HTS Drostdy krieket nuus
ADVERTISEMENT
Hiermee die laaste krieketuitslae van HTS Drostdy 2025. Met vyf wenne en een gelykop uitslag het ons krieketspelers die jaar behoorlik op ‘n hoë noot afgesluit. Ons sien baie daarna uit om hulle in 2026 dop te hou wanneer hulle die seisoen hervat. Baie geluk aan elke seun en dogter en hul afrigters, ons is trots op julle.














