Helpmekaar Kollege
-
Helpmekaar Kollege leerder kry goud by die Wêreld Afloskampioenskappe
Baie geluk aan Leendert Koekemoer, gr. 12-leerder van Helpmekaar Kollege wat deel was van die aflosspan wat goud in die 4x400m gewen het by ... -
Helpmekaar Kollege o.15 Netbalspan wen goud by Gauteng-kampioenskappe
Die 0.15-netbalspan van Helpmekaar Kollege wen goud by die Gauteng-kampioenskappe en is deur na die SA-kampioenskappe. -
Helmekaar Kollege leerder verwerf haar Nasionale kleure vir skyfskiet
Baie geluk aan Emma Bornman (gr. 12) van Helpmekaar Kollege wat haar nasionale kleure vir skyfskiet verwerf het. Welgedaan Emma dit is ‘n uitmuntende ... -
Helpmekaar Kollege wen vir die negende keer in ʼn ry die Super-Interatletiekbyeenkoms
Helpmekaar Kollege, wen vir die negende keer in ʼn ry die Super-Interatletiekbyeenkoms. Helpmekaar se eerste krieketspan wen die Johnny Waite-kriekettoernooi. -
Helpmekaar Kollege Klas van 2024 Top Matrieks
Helpmekaar Kollege Klas van 2024, bou voort op die honderd persent slaagsyfer. Die kandidate en hul ouers en passievolle onderwysers, kan verseker baie trots ... -
Helpmekaar Kollege Prestige Toekennings 2024
Helpmekaar Kollege Prestige Toekennings 2024. -
-
Helpmekaar Kollege slimkoppe spel hul pad oop na Stellenbosch
Helpmekaar Kollege slimkoppe spel hul pad oop na Stellenbosch: Ses van ons leerders is uitgenooi om aan die nasionale spelfees in Kaapstad deel te ... -
Helpmekaar Kollege Boogskut word gekies as Toernooikampioen
Toernooikampioen twee jaar in ‘n ry: Helpmekaar Kollege boogskut Ruben Teunissen (Gr. 12) het die afgelope vakansie aan die AGA African Championships in Namibië ... -
Helpmekaar Kollege krieketspelers presteer
Seuns Krieket: Die JHB-Suidspanne is onlangs aangewys en daar is ’n klomp Helpmekaar Kollege spelers tot hierdie spanne verkies. Hulle eersdaags aan die Gautengproewe ... -
Top Toneelspeler op die Helpmekaar Kollege
𝐓𝐨𝐩 𝐭𝐨𝐧𝐞𝐞𝐥𝐬𝐩𝐞𝐥𝐞𝐫 𝐨𝐩 𝐇𝐞𝐥𝐩𝐢𝐞-𝐛𝐨𝐝𝐞𝐦 Helpmekaar Kollege leerder Blyde Schoeman is as 𝐥𝐚𝐧𝐝𝐬𝐰𝐲𝐞 𝐰𝐞𝐧𝐧𝐞𝐫 van die Proscenium Toneelspelkompetisie aangewys. -
Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)BloemfonteinBolandDurban and Durban NorthDurban High SchoolEast RandEastern CapeEastern Cape TownsFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaGlenwood High SchoolGrey CollegeHelderbergHelpmekaar KollegeHoër Landbouskool BolandHoër Landbouskool MarlowHoërskool DiamantveldHoërskool Dr EG JansenHoërskool FramesbyHoërskool GarsfonteinHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool MonumentHoërskool Nico MalanHoërskool OuteniquaHoërskool StellenbergJHB CentralKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalMaritzburg Christian SchoolMidlandsNorthern and Eastern Free StateNorthern CapeNorthern SuburbsOakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighPaul Roos GimnasiumPort Elizabeth and SurroundsPTA Central PTA SouthPTA EastRegional NewsSouthern CapeWaterkloof House Preparatory SchoolWelkom GimnasiumWestern Cape
Absa Wildeklawer 2024 rugby Fixtures – uitslae
Hier is die gewilde Absa Wildeklawer 2024 rugby Fixtures – uitslae vir dag 1 en 2: Die toernooi beklemtoon elke jaar die beste rugby ... -
Die Hoërskool MenloparkDie Hoërskool WagposEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelpmekaar KollegeHighveldHoër Volkskool HeidelbergHoërskool Dr EG JansenHoërskool ErmeloHoërskool GarsfonteinHoërskool Marais Viljoen High SchoolHoërskool MonumentHoërskool NelspruitHoërskool NoordheuwelHoërskool Oos-MootHoërskool Piet RetiefHoërskool PietersburgHoërskool RandburgHoërskool RustenburgHoërskool WaterkloofHoërskool WesvaliaJHB CentralJHB EastJHB SouthKrugersdorp RoodepoortLigbron Academy of TechnologyLimpopoLowveldMpumalangaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsPotchefstroom GimnasiumPTA EastPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surrounds
