Helpmekaar Kollege leerder kry goud by die Wêreld Afloskampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Leendert Koekemoer, gr. 12-leerder van Helpmekaar Kollege wat deel was van die aflosspan wat goud in die 4x400m gewen het by die Wêreld Afloskampioenskappe.










