Laerskool Nelspruit verwelkom nuwe Graad 1’s
ADVERTISEMENT
Laerskool Nelspruit Graad 1 – Parabeen 2024!
Nuwe gesiggies, nuwe skoolloopbaan! Laerskool Nelspruit verwelkom graag ons nuwe Graad 1s van 2024 KlasVan2035 CarpeDiem TrotsNellies Welkom ook aan ons nuwe ouers, mag u die reis saam met u kind en Laerskool Nelspruit geniet!
Die reis is in ‘n oogwink verby, neem baie fotos en koester herinneringe vir die toekoms.










