Free State
New Horizon College Annual Fun Day a huge success
The New Horizon College Annual Fun Day, held on 28 May 2026, was a day filled with excitement, laughter, and unforgettable memories for learners ...Laerskool Truida Kestell leerders presteer uitstekend in Nautilus Wiskunde
Baie geluk aan Luther Nel en Elizabeth van Staden van Laerskool Truida Kestell met hul uitstekende prestasies in die Nautilus Wiskunde-kompetisie. Elizabeth het ‘n ...Stoei prestasie vir Primêre Skool Naudeville
Primêre Skool Naudeville leerders Jan-Phillip du Plessis en Hayden Seider het Saterdag, 30 Mei deelgeneem aan die SAWF Greco Roman National Championship en uitstekend ...Spelkampioene maak Laerskool Truida Kestell trots
Baie geluk aan die leerlinge van Laerskool Truida Kestell wat deurgedring het om aan die WOW Spelfees-streekuitdunne deel te neem, wat op 5 Augustus ...Truida Kestell Primary School Biathle results
Congratulations to the learners of Truida Kestell Primary School Emma Wessels , Janco Köhler ,Johnathan Matthew who competed at the Free State Champs Biathlé ...President Brand Primêre Skool se hoofleiers vir 2026
Baie geluk aan President Brand Primêre Skool se hoofleiers vir 2026! Hoofseun: Jovan Robberts Hoofdogter: Johané Venter Onderhoofseun: Eben Roets Onderhoofdogter: Mia Erasmus Mag ...Hoërskool Sentraal ruiter skitter aan die Western Mounted Games
Hoërskool Sentraal ruiter, Zanné Steyn, het met haar perd Imperial Crusade aan die Western Mounted Games in Bloemfontein deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. Sy ...Sekondêre Meisieskool Oranje is trots op hul baanbrekers
Baanbrekers! Elf Sekondêre Meisieskool Oranje leerders het, sover vasgestel kon word, vanjaar die heel 1ste OMS-leerders geword om as netbalskeidsregters in wedstryde op te ...Bethlehem Voortrekker swemmer skitter in opewater swem
Bethlehem Voortrekker swemmer Leah van Rensburg het die afgelope naweek aan die Oceans 8 charity opewater swem in Durban deelgeneem . Sy het baie ...Goudveld-Hoërskool danser presteer
Baie geluk aan Marniese van Wyk, wat die naweek deelgeneem het aan die DTMA Free State Provincials in Bloemfontein by die Wynand Mouton teater! ...Welkom-Gimnasium is die derby-wenners vir 2026
Baie geluk aan elke speler, afrigter en ouer! Welkom-Gimnasium weet hierdie was baie opoffering en harde werk. Dankie aan ons Skepper vir talente en ...Welkom Gim vs Goudveld: Welkom-Gimnasium se A-rugbyspanne
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. o.19ALejweleputswa-netbalspan prestasie vir Welkom-Gimnasium
Baie geluk aan ons netbalspelers wat vir die verskeie Lejweleputswa-spanne gekies is!Julle harde werk en toewyding maak Welkom-Gimnasium trots. Sterkte met die Vrystaatproewe op ...Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Netbal Eerstespankaptein-Michelle van der Westhuizen
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Onderhoude–Welkom-Gimnasium Netbal Eerstespankaptein-Hayley Wedderspoon
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Hokkiedogters Eerstespankaptein-Carla de Jonge
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Onderhoude–Welkom-Gimnasium Hokkiedogters Eerstespankaptein-Willizè Watt
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Hokkie Eerstespankaptein- Juah Jansen van Rensburg
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...[Interview] Welkom Gimnasium – First team boys hockey captain – Louis Steenkamp
Read the special edition for the Classic Clash between Welkom Gim vs Goudveld here. It’s packed with team photos, interviews, and all the action. ...Amazing hockey achievement from Grey College
Congratulations to the Grey College 53 players as well as the coaches who have been selected for Southern Free State Provincial teams! We are ...Grey College Primary Squash Winter League results
Here are Grey College Primary’s Squash Winter League results: League 6: 5 May 2026 Grey 6 vs Bobbiespark Grey lost 8-10 “A tight 10–8…lessons ...Onderhoude–Goudveld-Hoërskool Rugby Eerstespankaptein Tian Harmse
