Afrikaanse Hoër Meisieskool hekkies atleet behaal vierde plek
ADVERTISEMENT
Matriek leerling Anje Nel was ingesluit in die finale Wêreld Junior Atletiekspan vir haar prestasie 400m hekkies. Die span het deelgeneem in Columbia by die Pascual Guerrero Stadium, Cali. Anje behaal ‘n vierde plek met ‘n persoonlike beste tyd van 57.47.
Anje Nel










