Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Atleet in SA o.20 span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan veldatleet Hencu Lamberts, gr. 12 leerder van Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria, wat gekies is om Suid-Afrika by die o.20 Wêreld Kampioenskap in Peru vanaf 27 Augustus tot 31 Augustus te verteenwoordig.
Ons beste wense vergesel jou!