SDC Noordvaal Cup promises even more excitement in 2024
The SDC Noordvaal Cup 2024 season kicked off in March with Group 1’s matches starting on the 20th of April and promises to provide ... -
Noord-Suid Rugbytoernooi: Helpmekaar Kollege se o.19 spanne wat speel
Hier is Helpmekaar Kollege se spanne. Eerste Rugbyspan: Tweede Rugbyspan: Read the special newspaper edition for the 2024 NMI Toyota Rugby Tournament online – ... -
Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Die Hoërskool MenloparkGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelpmekaar KollegeHoërskool Dr EG JansenHoërskool GarsfonteinHoërskool NelspruitHoërskool NoordheuwelHoërskool WaterkloofJeppe High School for BoysJHB CentralKing Edward VII Preparatory SchoolKrugersdorp RoodepoortLowveldMpumalangaPretoria Boys High SchoolPTA Central PTA SouthPTA EastRegional News
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 22 Maart- 26 Maart : Hier is al die spanne van die Noorde
Die Noorde word verteenwoordig deur die volgende top rugby hoërskole: Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Hoërskool Dr EG Jansen Helpmekaar Kollege Hoërskool Garsfontein Die Hoërskool ... -
Helpmekaar Kollege matriek 2023 Toppresteerders
Baie geluk aan die Matriekklas van 2023. Helpmekaar Kollege is trots op elkeen van julle! 221 kandidate 100% slaagsyfer 98% toelating tot graadstudie 805 ... -
Helpmekaar Kollege se Prestige Toekennings vir 2023
Helpmekaar Kollege se Prestige Toekennings vir 2023: -
Helpmekaar Kollege leerders presteer nasionaal
Die volgende Helpmekaar Kollege leerders het Nasionaal presteer: Tennis: Nasionale span wat deelneem aan World Transplant Games Rugby: Nasionaal Netbal: Provinsiaal Netbal: Nasionaal; ... -
Helpmekaar Kollege is trots op hul sport en kultuur uitblinkers
Helpmekaar Kollege se leerders het geskitter in hul afsonderlike talente of dit nou sport of kultuur was, en die resultate spreek vanself. Helpmekaar Kollege ... -
Helpmekaar Kollege redenaars is gereed vir die ATKV-redenaarsfinale
Baie geluk aan die volgende Helpmekaar Kollege redenaars wat deurgedring het na die finale rondte van die gesogte ATKV redenaarskompetisie wat op 17 en ... -
Helpmekaar Kollege het die meeste meisies in Gauteng-netbal
Ons is trots om aan te kondig dat Helpmekaar Kollege hierdie jaar die rekordgetal dogters, van al die skole, in die Gauteng-span het. Baie ... -
Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)BloemfonteinDie Hoërskool MenloparkDurban and Durban NorthDurban High SchoolEast RandFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaGrey CollegeHelpmekaar KollegeHoërskool Dr EG JansenHoërskool GarsfonteinHoërskool MonumentHoërskool NelspruitHoërskool NoordheuwelJeppe High School for BoysJHB CentralKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalLowveldMpumalangaPTA Central PTA SouthPTA EastRegional News
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 31Maart-4 April: Hier is al die spanne van die Noorde
Die Noorde word verteenwoordig deur die volgende top rugby hoërskole: Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier. Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria Durban High ... -
Helpmekaar Kollege wen vir die sewende keer Superinterhoër A-bond
Helpmekaar Kollege wen vir die sewende keer Superinterhoër se A-bond. Ons maak geskiedenis deur die eerste skool te wees wat dit vier jaar in ... -
Die o.16-krieketspan van Helpmekaar Kollege maak geskiedenis
Die o.16-krieketspan van Helpmekaar Kollege het geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer die Johnny Waite-toernooi te wen. Hulle het in die eindstryd teen ... -
Helpmekaar Kollege swemnuus
Nico Arangies ʼn gr. 8-leerder aan Helpmekaar Kollege is verkies tot die Sentraal Gauteng-swemspan en gaan in Maart aan die Junior Nasionale Kampioenskappe in ... -
