamp-kampioenskap deel, wat ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy atleet skitter in onderwaterhokkie

    By Karien Frans
    14th April 2025
    HTS Drostdy atleet Wilhelm Stander is tot die o. 19 Boland-onderwaterhokkiespan verkies. Hy het vanaf 21 tot 23 Maart aan die Junior Nasionale Toernooi ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy atlete behaal die Boland-atletiekspan

    By Karien Frans
    14th April 2025
    Die volgende tien HTS Drostdy atlete was in die Boland-atletiekspan opgeneem. Meisies: o.14 Lisa van Rooi – 1500 m-hindernis, DH Mieke Roux – Gewigstoot ...
    Read More
  • Breede ValleyHTS DrostdyRegional NewsWestern Cape

    HTS Drostdy dogterskrieket skop die nuwe jaar sommer op ‘n hoogtepunt af

    By Karien Frans
    9th January 2025
    HTS Drostdy dogters krieket skop die nuwe jaar sommer op ‘n hoogtepunt af! Mia-Lize van der Vyver en Daneli Boshoff is na afloop van ...
    Read More
1 2

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us