Laerskool Kathu
Laerskool Kathu redenaars behaal puik uitslae
Vyf lede van Laerskool Kathu se redenaarspan het Maandag 25 Mei deelgeneem aan die semi-finaal van Oppie Tong Af. Baie geluk met jul pragtige ...Kathu vs Seodin: Laerskool Kathu se A-seuns rugbyspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Kathu vs Seodin hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.13 A Ander A-spanne: ...Onderhoude–Laerskool Kathu Rugby Eerstespankaptein-Charlton Duimpies
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Kathu vs Seodin hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels met ...[Interview] Kathu Primary – First team netball captain – Bella Sebastian
Read the special edition for the Classic Clash between Kathu vs Seodin here. It’s packed with team photos, interviews, and all the action. We ...Netbal prestasie vir Laerskool Kathu
Baie geluk aan Laerskool Kathu leerder Carlea Bauermeister met haar uitstekende prestasie om die Robyne o.13-span te haal! Hierdie is ‘n besondere prestasie wat ...Laerskool Kathu netbalspanne presteer by die Menlopark Supertoernooi
Laerskool Kathu het vanaf 31 Maart tot 5 April aan die Menlopark Supertoernooi deelgeneem. Die spanne het uitstekend presteer in die 11 wedstryde wat ...Laerskool Kathu stel Redenaarspan vir 2026 bekend
Baie geluk aan die Redenaarspan van Laerskool Kathu vir 2026! Daar was uitdunne gehou. Baie geluk aan elkeen van die volgende leerders: Megan Leipoldt ...‘n Gelukkige sewe personeelkinders klok in by Laerskool Kathu
‘n Gelukkige sewe personeelkinders klok in by Laerskool Kathu. Hulle oë blink en hulle glimlagte is breed. Op Vrydag 16 Januarie het 7 van ...Laerskool Kathu Graad 3 Spesiale Toekennings
Laerskool Kathu het op Woensdag 12 November die jaarlikse Graad 3-toekenningseremonie gehou. Die volgende leerders het spesiale toekennings ontvang: Veelsydigste leerder Graad 3: Eli-Jana ...Laerskool Kathu se Graad 6 & 7 Spesiale Toekennings
Op Woensdag 5 November is die volgende spesiale toekennings uitgedeel tydens graad 6 en graad 7 se Toekenningseremonie by Laerskool Kathu: Sportvrou van die ...Laerskool Kathu se hoofleiers vir 2026 aangewys
Hoofleiers aangewys by Laerskool Kathu se Toekenningseremonie. Woensdag 5 November 2025 was ’n aand wat gekenmerk is deur die viering van ’n hele jaar ...Laerskool Kathu o.9A krieketspan wys hul staal in Pretoria
Red Royals onder 9 A wys hul staal in Pretoria! Laerskool Kathu se Red Royals onder 9 A het op Donderdag 16 Oktober, Pretoria ...Kathu Primary School U13A Cricket First Team Capping Ceremony
Kathu Primary U/13A First Team – Capping Ceremony. Kathu Primary proudly celebrated a special milestone – the capping ceremony of our U13A First Team. ...Laerskool Seodin motorfietsryers presteer uitstekend
Wian van den Berg en Katelynn Diederichs van Laerskool Seodin het op 23 Augustus 2025 deelgeneem aan die Upington “bike club” se 3de been ...Laerskool Kathu se hokkie maak skoonskip
Laerskool Kathu se hokkie maak skoonskip. Op Donderdag 11 September het die laaste hokkiewedstryde vir die seisoen klaargemaak en Laerskool Kathu het dit op ...Kathu Primary School Cross Country athletes perform excellent at the Northern Cape Provincial Championships
Cross-Country Kathu Primary : Northern Cape Provincial Championships Congratulations to our Kathu Primary Cross Country Athletes! Curro Kathu are incredibly proud of our learners ...Laerskool Kathu 1ste seunstennisspan gekroon as wenners van die Rising Star Provinsiale rondte
Seunspan gekroon as blinkste sterre by Rising Stars Die eerste seunstennisspan van Laerskool Kathu het op Saterdag 30 Augustus 2025 die Rising Star provinsiale ...Laerskool Kathu se Senior Spreekkore presteer uitmunted by kunstefeeste
Senior Spreekkore presteer uitmuntend by kunstefeeste. Hierdie kwartaal het Laerskool Kathu se spreekkore met groot sukses deelgeneem aan die Noord-Kaap Kunsfees as die Nasionale ...Laerskool Kathu se sokkerseuns het hope pret by eerste Wêreldbekersokkertoernooi
Sokkerseuns het hope pret by eerste Wêreldbekersokkertoernooi. Laerskool Kathu se sokkerseuns het voor die Sokkerwêreldbeker met groot opgewondenheid begin spekuleer oor wie as wenners ...Laerskool Kathu seunstennisspan bekroon as no. 1 in Noord-Kaap
Laerskool Kathu se o. 13 A-seunstennisspan is op Saterdag 30 Augustus by die Rising Star-toernooi in Upington bekroon as die no. 1-seunspan in die ...Laerskool Kathu Junior Koor verwerf die hoogste prestasie op deelname vlak
