Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)
- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)BolandGauteng PretoriaHoërskool Gimnasium PaarlPTA Central PTA SouthRegional NewsWestern Cape
Paarl Gim makes a bold statement in emphatic victory over Affies
Paarl Gymnasium’s first rugby team is gathering steam in 2026. The Gimmies secured an emphatic 51–24 victory over the Afrikaanse Hoër Seunskool of Pretoria ... - Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Grey High SchoolJeppe High School for BoysMaritzburg CollegeMichaelhouse CollegeParktown Boys' High SchoolPretoria Boys High SchoolRegional NewsRondebosch Boys' High School
Pretoria Boys High School Celebrates 125 Years with the Easter Rugby Festival
Pretoria Boys High School will celebrate its 125th anniversary by hosting a spectacular Easter Rugby Festival on 4 and 6 April, bringing together some ... Paul Roos and Affies renew rivalry in early season King Price Derby Series clash
It may still be early in the season, but two of South Africa’s top school teams will already square off this Saturday. The Afrikaanse ...- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Bethlehem Voortrekker HoërskoolDurban High SchoolGrey CollegeHoër Landbouskool BolandHoërskool DuineveldHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool UpingtonHoërskool WaterkloofHoërskool WittebergHTS MiddelburgJeppe High School for BoysKing Edward VII SchoolMiddelburg Hoërskool (Karoo)Oakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighQueen's College Boys' High SchoolRondebosch Boys' High SchoolSelborne CollegeSouth African College High School (SACS)
King Price Derby Series to showcase the best that schoolboy rugby has to offer
The King Price Derby Series is set to elevate the passion, tradition, and rivalry of schoolboy rugby in 2026, delivering one of the most ... Afrikaanse Hoër Meisieskool se bergfietsspan maak geskiedenis
Afrikaanse Hoër Meisieskool se bergfietsspan het geskiedenis gemaak! Wenners in die damesafdeling Algehele kampioene (gemengde skole ingesluit) Vir die eerste keer ooit in die ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria bergfiets is nommer 1 in Gauteng
41 fietsryers het Saterdag aan die CycleLab Skolereeks te Steyn City deelgeneem. Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria beklee tans die nommer 1 posisie in Gauteng, ...Afrikaanse Hoër Seunskool atlete presteer in Nigerië
AFFIE-ATLETE PRESTEER IN NIGERIË. Emil Els (gr. 10) en Werner Gouws (matriek) het onlangs aan die o.18 en o.20 Afrika Kampioenskap in Nigerië deelgeneem. ...Afrikaanse Hoër Seunskool swemmer wen medaljes by Afrikaspele
AFFIE-SWEMMER WEN MEDALJES BY AFRIKASPELE. Christiaan Esterhuysen (gr. 12) van Afrikaanse Hoër Seunskool het Suid-Afrika by die onlangse AUSC Region 5 Youth Games in ...Afrikaanse Hoër Seunskool gholfspelers presteer by die Woodlands Junior Meesters
Na die 3de dag van die Woodlands Junior Meesters Gholftoernooi eindig Affies se Wit Swaaie in die 2de plek uit 14 skole, met ‘n ...Afrikaanse Hoër Seunskool rugbyuitslae
Die Witbulle se eerste wedstryd by die jaarlikse Wildeklawer-toernooi was ‘n titaniese stryd teen Paul Roos Gimnasium, in moeilike omstandighede. Uitslae teen Paul Roos: ...Afrikaanse Hoër Seunskool alumni ingesluit in die SA Opkomende Mans span
OUD-AFFIE IN SA OPKOMENDE MANS-SPAN. Baie geluk aan Dian Forrester (2018) wat by die SA Opkomende Mans-span, wat eersdaags na Bangladesj toer, ingesluit is.- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Grey High SchoolHoërskool Gimnasium PaarlOakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighPaul Roos Gimnasium
King Price Derby Series comes to a field near you
The King Price Derby Series is redefining schoolboy rugby, pitting schools that already boast a rich history on the field against legends still in-the-making. ... Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria leerders het aan die Wêreld Robotika Olimpiade deelgeneem
Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria leerders Quinn Pollard en Stean Visser, beide gr. 9, het onlangs in Izmir, Turkye, aan die internasionale finaal van die ...Vier Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria leerders is na afloop van die Khaya Majola Krieketweek vir die Northern Champions Cubs-span gekies
Vier Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria leerders is na afloop van die Khaya Majola Krieketweek vir die Northern Champions Cubs-span, wat 3-7 Januarie in Stellenbosch ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria-landloopmanne skitter aan die Gauteng-Noord Kampioenskap
Die Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria-landloopmanne het op 17 Augustus aan die Gauteng Noord Kampioenskap deelgeneem. Die seisoen het duidelik gedraai en die manne moes ...Afrikaanse Hoër Seunskool spog met junior gholfspanne
Twee junior spanne van Afrikaanse Hoër Seunskool het oor die naweek aan die Grey High Gholffees deelgeneem. Die toernooi het oor drie rondtes plaasgevind ...Afrikaanse Hoër Seunskool toneelgroep dring deur na die Semi-Finaal
Die toneelgroep het op 24 Julie aan die Aardklop PronkPodium-kompetisie by Die Wilgers-streek deelgeneem. Hulle het pas gehoor hulle dring deur na die semi-finaal ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Musikante beleef JHB Filharmoniese Orkes
Meer as 100 opgewonde musiek- en orkesleerlinge van Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria het Donderdag na Parktown gereis om die finale kleedrepetisie van die Johannesburgse ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria skaakspanne kraai koning in D4 Skaakliga
Vier skaakspanne het Saterdag, 3 Augustus aan die Tshwane Suid D4-Skaakliga Finaal deelgeneem. Die toernooi was oor vyf rondtes beslis. Die Affie-manne het uitstekend ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria fietsryspanne het aan die Menlo-Derby deelgeneem.