Afrikaanse Hoër MeisieskoolAfrikaanse Hoër Seunskool (Affies)BolandCurro HazeldeanDie Hoërskool MenloparkGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelpmekaar KollegeHoërskool Gimnasium PaarlJHB CentralPaarl Boys' HighPTA Central PTA SouthPTA EastRegional NewsWestern Cape
Hat-trick for Menlopark High School at Curro Podium Athletics meeting
High School athletics superstars are nursing sore legs and achy arms today, after treating spectators to an enthralling inaugural Curro Podium Athletics Meeting at ... -
Afrikaanse Hoër MeisieskoolAfrikaanse Hoër Seunskool (Affies)BolandCurro HazeldeanDie Hoërskool MenloparkGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelpmekaar KollegeHoërskool Gimnasium PaarlJHB CentralPaarl Boys' HighPTA Central PTA SouthPTA EastRegional NewsWestern Cape
Pilditch Stadium venue for one of SA’s biggest schools athletics events
Pilditch Stadium venue for one of SA’s biggest schools athletics events. It’s here! The most prestigious High School athletics event in Southern Africa, the ... -
Helpmekaar Kollege Top Matrieks
Al 244 matrieks aan Helpmekaar Kollege het met matriekvrystelling geslaag en spog met ’n gemiddeld van drie onderskeidings per leerder. Altesaam 197 matrieks het ... -
-
Helpmekaar Kollege maak my ‘n miljoener deelnemers vaar uitstekend
Helpmekaar Kollege leerders Reinhardt de Wet (gr 11) en Mia Ludik (gr 10) is beide in die Top 5 van Maak my ʼn Miljoener-kompetisie. ... -
HMK leerders aangewys as wenners van Nasionale Interskole Redenaarsliga
Helpmekaar Kollege Graad 8-redenaars (Metisspan) wat vandag aangewys is as die wenners van die Nasionale Interskole Redenaarsliga. -
Helpmekaar Kollege leerder aangewys as nuwe Afrika-kampioen in Kickboxing
Vian Singleton, Gr.11-leerder van Helpmekaar Kollege, is die nuwe Afrika-kampioen in Kickboxing, nadat hy goud wen by die Africa Continental Championship. -
Helpmekaar Kollege Landloop atlete hou uit
Helpmekaar Kollege Landloop atlete hou uit. Jayde Rosslee, graad 12_leerder van Helpmekaar Kollege het as wenner van die Noordvaal-finaal, in die Senior Seuns-afdeling, geëindig. ... -
Helpmekaar Kollege netbal laat elke doel tel
Helpmekaar Kollege netbal laat elke doel tel. Die o.14A-netbalspan behaal ’n tweede plek by die SA netbalkampioenskappe. Die o.15’s behaal ’n derde plek by ... -
CenturionEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelpmekaar KollegeHighveldHoërskool Hugenote SpringsHoërskool NoordheuwelHoërskool ZwartkopHTS WitbankJHB CentralKrugersdorp RoodepoortMpumalangaRegional News
FAK Allegretto tienertoneelwenner bekroon in Voortrekkermonument Senotaafsaal
FAK Allegretto tienertoneelwenner bekroon in Voortrekkermonument Senotaafsaal Die FAK (Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge) Allegretto Toneelfees het uiteindelik na sy finale ronde wat gister in ... -
Helpmekaar Kollege raap al die toekennings op
𝙃𝙚𝙡𝙥𝙢𝙚𝙠𝙖𝙖𝙧 𝙧𝙖𝙖𝙥 𝙖𝙡 𝙙𝙞𝙚 𝙩𝙤𝙚𝙠𝙚𝙣𝙣𝙞𝙣𝙜𝙨 𝙤𝙥! Ons tienertonele het gisteraand by die FAK Allegretto Toneelfees se finaal, skoonskip gemaak toe hulle met die volgende ... -
Helpmekaar Kollege kultuur uitblinker
Helpmekaar Kollege kultuur uitblinker. Die jaarlikse nasionale toneelkompetisie lok dramaleerders van regoor die land. Vanjaar het 9 Helpies die meeste nóg deurgedring na die ... -
Helpmekaar Kollege se sport uitblinkers vir kwartaal 2
Hiermee Helpmekaar Kollege se sport uitblinkers vir kwartaal 2. Stoei Jesse van Baalen (Gr. 11), Terence Esterhuizen (Gr. 10) en Johnny Esterhuizen (Gr. 9) ... -
Noord-Suid Rugbytoernooi: AWSUM gesels met Helpmekaar Kollege se Afrigter
Hoor wat sê die afrigter JJ Pienaar van Helpmekaar Kollege wat die naweek aan die Noord-Suid rugbytoernooi gaan deelneem. Wat kan die skool en ... -
Noord-Suid Rugbytoernooi: Helpmekaar Kollege se o.19 spanne wat speel
Hiermee Helpmekaar Kollege se o.19 A en B Noord-Suid Rugbygroep. o.19A o.19B