Hoërskool Outeniqua
Hoërskool Oudtshoorn dogters het na die Eden netbalproewe deurgedring
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Oudtshoorn dogters wat na die Eden-netbalproewe deurdring! o.19 Jasmin Williams Gretchen Apollis Shameera Hossain o.16 Wilnika Oosthuizen o.15 ...Outeniqua High School shine at the York Easter Festival
Outeniqua High School shine at the York Easter Festival – Kwaggas Hokkie. 1ste Dogters: vs Fairmont: 0–7 vs Pinelands: 2–1 vs Edgemead: 3–0 vs ...Hoërskool Outeniqua klaskapteine van 2026
Baie geluk aan ons klaskapteine van 2026! Hoërskool Outeniqua is ongelooflik trots op elkeen van julle! Mag hierdie jaar vol sukses, samewerking en sterk ...Hoërskool Outeniqua atlete gaan Germiston toe vir die SA’s
Hierdie naweek gaan Hoërskool Outeniqua Easycare Kwaggas Germiston toe vir die SA Atletiekbyeenkoms. Julle verteenwoordig ons skool met trots, ons staan agter elkeen van ...Hoërskool Outeniqua leerder sluit die swemseisoen op `n hoë noot af
Hoërskool Outeniqua Veneske Steenkamp (17 jaar, Graad 12) het die swemseisoen op ‘n hoë noot afgesluit met haar deelname aan die SA Youth Nationals ...- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Bethlehem Voortrekker HoërskoolDurban High SchoolGrey CollegeHoër Landbouskool BolandHoërskool DuineveldHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool UpingtonHoërskool WaterkloofHoërskool WittebergHTS MiddelburgJeppe High School for BoysKing Edward VII SchoolMiddelburg Hoërskool (Karoo)Oakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighQueen's College Boys' High SchoolRondebosch Boys' High SchoolSelborne CollegeSouth African College High School (SACS)
King Price Derby Series to showcase the best that schoolboy rugby has to offer
The King Price Derby Series is set to elevate the passion, tradition, and rivalry of schoolboy rugby in 2026, delivering one of the most ... Hoërskool Outeniqua outclass Nico Malan High School in King Price Derby Series
Hoërskool Outeniqua continued their impressive start to the 2026 season with a commanding 45–0 victory over Nico Malan of Humansdorp in their King Price ...Hoërskool Outeniqua leerder presteer by die Landbou Jeugskou
Op 19 Februarie het Zani van der Vyver, ’n Graad 8‑leerder van Hoërskool Outeniqua, aan die Landbou Jeugskou op Riversdal in die Pluimvee‑afdeling deelgeneem. ...Hoërskool Outeniqua kondig hul Graad 8 VRL-leiers aan
Met groot trots kondig Hoërskool Outeniqua die verkiesing van die nuwe Graad 8-lede tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) aan. Hierdie jong leiers ...Hoërskool Outeniqua leerders neem deel aan die Môreson Myl
Op Saterdag, 21 Februarie 2026 het Karli Karstens en Johane’ Burger van Hoërskool Outeniqua aan die jaarlikse Môreson Myl by Island Lake in die ...Hoërskool Outeniqua wys spangees by die Outeniqua chair challenge
‘n Besonderse dag by die Outeniqua Chair Challenge. Hoërskool Outeniqua se hokkie leerders en ouers het nie net ondersteun en die waterstalletjie beman om ...Hoërskool Outeniqua swemmers genomineer vir die Eden Sport Toekennings
Baie geluk aan Mia Botha, Tiaan Terblanche en Isabeau Coetzee van Hoërskool Outeniqua wat genomineer was vir Eden Sport Toekennings vir hul prestasies gedurende 2025. ...Hoërskool Outeniqua fietsryer het aan die Spargs1000 Padfiets Wedren deelgeneem
