Home›Regional News›Free State›Bloemfontein›Hoërskool Sentraal ruiter skitter aan die Western Mounted Games
Hoërskool Sentraal ruiter skitter aan die Western Mounted Games
ADVERTISEMENT
Hoërskool Sentraal ruiter, Zanné Steyn, het met haar perd Imperial Crusade aan die Western Mounted Games in Bloemfontein deelgeneem en uitstekende prestasies behaal.
Sy het eerste plekke verower in Barrel Race, Fig 8 Stake, Keyhole, Poles 1 en Speed Ball, en is ook as die algehele wenner aangewys. Baie geluk aan Zanné met hierdie besonderse prestasie!
![]()
TagsRuiterkuns
Related articles More from author
Morgenzon Landbou Akademie ruiter presteer
22nd June 2022By Karien FransLaer Volkskool Ruiter presteer
15th February 2023By Karien FransLaerskool Oranje-Noord leerder en haar perd behaal ‘n eerste plek in SA
21st November 2023By Karien FransHoërskool Ben Vorster ruiter presteer
21st September 2023By Karien FransLaerskool Vastrap ruiterkunsspan verwerf ‘n algehele tweede plek
11th November 2025










