Laerskool Nelspruit
-
Laerskool Nelspruit Krokdag
35ste Krokodilletjie en Krokonelletjie mini rugby en -netbaldag ‘n REUSE sukses.Laerskool Nelspruit het weer die voorreg gehad om die gasheerskool vir die grootste samekoms ... -
Laerskool Nelspruit ATKV Applous Koorkompetisie
Nellies Se Stemme Skitter by ATKV-Applous – en Dít op Ons Eie Verhoog! Laerskool Nelspruit het op Dinsdag, 27 Mei, die ATKV-Applous Koorkompetisie vir ... -
Laerskool Nelspruit atlete presteer uitstekend
Laerskool Nelspruit was voorwaar bevoorreg om niks minder as sewe van die spesiale toekennings in te palm. Ruben Luus het die trofee vir die ... -
Laerskool Nelspruit Kaskardag 2025
Die langverwagte Kaskardag het die afgelope Vrydag plaasgevind by Laerskool Nelspruit. Elke Nellie het die kans gekry om kaskar te stoot, buiteband te rol ... -
Laerskool Nelspruit blink uit in Conquesta 2024
Laerskool Nelspruit blink uit in Conquesta 2024! Ons is trots om aan te kondig dat Laerskool Nelspruit in die Top 20 skole van die ... -
Laerskool Nelspruit rugbyspelers kry ‘n unike geleentheid om te leer en te groei
30 Pumas vs 130 Nellie Leeus: ‘n Unieke geleentheid om te leer en te groei. Dit is verseker die droom van baie jong seuns ... -
Laerskool Nelspruit Mpumalanga krieket superliga naaswenners en wenners
Laerskool Nelspruit Mpumalanga krieket superliga naaswenners en wenners. Mpumalanga 0.13 Superliga Kampioene 2024. Nellies se Genfin 0.13A-krieketspan het op sy beurt vir Laerskool Kragbron ... -
Laerskool Nelspruit vaar skitterend in die Mpumalanga
Die Mpumalanga finale van die laerskole gholfliga is Maandag, 28 Oktober in Evander gespeel. Ons Nellies het baie goed gespeel en dit is lekker ... -
Laerskool Nelspruit leerders swem in Mpumalanga Topskole 2024 gala
Ons is baie trots op ons Laerskool Nelspruit swemspan van 2024 wat uitstekend presteer het tydens die Topskole kampioenskappe wat die naweek by Penryn ... -
Laerskool Nelspruit kom te staan teen Laerskool Bergland in die jaarlikse Krieket”Derby”
Die Nellies se krieketspanne het hierdie week teen Laerskool Bergland te staan gekom in ons jaarlikse Krieket “Derby”. Congratulations to Mr. Breyl and Mr. ... -
Laerskool Nelspruit spog met twee Hokkiespanne wat as Mpumalanga Kampioene aangewys is
Laerskool Nelspruit 0.12A dogters is Mpumalanga kampioene vir 2024. Welgedaan aan Juf. Willine en Juf Zinske en hulle 0.12A Hokkiespan wat die naweek as ... -
Laerskool Nelspruit is Mpumalanga kampioene
Laerskool Nelspruit is Mpumalanga kampioene!! Laerskool Nelspruit se Xerox 0.13A seunshokkiespan is Saterdag gekroon as die Mpumalanga kampioene van 2024. During our first pool ... -
Laerskool Nelspruit spog met 32 inheemse boomspesies
Laerskool Nelspruit het die inisiatief geneem om ‘n projek te loots om al die inheemse bome wat op ons skoolterrein voorkom te begin benoem. ... -
Laerskool Nelspruit leerder maak haar stem dik op die wêreldverhoog
Anke Strydom (Gr. 5) leerder van Laerskool Nelspruit het die vakansie aan die Wêreldkampioenskappe vir die Uitvoerende Kunste in Longbeach, Los Angeles deelgeneem. Sy ... -
Laerskool Nelspruit Rugby sluit hul seisoen op hoogtepunt af
