Tag: Redenaars
-
Laerskool Durbanville redenaars deur na ATKV semi-finale rondte
Hierdie leerders van Laerskool Durbanville het op Saterdag, 7 Mei aan die eerste ronde van die ATKV redenaarskompetisie deelgeneem en deurgedring na die semi-finale rondte. Dit ... -
Primêre Skool Jordania redenaars haal Radikaal streeksfinaal
Hierdie Primêre Skool Jordania-leerders is almal deur na Radikaal se streeksfinale! Baie geluk! Carla-Mae v/d Merwe Milé Bezuidenhout Leoné van Niekerk Annabel Bezuidenhout Luan Strydom Aneldi ... -
Laerskool Truida Kestell sprekers deur na Oppie Tong af finaal
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell sprekers wat na die nasionale finaal van OPPIE TONG AF deurdring. Dit sal van 13-15 Oktober by Leriba ... -
Primêre Skool Jordania redenaars deur na 2de rondte van die ATKV kompetisie
Baie geluk aan die volgende Jorrie-redenaars, Milé Bezuidenhout, Heiken Venter en Hèléne Claasen wat deurgedring het na die 2de rondte van die ATKV se Redenaarskompetisie. Sterkte ... -
Bethlehem Voortrekker leerders deur na Oppie Tong Af finaal
Jana Grobbelaar, Susan Bender, Liam-Loyd Doman het deurgedring na die finale rondte van die Oppie Tong Af redenaarskompetisie wat van 13 tot 15 Oktober in Gauteng ... -
30 Hoërskool Witteberg redenaars deur na ATKV halfeindrondte
30 Hoërskool Witteberg redenaars deur na halfeindrondte van die ATKV-redenaarskompetisie Hoërskool Witteberg spog met 30 redenaars wat deur dring na die halfeindrondte van die ATKV-Redenaarskompetisie. Die ... -
Hoërskool Ermelo redenaars hou naam hoog by ATKV-uitdunne
Hoërskool Ermelo redenaars hou naam hoog by ATKV-uitdunne. Tydens die eerste ronde van die ATKV-Redenaars se Mpumalanga-streeksuitdunne wat te Hoërskool Ermelo aangebied is, het EHS se ... -
Laerskool Westwood redenaars presteer
Laerskool Westwood se Junior en Senior redenaars wat aan die Con Spirito Redenaars kompetisie vanaf 27 tot 29 April deelgeneem het . Hulle het puik prestasies ... -
Bethlehem Voortrekker Hoërskool Oppie Tong Af aanlyn prestasies
Van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het tussen 20-25 April 2022 aanlyn aan die Oppie Tong Af Redenaarskompetisie deelgeneem en die volgende uitslae verwerf: Jana Grobbelaar ... -
Hoërskool Hoopstad Oppie Tong Af redenaars uitslae
Hoërskool Hoopstad Oppie Tong Af redenaars uitslae! Baie geluk aan die volgende leerders wat deelgeneem en puik presteer het: Lize-Beth van Huyssteen: A Eloneé Bosch: A+ ... -
Uitstekende uitslae vir Bethlehem Voortrekker redenaars
Van Bethlehem Voortrekker se leerders het tussen 20-25 April 2022 aanlyn aan die Oppie Tong Af Redenaarskompetisie deelgeneem en die volgende uitslae verwerf: Jana Grobbelaar (gr ... -
Hoërskool Jim Fouché se voorbereide en onvoorbereide-redenaars uitslae
Só bek moet jem kry! Hoërskool Jim Fouché se voorbereide en onvoorbereide-redenaars het vanaf 21 – 25 April aan die Oppie Tong kompetisie deelgenaam en JF ... -
Hoërskool Witteberg leerders presteer aan Radikale Redenaarsfees
Die volgende Hoërskool Witteberg leerders het op die 14e Maart aan die Radikale Redenaarsfees deelgeneem en sal in dhul onderskeie kategorieë aan die streeksfinaal deelneem. “Die ... -
3 Primêre Skool Jordania leerders deur na Radikale Redenaars Nasionaal
Hierdie 3 Primêre Skool Jordania leerders het deelgeneem aan die Radikale Redenaars en deur-gedring na die streeksfinaal en ook direk deurgedring na Nasionaal. Dié geleentheid sal ... -
Hoërskool Volksrust redenaars trap diep spore in harte
Terwyl almal lekker langnaweek hou het die gladde bekkies van Volkies ure se vermaak verskaf met hul briljante redenaars vernuf. Volkies se redenaars het op Donderdag 14 ... -
Laerskool Truida Kestell redenaars skitter op die podium
Laerskool Truida Kestell redenaars skitter op die podium. Baie geluk aan die volgende sprekers wat vir die provinsiale rondte kwalifiseer. Baie geluk aan die volgende wenners ... -
Laerskool Westwood redenaars laat hul toesprake tel
Laerskool Westwood redenaars laat hul toesprake tel: Ons leerders het die week 6-9 April aan die ATKV redenaars kompetisie deelgeneem. Baie geluk aan elkeen. Julle maak ... -
Hoërskool Jim Fouchè redenaars praat ‘n praat wat saak maak
Hoërskool Jim Fouchè praat ‘n praat wat saak maak! 17 Leerders van Hoërskool Jim Fouché het aan die Radikale Redenaars deelgeneem en het op ‘n besonderse ... -
Bethlehem Voortrekker redenaars praat raak
Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders het weer hierdie jaar uitstekend gevaar in die Radikale Redenaarskompetisie. Baie van ons leerders het deurgedring na die streeksfinaal, ons is egter ... -
HS Merensky praters wen VERITAS
Die Veritas Spanredenaarskompetisie word elke jaar in samewerking met Veritas Rekenmeesters by Hoërskool Pietersburg aangebied. Gesoute beoordelaars weeg die verskeie skolespanne teen mekaar op, waarna waardevolle ... -
HS Dundee redenaars neem deel aan EG Jansen kompetisie in Amanzimtoti
Daar is niks mooier as die waarheid wat uitkom as jy jouself in jou eie taal uiting kan gee nie. Ons moedertaal en ‘huistaal’ is die ... -
Hoërskool Richardsbaai maak skoonskip by EG Jansen Redenaars
Hoërskool Richardsbaai maak skoonskip by EG Jansen Redenaars!!!Baie geluk aan ons Senior en Junior Redenaarspanne wat stof in die oë van die hele NATAL geskop het. ... -
Laerskool Durbanville Redenaarsaand 2022 wenners
Laerskool Durbanville het op Woensdag, 16 Maart hul jaarlikse interne redenaarskompetisie aangebied. 29 sprekers van Graad 4 – 7 het aan die kompetisie deelgeneem. Die sprekers ... -
Hoërskool Zwartkop redenaarspanne praat in Drie Skole stryd
Hoërskool Centurion is die stigter en gasheer van vanjaar se Drie Skole Redenaarskompetisie wat op 2 Maart plaasgevind het. Hierdie kompetisie fokus op onvoorbereide spanredenaars waartydens ... -
Hoërskool Richardsbaai maak skoonskip by EG Jansen Redenaars!
