Redenaars prestasie vir Laerskool Courtrai
ADVERTISEMENT
Ons is baie trots op Logan van Wyk wat uitstekend presteer het en deurgedring het na die semi-finale van die ATKV-redenaarskompetisie. Hierdie besondere prestasie getuig van harde werk, selfvertroue en uitstekende redenaarsvaardighede.
Baie geluk, Logan — ons wens jou alle sterkte toe vir die volgende rondte!
![]()