Hoërskool Outeniqua fietsryer Hannie Vreken het aan die Spargs1000 Padfiets Wedren in Oos Londen deelgeneem. Die wedren is deel van Fietsry Suid Afrika se ...Hoërskool Outeniqua o.16 netbaltoerspan het na die Verenigde Arabiese Emirate vertrek
Hoërskool Outeniqua o.16-netbaltoerspan het op uitnodiging op 7 Januarie na die Verenigde Arabiese Emirate vertrek. Die span is tans op toer tot 18 Januarie, ...Hoërskool Outeniqua krieketspeler skitter op nasionale vlak
Hoërskool Outeniqua is ongelooflik trots op Mi‑Jeanne Botha (14) wat haar merk gemaak het tydens die Nasionale Krieketweek. In haar eerste o.19‑wedstryd vir die ...Hoërskool Outeniqua atlete skitter op die wêreldverhoog
Hoërskool Outeniqua atlete skitter op die wêreldverhoog! Mosselbaai het onlangs atlete van 34 lande verwelkom vir die UIPM 2025 Biathle/Triathle Wêreldkampioenskappe, en die Kwaggas ...Hoërskool Outeniqua skitter op Nasionale vlak
𝗞𝘄𝗮𝗴𝗴𝗮 𝗞𝗮𝗺𝗽𝗶𝗼𝗲𝗻𝗲 𝘀𝗸𝗶𝘁𝘁𝗲𝗿 𝗼𝗽 𝗻𝗮𝘀𝗶𝗼𝗻𝗮𝗹𝗲 𝘃𝗹𝗮𝗸! Vier talentvolle leerders van Hoërskool Outeniqua het gedurende die vakansie aan drie Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem: Biathle & Triathle ...Hoërskool Outeniqua leerder gekies vir die SA Rugb o.17 EPD-groep
𝗠𝗮𝘁𝘁𝗵𝗲𝘄 𝗣𝗿𝗶𝗻𝘀 𝗴𝗲𝗸𝗶𝗲𝘀 𝘃𝗶𝗿 𝗦𝗔 𝗥𝘂𝗴𝗯𝘆 𝗼.𝟭𝟳 𝗘𝗣𝗗-𝗴𝗿𝗼𝗲𝗽! Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua se Matthew Prins met sy insluiting in die Suid-Afrikaanse Rugby o.17 ...Hoërskool Outeniqua Lego-eologists span kwalifiseer vir die Nasionale Kompetisie
Lego-eologist robotics-span bou aan sukses! Hoërskool Outeniqua is ongelooflik trots om aan te kondig dat die Lego-eologists as wenners van die First Lego League ...Hoërskool Outeniqua karatekas presteer uitstekend
Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua se Liam van Wyngaard en Andre Meintjies wat uitstaande prestasies by die Gaborone International Open Karate Championship 2025 wat ...Binnenshuise krieket prestasie vir Hoërskool Outeniqua
Die vakansie het 3 leerders van Hoërskool outeniqua SA u18 kleure verwerf in Binnenshuise krieket: Wernich Cassell Hanno Swart Daniël du Preez Die SA ...- Bethlehem Voortrekker HoërskoolBolandCourtrai Primary SchoolCurro DurbanvilleFree StateHelderbergHoërskool DurbanvilleHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool StellenbergHoërskool StellenboschLa Rochelle Girls' HighLaerskool DurbanvilleLaerskool Gene LouwNorthern and Eastern Free StateNorthern SuburbsPaarl Boys' HighPaarl Girls' HighRegional NewsSouthern CapeWestern Cape
A Talent Factory Transforming South African Athletics Learners on Track to Greatness
What happens when you bring together 1,400 of the country’s most promising young athletes, several national champions, multiple African title holders, and record-breaking jumpers? ... Hoërskool Outeniqua leerders skitter op Nasionale vlak
𝗞𝘄𝗮𝗴𝗴𝗮 𝗞𝗮𝗺𝗽𝗶𝗼𝗲𝗻𝗲 𝘀𝗸𝗶𝘁𝘁𝗲𝗿 𝗼𝗽 𝗻𝗮𝘀𝗶𝗼𝗻𝗮𝗹𝗲 𝘃𝗹𝗮𝗸! Vier talentvolle leerders van Hoërskool Outeniqua het gedurende die vakansie aan drie Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem: Biathle & Triathle ...Hoërskool Outeniqua kwaggas blink uit op die tennisbaan
Die Hoërskool Outeniqua het die afgelope naweek aan die Ruben Bezuidenhout Cup in Cradock as deel van die Eden o. 15 en o. 17 ...Hoërskool Outeniqua ruiters skitter aan die SANESA Wes-Kaap Streekskompetisie
Hoërskool Outeniqua ruiters het hul staal gewys by die SANESA Wes-Kaap Streekskompetisie, en die resultate spreek van harde werk, talent en toewyding! Pippa Squair ...Hoërskool Outeniqua swemmers presteer by die Eden Kortbad Kampioenskappe
