Welkom Gimnasium
Welkom Gimnasium hockey players selected for various Northern Free State Hockey teams
Congratulations to Welkom Gimnasium’s outstanding hockey players on their selection to the various Northern Free State Hockey teams! We are incredibly proud of your ...Welkom Gimnasium rugbyspeler geniet sy toer na Abu Dhabi
Welkom Gimnasium leerder Bul Rademeyer was gekies om aan die internasionale World School Festival in Abu Dhabi deel te neem. Hierdie prestigeryke rugbytoernooi het ...Welkom Gimnasium Prysuitdeling 2025
Welkom Gimnasium Prysuitdeling 2025. Met groot trots erken ons die leerders wat tydens ons prysuitdeling met spesiale toekennings vereer is.Welkom Gimnasium se Hoofleiers vir 2026
Baie geluk aan Welkom Gimnasium se Hoofleiers vir 2026!Welkom Gimnasium stoeier ontvang provinsiale toekenning
Welkom Gimnasium leerder 𝐂𝐉 𝐒𝐰𝐚𝐫𝐭 het tydens die Vrystaat-provinsie se prysuitdeling die volgende toekennings vir stoei ontvang: Beker vir die Beste o. 15 Stoeier ...Welkom Gimnasium dansers skitter in Bloemfontein
Welkom Gimnasium dansers Candice Kleynhans-Bellringer, Demi Daniels en Thlalefo Moathlodi, het 21-23 November, aan die “South African Freestyle en Disco Dans Kampioenskappe” deelgeneem in ...Welkom Gimnasium leerder ontvang prestige-toekenning
Ivan Graaff het ’n prestige-toekenning ontvang as algehele wenner vir veelsydigheid en prestasie in ’n wiskundekompetisie. Dit is tydens ’n spoggeleentheid in Bloemfontein oorhandig ...Welkom Gimnasium chess players win their league
Well done to Welkom Gimnasium talented u.18 Girls & u.18 Boys chess players for winning their league! Your hard work, strategy, and determination have ...Welkom Gimnasium se Sewes Rugbyspan presteer
Welkom Gimnasium eindig 5de uit 20 spanne by die PUK Prestige Champion of Champions-toernooi in Potchefstroom! ’n Puik prestasie – ons is trots op ...Welkom Gimnasium Chess players excel
Welkom Gimnasium girls u/18 team finished an impressive 2nd place and our boys team secured 4th place at the Free State Top Schools Tournament!Welkom Gimnasium swemmers presteer by die Pelicans Gala
Welkom Gimnasium Swemmers het deelgeneem aan die Pelicans Gala in Bloemfontein op 26 & 27 September 2025. Al het dit onophoudelik gereën … het ...Hiermee Welkom Gimnasium perdry uitslae
Jan-Thomas Bezuidenhout leerder van Welkom Gimnasium en sy perd, Elegant Lady, het op 7 & 8 Junie 2025 deelgeneem aan die SANESA Q4 te ...3 Hokkiespelers van Welkom Gimnasium is in die Nederlandspan
Baie geluk aan ons drie hokkiespelers van Welkom Gimnasium , Anke Brits, Carike du Toit en Keira Naidu wat ingesluit is in die O.14 ...Welkom Gymnasium learner participated at the All out War Tournament
Congratulations to Gofaone Sebati lesrner of Welkom Gymnasium ! She participated at the All Out War Tournament, held on Saturday, 31 May in Potchefstroom. ...Goudveld-Hoërskool vs Welkom Gimnasium: Hier is Welkom Gimnasium se A dogtershokkiespelers
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Hier is ...Goudveld-Hoërskool vs Welkom Gimnasium: Hier is Welkom Gimnasium se A netbalspelers
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Hier is ...Goudveld-Hoërskool vs Welkom Gimnasium: Hier is Welkom Gimnasium se seuns A rugbyspelers
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. Hier is ...[Onderhoud] Welkom Gimnasium Eerstespan Hokkieseunskaptein – Lorenzo Sardinha
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Welkom Gimnasium Eerstespan Hokkiedogterskaptein – Tamsin Parsons
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Welkom Gimnasium- Eerstespan Rugbykaptein – Diederik Beuken
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...[Onderhoud] Welkom Gimnasium- Eerstespan Netbalkaptein – Hayley Wedderspoon
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Goudveld-Hoërskool en Welkom Gimnasium hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie. AWSUM het ...Welkom Gymnasium boasts with their cheerleaders
Congratulations to Welkom Gymnasium Cheerleaders! They participated in a FDDCMSA competition in Bloemfontein today. They received 2x GOLD and 1x SILVER medals. They also ...Welkom Gimnasium kies hul rugbyspanne
Baie geluk aan al die rugbyspelers wat tot Welkom Gimnasium se 1ste en 2de XV rugbyspanne gekies is. Sterkte met die seisoen wat voorlê.Welkom Gimnasium Matriek Klas van 2024 uitslae
Hartlik geluk aan die Welkom Gimnasium Matriek Klas van 2024.Welkom Gimnasium 2024 Prysuitdeling
