President Brand Primêre Skool atleet word ingesluit in die Vrystaat Landloopspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ané Jacobs leerder van President Brand Primêre Skool wat ingesluit is in die Vrystaat Landloopspan. Sy het Saterdag 6 September 2025 aan die SA Kampioenskappe in Middelburg deel.
![]()