Die fietsryspanne het vandag aan die Menlo-Derby by die Grootfontien Fietspark deelgeneem. Die manne het uitstekend gery en slaag daarin om meeste afdelings in ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria neem deel aan die SA Skole finaal
Die Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria eerste span het Maandag en Dinsdag die skoolboeke opsy geskuif om op die Worcester Gholfbaan aan die SA Skole ...- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Gauteng PretoriaHoërskool WaterkloofPTA Central PTA SouthPTA EastRegional News
Affies’ dominance against cross town rivals Waterkloof continues
Affies’ dominance against cross town rivals Waterkloof continues with a 43-28 Victory in a Thrilling Sportsmans Warehouse Premier Interschools Derby on Saturday, 20th July ... Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Interskole teen Maritzburg College
Die Witbulle het die Affie-gemeenskap se senuwees aan flarde gehad, maar kon uiteindelik die knoop deurhaak met ‘n strafskop in die doodsnikke van die ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria oudleerder haal die Olimpiesespan
Quewin Nortjé (matriek 2021), wie oor die afgelope paar seisoene uitstaanspel vir die Blitzbokke gelewer het, is gekies om Suid-Afrika by die Olimpiese Spele ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria atleet is SA Tweekamp Kampioen
Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria atleet Divan de Vries, gr. 12, het oor die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse Tweekamp (duathlon) Kampioenskap, in die “sprint”-kategorie, ...Drie Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria rugbyspelers in SA Skole-spanne
Baie geluk aan Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria se Janco Purchase wat na afloop van die Craven Week vir ‘n tweede keer vir die SA ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria leerder as Agterspeler van Cravenweek aangewys
Baie geluk aan Janco Purchase, gr.12 leerder van Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria wie se uitstaanspel op senter by die Cravenweek sodanig was dat hy ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Atleet in SA o.20 span
Baie geluk aan veldatleet Hencu Lamberts, gr. 12 leerder van Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria, wat gekies is om Suid-Afrika by die o.20 Wêreld Kampioenskap ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria fietsryers presteer
Twee fietsryers van Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria, Henré Myburgh (gr. 12) en Reuben Spies (gr. 10), is uitgenooi om van 28 Junie tot 7 ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Rugbyspelers lei Bulle
9 Leerders van Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria is as kapteins en onderkapteine van die verskeie Bulls Skolespanne aangewys. Baie geluk, manne!Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria verwelkom nuwe Hoof van hokkie
Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria verwelkom mnr. Colin Mendoza wat aan die begin van die derde kwartaal as Hoof van Hokkie in die plek van ...Vasvrakompetisie tussen Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria en Grey het in Affies se guns verloop
Die vasvrakompetisie tussen Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria en Grey het in Affies se guns verloop. In die algemene afdeling het Affies se senior span ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria gholf speel Interskole teen Grey Kollege
Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria gholf speel Interskole teen Grey Kollege. Drie spanne met ses spelers elk het op Centurion Buiteklub oor 36 putjies gespeel. ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Interskole vs Grey Kollege
Die Witbulle het alles op die veld gelos in hul wedstryd teen Grey Kollege se eerste span, maar hulle was ongelukkig om in die ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria ATKV Nasionale Debatskompetisie
Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria lewer vyf van Gauteng se 10 spanne vir die finaal van die ATKV Nasionale Debatskompetisie op. In die halfeindronde van ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria debatspanne skop die eerste rondte goed af
Die Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria se debatspanne het aan die einde van April aan die eerste rondte van die ATKV-debatskompetisie deelgeneem. Nie minder nie ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria se Rooidasse raak moederharte aan in die Ooskerk
Die Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria se Rooidasse het deel van die Ooskerk se oggenddiens gevorm. Die manne het hul leuse gestand gedoen en harte ...Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria se eerste tafeltennisspan wen Hoërskool Zwartkop
Geluk aan die Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria se eerste tafeltennisspan wat Hoërskool Zwartkop gedurende verlede week met 19-11 geklop het.Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria skaakspelers presteer
Agt skaakspelers van Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria het Saterdag aan die D4-Distrik se Tshwane Suid Individuele Skaakkampioenskap deelgeneem. Die kompetisie het uit 5 rondtes ...- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)BloemfonteinBolandDurban and Durban NorthDurban High SchoolEast RandEastern CapeEastern Cape TownsFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaGlenwood High SchoolGrey CollegeHelderbergHelpmekaar KollegeHoër Landbouskool BolandHoër Landbouskool MarlowHoërskool DiamantveldHoërskool Dr EG JansenHoërskool FramesbyHoërskool GarsfonteinHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool MonumentHoërskool Nico MalanHoërskool OuteniquaHoërskool StellenbergJHB CentralKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalMaritzburg Christian SchoolMidlandsNorthern and Eastern Free StateNorthern CapeNorthern SuburbsOakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighPaul Roos GimnasiumPort Elizabeth and SurroundsPTA Central PTA SouthPTA EastRegional NewsSouthern CapeWaterkloof House Preparatory SchoolWelkom GimnasiumWestern Cape
Absa Wildeklawer 2024 rugby Fixtures – uitslae
Hier is die gewilde Absa Wildeklawer 2024 rugby Fixtures – uitslae vir dag 1 en 2: Die toernooi beklemtoon elke jaar die beste rugby ...








