Laerskool Nelspruit Rugby sluit hul seisoen op hoogtepunt af. Hoërskool Ligbron het die afgelope naweek gasheer gespeel vir die finale rondte uitspeelwedstryde om te ... -
Laerskool Nelspruit seuns word gekies vir die Pumas o.12 Rugbyspanne
Baie geluk aan die volgende Laerskool Nelspruit 0.12 seuns wat gekies is vir die Pumas o.12 Rugbyspanne in 2024. PUMAS U12A Roelf Winterbach. Milan ... -
Laerskool Nelspruit vs Laerskool Bergland sportdag
Dankie aan ons gaste van Laerskool Bergland vir ‘n wonderlike dag van sport. Dankie ook vir die goeie gees waarin al die wedstryde plaasgevind ... -
LS Nelspruit atlete kwalifiseer het om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deel te neem
Veels geluk aan Laerskool Nelspruit se 7 atlete wat die afgelope naweek tydens die Mpumalanga kampioenskappe gekwalifiseer het om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe te ... -
BolandBreede ValleyCenturionEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHighveldJHB CentralKing Edward VII Preparatory SchoolKrugersdorp RoodepoortLaerskool BastionLaerskool ConstantiaparkLaerskool FairlandLaerskool GoedehoopLaerskool ImpalaLaerskool Louis LeipoldtLaerskool NelspruitLaerskool Pietersburg-OosLaerskool Selection ParkLaerskool TygerpoortLaerskool TzaneenLaerskool Van Riebeeckpark PrimaryLaerskool Van RiebeeckstrandLaerskool WonderboomLaerskool WynlandLimpopoLowveldMonument Primary SchoolMpumalangaNorthern SuburbsPaarl Boys' PrimaryPTA EastPTA NorthRegional NewsSouthern SuburbsWestern Cape
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 22 Maart-26 Maart : Hier is al die Laerskool spanne
Die Laerskole word verteenwoordig deur die volgende top rugbyskole: King Edward VII Preparatory School Laerskool Bastion o.13A- en B-rugbyspan is baie opgewonde om deel ... -
Laerskool Nelspruit atlete lewer skitter atletiek vertonings in die snikhete Laeveld-son
Die Laerskool Nelspruit atlete in die snikhete Laeveld-sonhet Saterdag tydens die Seymore, du Toit en Basson interhuis atletiekbyeenkoms gewys dat daar beslis vanjaar skitter ... -
Laerskool Nelspruit verwelkom nuwe Graad 1’s
Laerskool Nelspruit Graad 1 – Parabeen 2024! Nuwe gesiggies, nuwe skoolloopbaan! Laerskool Nelspruit verwelkom graag ons nuwe Graad 1s van 2024 KlasVan2035 CarpeDiem TrotsNellies ... -
Laerskool Nelspruit Swemspan Mpumalang Topskole Wenners 2023
Laerskool Nelspruit Swemspan is Mpumalang Topskole Wenners 2023. -
Laerskool Nelspruit in Hollywood Revue 2023
Die Nellies Revue van 2023. “Nellies in Hollywood” Daar is nie woorde om die ongelooflike produksie van Laerskool Nelspruit se Revue van 2023 te ... -
Laerskool Nelspruit seuns verteenwoordig Mpumalanga 7’s Rugby
Vier van Laerskool Nelspruit se seuns is gekies vir die 0.13’s Pumas, 7’s Rugbyspan van 202. James Williams, Jamie Doncaster, Naude Breytenbach en Wiaan ... -
Laerskool Nelspruit seuns verteenwoordig Mpumalanga 7s Rugby
Vier van Laerskool Nelspruit se seuns is gekies vir die 0.13’s Pumas, 7’s Rugbyspan . James Williams, Jamie Doncaster, Naude Breytenbach en Wiaan Grobler. ... -
Laerskool Nelspruit verteenwoordig Mpumalanga in Netbal