Hoërskool Outeniqua swemmers lewer puik prestasies by die jaarlikse Eden Kortbad Kampioenskappe wat op 6 & 7 September 2025 te Knysna plaasgevind het. Baie ...Hoërskool Outeniqua skaakspelers skop stof in hul opponente se oë
Die jaar spog Hoërskool Outeniqua met baie spanne by Topskole. Die onder 15 A, B en C spanne het almal in George topskole op ...Growthpoint SA Nationals o.17 Hoërskool Outeniqua muurbal sterre
Hoërskool Outeniqua muurbalspelers Hanrie Duits en Christian Swanepoel het die afgelope naweek skitterende muurbal by die toernooi gespeel. Kwaggas se top seun- en dogterspelers, ...[Onderhoud]Hoërskool Outeniqua Netbal Eerstespankaptein – Deveney Petersen
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Outeniqua en HTS Drostdy hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Hoërskool Outeniqua Dogtershokkie Eerstespankaptein – Mia Buxmann
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Outeniqua en HTS Drostdy hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Hoërskool Outeniqua Seunshokkie Eerstespankaptein – Lucca Reinstorf
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Outeniqua en HTS Drostdy hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud]Hoërskool Outeniqua Rugby Eerstespankaptein – Henru Nell
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Hoërskool Outeniqua en HTS Drostdy hier.Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...Hoërskool Outeniqua swemmers het die nuwe swemseisoen afgeskop met hul eerste Kortbad gala
Die Hoërskool Outeniqua swemmers het op 7 Junie 2025 die nuwe swemseisoen afgeskop met hul eerste Kortbad gala (25 m swembad) te Knysna. Hulle ...3 Hoërskool Outeniqua atlete neem aan die Afrika Kampioenskappe in Nigerië deel
Baie sterkte aan ons 3 Hoërskool Outeniqua-atlete wat in die Afrika Kampioenskappe in Nigerië deelneem. Jayden Fourie neem aan die verspring, aflos en 100m ...Hoërskool Outeniqua leerder skitter aan die “Genius Olympiad”
Hoërskool Oouteniqua se eie Brink van Zyl het aan die “Genius Olympiad” by die Rochester Institute of Technology in New York gaan deelneem. Slegs ...Hoërskool Outeniqua leerders skitter aan die nasionale uithouritkompetisie
Baie geluk aan Lea-Michele Muller in gr. 8 wat verkies is tot die Wes-Kaap span wat aan die nasionale uithouritkompetisie in Fauresmith gaan deelneem. ...Hoërskool Outeniqua se o.14A Netbal na SA Skole
Die o.14 A netbalspan van Hoërskool Outeniqua het die naweek aan die Wes-Kaap Skole Kampioenskappe deelgeneem en het ‘n algehele vierde plek in die ...Buitesport prestasie vir Hoërskool Outeniqua
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Outeniqua leerders wat op 10 Mei aan die 2025 Wes-Kaap 𝘔𝘢𝘳𝘵𝘪𝘢𝘭 𝘈𝘳𝘵𝘴 Kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem het en ...Hoërskool Outeniqua spog met 2 van ons gesoute rugby-afrigters
Hoërskool Outeniqua spog met 2 van ons gesoute rugby-afrigters wat deel is van die afrigtingspan van die jeugweke. Mnr Heinrich du Plessis is aangestel ...Hoërskool Outeniqua leerders skitter in die ATKV- semifinaal
Hierdie leerders het na die semifinaal van die ATKV-redenaars deurgedring. Die kompetisie het in Humansdorp by Hoërskool Nico Malan plaasgevind. Die Hoërskool Outeniqua leerders ...








