Baie geluk aan Hoërskool Richardsbaai se Senior en Junior Redenaarspanne wat stof in die oë van die hele NATAL geskop het. Baie GELUK aan Ewald Futcher ... -
Parys Primêre Skool ATKV-Redenaars 2022
Parys Primêre Skool ATKV-Redenaars 2022. Die Leerders gaan in April 2022 aan die ATKV-Redenaars se eerste uitdunrondte deelneem. * Karisa Nortman is afwesig * -
Laerskool Bosveld interne Redenaarsaand 2022
Laerskool Bosveld interne Redenaarsaand het op Woensdag 23 Februarie 2022 plaasgevind. Die bekkige Bossies het ons beïndruk met hulle oulike toesprake. Ons admireer julle outjies, julle ... -
LS Goedehoop Super 12 Redenaars is slaggereed vir die kompetisie
Baie sterkte aan Laerskool Goedehoop se redenaars wat Vrydag, 4 Maart 2022 en Saterdag, 5 Maart 2022 aan die Super 12 Redenaars te Laerskool Stephanus Roos, ... -
Laerskool Randhart Prestigeaand Redenaars Wenners en Naaswenners
Laerskool Randhart wil graag hul Prestigeaand Redenaars Wenners en Naaswenners geluk wens met die lewering van hul skitter toesprake. Hartlik geluk aan al die redenaars met ... -
Hoërskool Dinamika interne junior en senior redenaars 2022
Hoërskool Dinamika interne junior en senior redenaars 2022. Baie geluk aan die wenners van ons interne senior redenaars (gr 10 – 12): 1ste plek: Clara Binedell ... -
Primêre Skool Jordania Interne Redenaarsuitslae
Tydens Primêre Skool Jordania se Interne Redenaars wat op Woensdag, 23 Februarie 2022 gehou is, het die volgende leerders onderskeidelik 1ste, 2de en 3de plekke behaal ... -
Eerste uitdun vir Hoërskool Merensky praters
Hoërskool Merensky se redenaarsprogram is in volle swang met die ATKV Interne Rondte wat op 2 en 3 Februarie beslis is. Buitebeoordelaars, mee. Simoné Smalberger en ... -
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman spog met Graad R redenaars
Laerskool Generaal Hendrik Schoeman Graad R maats kan sowaar ook spog met goeie redenaars! En sien sommer uit na toekomstige toesprake deur hierdie vlymskerp praters. Mieke ... -
Laerskool Kathu redenaars presteer
Die redenaars finaal was ‘n spoggerige aangeleentheid wat gesorg het vir naelbytende vermaak. Die wenners uit al drie groepe wat gedurende die jaar teen mekaar meegeding ... -
Hoërskool Hopefield Laerskool Redenaars presteer by Topolino
Hoërskool Hopefield se Laerskool Redenaars was reg vir Topolino Privaatskool na ‘n lekker roomys en draai by die see…Baie Geluk aan Kara Huysamen wat aangewys is ... -
Hoërskool Witteberg leerder presteer by die Podiumpret e-finaal
Simoné Venter, ‘n graad 9-leerder van Witteberg Hoërskool, het aan die Podiumpret e-finaal deelgeneem en eerste plekke behaal in haar graadafdeling vir Redenaars: voorbereid en onvoorbereid. -
LS Stulting leerders presteer by die Nasionale Radikale Redenaars kompetisie
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Stulting wat uitstekend by die Radikale Redenaars se Nasionale kompetisie die volgende plekke behaal het: Elandré van ... -
HS Ermelo leerders presteer by die Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie finaal
Oppie-Tong-Af Finaal: Errie behaal ‘n 1ste plek Die jaarlikse Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie se nasionale finaal het vanjaar aanlyn plaasgevind van 14-21 Oktober. Hoërskool Ermelo is dankbaar en ... -
Paul Roos Gimnasium redenaars laat die tonge klap
Paul Roos Gimnasium het vanjaar 12 leerders gehad wat aan die jaarlikse Podiumpret-redenaarskompetisie deelgeneem het en het uitstekend gevaar. Pellatt Smith het sy redenaarskategorie gewen en ...