Baie geluk aan Laerskool Kathu junior koor! Ons is ongelooflik trots op ons Gr. 1-3-maats wat ‘n Junior Diploma verwerf het tydens die NEA ...Laerskool Kathu Graad 3-spreekkore presteer by die Nasionale Eisteddfod
Baie geluk aan die graad 3-groep van Laerskool Kathu. Wat ’n ongelooflike prestasie! Hierdie jaar het al agt Graad 3-registerklasse se onderwysers van Laerskool ...Laerskool Kathu leerders presteer by die Nastionale Eisteddfod
Baie geluk aan die Graad 3.2-klasgroep van Laerskool Kathu! Ons is ongelooflik trots op hulle puik djembe-tromuitvoering tydens die Nasionale Eisteddfod van Suid-Afrika (NEA). ...Akademiese sterre van Laerskool Kathu skitter by die Top 10-funksie
Baie geluk aan elke leerder van Laerskool Kathu wat ‘n sertifikaat by hulle Top 10-funksie ontvang het. Graad 4 1. Sarah Duvenhage 2. Philip ...Laerskool Kathu produksie behaal verskeie toekenings
Kalahari Toneelfees ’n ware viering van talent en passie. Hoendervleis en trane, maar ook toneelstukke wat jou laat skater het van die lag was ...Laerskool Kathu se junior koor blink uit by Noord-Kaap Kunstefees
Die junior koor van Laerskool Kathu het op 29 Augustus aan die Noord-Kaap Kunstefees in Kimberley deelgeneem en met trots die skool se naam ...Laerskool Kathu landloopatlete presteer
Laerskool Kathu verower 13 podiumplekke vanuit 7 ouderdomsgroepe (seuns en dogters) en 2 Rekords. Dit is dan 13 uit 42 moontlike plekke 31%. Welgedaan ...Laerskool Kathu skaakspelers presteer uitstekend
Op 26 Julie het Laerskool Kathu ‘n JTG-skaakstreekstoernooi aangebied waar 136 spelers regoor die streek deelgeneem het. Ons skaakspanspelers het baie goed gevaar: Alexander ...Laerskool Kathu leerders deur na die Nasionale rondte van Interskole Redenaars
Hulle kan baie praat. Hulle kan vinnig praat. Hulle is ook ráákpraters en gladde monde wat op hulle voete kan dink. Baie geluk aan ...Kathu Primary School learner selected for the U13 Netball Rubies team
Congratulations to Refemele Dipone from Kathu Primary. She was in the U/13 Netball Rubies team representing the Northern Cape, in the All Ages SASN ...Laerskool Kathu leerder behaal eerste plek in ATKV-redenaars
Eli-Jana van Zyl, ’n graad 3-leerder van Laerskool Kathu haar stem behoorlik dik gemaak tydens die provinsiale uitdunne by Voorbereidingskool Fanie Malan in Upington ...Laerskool Kathu leerders en afrigters neem deel aan die Van Druten-finals 2025
Laerskool Kathu is besonder trots op elkeen van die leerders en afrigters wat hierdie jaar aan die finale gaan deelneem. Laerskool Kathu speel dus ...Laerskool Kathu leerders het die VKB-rugbyspan gehaal
Die volgende Laerskool Kathu leerders het die VKB-rugbyspan gehaal: o.12: Keagan Bester Josh Smit Luka Smit Sithe Magadela Kagisho Moruri o.13: Resego Khailane Willmore ...Laerskool Kathu se tennisspelers beïndruk met goeie spangees
Laerskool Kathu se tennisspelers het van 22-27 April deelgeneem aan ’n tennistoernooi in Bethlehem. Die o. 11 A-seunspan het derde geëindig in die A-afdeling. ...Laerskool Kathu wen interskole teen Seodin
Laerskool Kathu wen interskole teen Seodin. Van 12-17 Mei het Laerskool Kathu teen Laerskool Seodin deelgeneem in verskeie sportsoorte en selfs debat en skaak. ...Laerskool Kathu gryp geesvangweek aan
Laerskool Kathu en Laerskool Seodin (Kuruman) ding hierdie week in verskeie sportsoorte teen mekaar mee vir interskole. Van debat, skaak en landloop tot by ...Laerskool Kathu se Junior koor sing ’n eerste plek los
Baie geluk aan die die junior koormaats (graad 2 en graad 3) van Laerskool Kathu wat op 8 Mei 2025 aan die distrikskompetisie deelgeneem ...Laerskool Kathu leerder op pad na skaaktoernooi
Die JTG-verteenwoordiger van skaak het vir ons goeie nuus gebring. Laerskool Kathu leerder Alexander van Niekerk is gekies om provinsiaal aan die JTG Interpro ...Kathu Primary learner shines like a ruby for the U13 Northern Cape Rubies netball team
Congratulations to Refemele Dipone who was chosen for the U13 Northern Cape Rubies netball team. Only 10 netball players are chosen from four districts ...Laerskool Kathu vier Wêreldboekedag
Op Vrydag 25 April het Laerskool Kathu deelgeneem aan Wêreldboekedag. Leerders kon soos hulle gunstelingboekkarakter aantrek of soos beroepslui ter viering van Werkersdag (1 ...








