Ons is baie trots om bekend te maak dat twee van ons dogters, Laerskool Nelspruit by Mpumalanga Netbal gaan verteenwoordig in 2023. Die Nellies ... -
Laerskool Nelspruit maak geskiedenis op die rugbyveld
Nellies maak geskiedenis! Middelburg het die afgelope naweek gasheer gespeel vir die finale rondte uitspeelwedstryde om te bepaal wie die beste laerskool rugbyspanne in ... -
Laerskool Nelspruit rugby vs Bergland
Laerskool Nelspruit het uitstekende rugby teen Laerskool Bergland gespeel en onoorwonne uit die stryd getree. Baie geluk aan al die spanne. Die uitslae was ... -
Laerskool Nelspruit verteenwoordig Mpumalanga in Netbal
Ons is baie trots om bekend te maak dat twee van ons dogters, Laerskool Nelspruit by Mpumalanga Netbal gaan verteenwoordig in 2023. Die Nellies ... -
LS Nelspruit Mpumalanga o.13 Grootskole wenners 2022
Baie geluk aan Mnr. Krugel en Mnr. Van Niekerk en hul o.13A Aramex Nellies Krieketspan wat Donderdag as Mpumalanga o.13 Grootskole/Superliga kampioene gekroon is. ... -
LS Nelspruit Mpumalanga Topskole uitslae 2022
Laerskool Nelspruit wen Mpumalanga Topskole Swem 2022! Algehele Junior wenners 2022 Algehele Senior wenners 2022 Algehele Laerskool wenners 2022 Uitslae van Toekennings: Marno Bothma ... -
Laerskool Nelspruit akrobate lewer uitstekende resultate
Laerskool Nelspruit se akrobate het uitstekende resultate gelewer tydens die afgelope Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Ons is baie trots op julle, dankie dat julle ons skool ... -
Laerskool Nelspruit Landloop atlete haal Provinsiale span
Hiermee die Laerskool Nelspruit landloop atlete wat die provinsiale span gemaak het: Sheba Sithole Ava Oosthuizen Rebekah Braack Reinhardt Coetzee Henru Herbst Samuel Tryhou ... -
Laerskool Nelspruit uitblinkers
Baie geluk aan hierdie Laerskool Nelspruit seuns wat gekies is vir die onderskeidelike Mpumalanga Rugbyspanne vir 2022. 0.13A Pumas Cravenweek: Aldo van Jaarsveld 0.13B ... -
Nelspruit Primary School’s Cross Country Team
Nelspruit Primary School’s Cross Country Team. The following learners are all part of the Cross Country Team of 2022. Mr. Pienaar (co-ordinator) Destiny Ngomane ... -
Head Prefects of Nelspruit Primary School 2022
Head Prefects The following learners of Nelspruit Primary School have been chosen as the Head Prefects of 2022. Well done! Head boy – Rohan ... -
Nelspruit Primary School First Team Rugby
Rugby First Team Excellent Vuma Lekgomo Mekao Rhandzo Mabuqa Nhlamulo Phisane Ronald Shoko Harry Mthethwa Imraan Major Alande Molobane Nathi Thwala Lethu Mahlangu Awande ... -
Nelspruit Primary School Netball Teams
First Team Netball Nelspruit Primary is very proud to announce our First Team proudly sponsored by Chas Everitt. Naledi Nkoana Mika Sibuyi Lihle Mahlangu ... -
Nelspruit Primary School learners chosen for Provincial Hockey
Provincial Hockey team The following girls were chosen to be part of the U12 Mpumalanga Hockey team. Well done to these girls! Chantelle Hlatshwayo Rifumo ... -
Nelspruit Primary School Puma Rugby
Puma Rugby The following boys were chosen to be part of the rugby teams. Well done! Ukonana Sinugo – U12A Puma Team Alande Mokobane ...