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Onderhoude–Welkom-Gimnasium Rugby Eerstespankaptein-Reagen Krige
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Welkom Gim vs Goudveld hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Ons gesels ...Netbal prestasie vir Goudveld-Hoërskool
Baie geluk aan ons 15 netbalmeisies met hul insluiting in die onderskeie Lejweleputswa-spanne! Julle harde werk, toewyding en passie vir die spel het beslis ...Harmonie Primary School teacher appointed as lead trainer in coding and robotics
Congratulations to Mr Sangweni, our very own robotics genius, on being selected as the Lead Teacher Trainer for Robotics in Lejweleputswa and the Free ...Laerskool Truida Kestell redenaars dring deur na die Semi-finaal
Laerskool Truida Kestell ATKV-Redenaars Eerste Rondte Uitslae. Baie geluk aan die volgende sprekers wat deurgedring het na die semi-finaal wat op 22 Mei by ...President Brand Primêr leerder ontvang Vrystaat-klere vir veerpyltjie
Baie geluk aan Mandri Kruger (Graad 7) wat die afgelope naweek haar Vrystaat-klere vir veerpyltjie ontvang het. Sy gaan in Julie aan die Suid-Afrikaanse ...Bethlehem Voortrekker skut skiet skitter skote
Bethlehem Voortrekker skut Leibrandt het aan die IPSC National Championships Level 3 in Polokwane deelgeneem waar meer as 300 skuts van regoor Suid-Afrika meegeding ...Karate achievement from Eunice High School
Congratulations, Lutendo, on your outstanding achievements! Your hard work, dedication, and perseverance have truly paid off, and we are incredibly proud of all that ...Harmonie Primary School learner shine with Northern Free State Hockey Selection
Harmonie Primary School congratulate hockey player Charlotte Parman who is selected for the Northern Free State Hockey Team. We are very proud of you ...Harmonie Primary School Green Flag Status
Harmonie Primary School is proud to be working towards achieving Green Flag Status through the Eco-Schools programme. This important initiative reflects the school’s commitment ...Primêre Skool Jordania leerders is gekies vir die Vrystaat Biathle Span
Die volgende leerders van Primêre Skool Jordania is gekies vir die Vrystaat biathle span: Marcus Fourie, Anja Cronje, Mihan Botha. Die leerders gaan die ...- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)BloemfonteinGauteng PretoriaGrey CollegePTA Central PTA SouthRegional News
Grey College travels to Pretoria for showdown with Affies in King Price Derby Series
The King Price Derby Series will be showcasing the best of what South African schoolboy rugby has to offer once again this Saturday. One ... Harmonie Primary School coaches has been chosen as selectors for the Netball trials
Congratulations to Harmonie Primary School very own Coaches for being chosen as selectors for the Lejweleputswa Netball trails. We are so proud of you. ...Hoërskool Trio redenaars laat die tonge klap
Baie geluk aan die volgende twee leerders van Hoërskool Trio . Hulle dring deur na die semifinale ronde van die redenaars, wat 22 Mei ...Primêre Skool Jordania tennisspelers vaar puik tydens die Limodo Tennistoernooi
Primêre Skool Jordania o.11 tennisspelers het Jordania se naam hoog gehou tydens die Limodo Spar Tennistoernooi. Die leerders het Jordania met trots verteenwoordig. Dit ...Primêre Skool Jordania tennis nuus
Lize-Mari leerder van Primêre Skool Jordania het die afgelope naweek aan die Noord Kaap TSA Mini Tennis Toernooi deelgeneem en behaal ‘n 4de plek ...Grey College look to keep building momentum at home against Boishaai
Grey College will be looking to build on its recent form as they face Paarl Boys’ High at home in a King Price Derby ...Excitement bolds of music and celebrations at Grey College Primary School
Grey College Primary School Junior Choir and Senior Choir had an incredible rehearsal at the Sand du Plessis Theatre for the production – Hope ...Primêre Skool Naudeville redenaars skitter deur na ATKV Semi-Finaal
Baie geluk aan Hanno van Jaarsveld, Elle-Anne Roper en Lenique Loggenberg leerders van Primêre Skool Naudeville wat deur is na die semi-finale rondte van ...









