Welkom Gimnasium 2024 Prysuitdeling. Baie geluk aan die leerders wat met die hoogste prestasies vir 2024 beloon is:Welkom Gymnasium tennis players represented Northern Free State
We are very proud of our Welkom Gymnasium tennis players! They represented Northern Free State at the triangular tournament between North, East and South ...Welkom Gimnasium leerders word gekies vir die Lejweleputswa krieketspanne
Welkom Gimnasium is baie trots op die volgende Gimmies wat gekies is vir hul onderskeie Lejweleputswa krieketspanne.Welkom Gymnasium puplic speaker did very well in the Language and Heritage Festival
After two tough days and three different speeches, Nyakallo Mbongo achieved third place in public speaking at the Language and Heritage Festival. This achievement ...Welkom Gymnasium are the winners of the Seven Tournament at High School Heidelberg
Welkom Gymnasium are the winners of the Seven Tournament at High School Heidelberg! Gym won Leeuwenhof 53-0 Zayo Rhino Academy 28-14 Hugenote 33-5 Public ...Dance achievement for Welkom Gymnasium
Candice Kleynhans-Bellringer and Tlhalefo Moathlodi participated in the SADTA Provincial Freestyle Dance Championships, as well as the Cheetah Dance & Disco Championships in Bloemfontein. ...Welkom Gymnasium learners that participated in the Goudveld Kunstefees
We had 3 Welkom Gymnasium learners that participated in the Goudveld Kunstefees for Drama. We are very proud to announce their stunning results: Seabelo ...Welkom Gimnasium netbal wen drie uit vyf ligas
Welkom Gimnasium netbal wen drie uit vyf ligas en is top twee in al vyf ligas.- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)BloemfonteinBolandDurban and Durban NorthDurban High SchoolEast RandEastern CapeEastern Cape TownsFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaGlenwood High SchoolGrey CollegeHelderbergHelpmekaar KollegeHoër Landbouskool BolandHoër Landbouskool MarlowHoërskool DiamantveldHoërskool Dr EG JansenHoërskool FramesbyHoërskool GarsfonteinHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool MonumentHoërskool Nico MalanHoërskool OuteniquaHoërskool StellenbergJHB CentralKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalMaritzburg Christian SchoolMidlandsNorthern and Eastern Free StateNorthern CapeNorthern SuburbsOakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighPaul Roos GimnasiumPort Elizabeth and SurroundsPTA Central PTA SouthPTA EastRegional NewsSouthern CapeWaterkloof House Preparatory SchoolWelkom GimnasiumWestern Cape
Absa Wildeklawer 2024 rugby Fixtures – uitslae
Hier is die gewilde Absa Wildeklawer 2024 rugby Fixtures – uitslae vir dag 1 en 2: Die toernooi beklemtoon elke jaar die beste rugby ... - Bethlehem Voortrekker HoërskoolBloemfonteinBolandBreede ValleyFree StateGrey CollegeHelderbergHoërskool DuineveldHoërskool DurbanvilleHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool StellenbergHTS DrostdyNorthern and Eastern Free StateNorthern CapeNorthern SuburbsOakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighPaul Roos GimnasiumRegional NewsSouthern CapeWelkom GimnasiumWestern Cape
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 22 Maart-26 Maart : Hier is al die spanne van die Suide
Die Suide word verteenwoordig deur die volgende top rugby hoërskole. Paarl Boys’ High School Bethlehem Voortrekker Hoërskool Hoërskool Duineveld Grey College Hoërskool Durbanville Hoërskool ... Noord-Suid Rugbytoernooi: Welkom Gimnasium se o.19 spanne wat speel
Hier is Welkom Gimnasium se 1ste en 2de Rugbyspanne: Eerste Rugbyspan: Tweede Rugbyspan: Read the special newspaper edition for the 2024 NMI Toyota Rugby ...Welkom Gimnasium Matriekuitslae 2023
Welkom Gimnasium is trots op elke leerder met die puik Matriekuitslae vir 2023. Baie geluk! 7 Onderskeidings Miguel Sardinha 93.59 % Ahmmad Mohammed ...Welkom Gimnasium prysuitdeling wenners 2023
Baie geluk aan ons wenner van die Kultuur-trofee vir 2023: Kayla Landman. Jy het hard gewerk Kayla en is voorwaar ‘n leier op vele ...Welkom Gimnasium Hoofleiers 2024
Hiermee Welkom Gimnasium se Hoofleiers vir 2024. Baie geluk en sterkte vir jul jaar wat voorlê! Hoofseun: Jayden Auld Hoofdogter: Talitha v Sittert Onder-hoofseun: ...Welkom Gimnasium is super trots op hul opvoeder
Welkom Gimnasium is super trots op Juf Helené Rossouw! Sy was aangewys as Solidariteit se Nasionale Onderwyser van die Jaar 2023! Baie dankie Juffrou ...Welkom Gimnasium se swemmers blink uit
Baie geluk aan Welkom Gimnasium se swemmers! Hulle het deelgeneem aan die Kovsie Sprint gala wat gehou was by die UOVS se swembad op ...








































