Hoërskool Diamantveld
Hoërskool Diamantveld Top 10 Akademiese presteerders van kwartaal 1
Hoërskool Diamantveld is ongelooflik trots op ons leerders se harde werk en toewyding. Baie geluk aan die Top 10 presteerders van elke graad! GRAAD ...Hoërskool Diamantveld hokkiespelers maak hul merk by die SOSC 2026
Hoërskool Diamantveld het hul merk gemaak by SOSC 2026 met uitstaande prestasies reg oor die bord! Die o.19 seuns en o.16 dogters was onoorwonne, ...Hoërskool Diamantveld eindig 4de tydens die SA Tweekamp Kampioenskappe
Hoërskool Diamantveld eindig 4de in Suid-Afrika tydens tweekamp kampioenskappe. Die volgende atlete het uitstekende prestasies gelewer die afgelope naweek: Lehane Lategan – 6de uit ...Hoërskool Diamantveld atlete presteer uitstekend by die Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms
Die volgende atlete van Hoërskool Diamantveld, wat deel was van die Frances Baard-span, het onlangs aan die Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms deelgeneem en uitstekende prestasies gelewer. ...Hoërskool Diamantveld netbaluitslae
Baie geluk aan Hoërskool Diamantveld se netbalspanne wat aan die OMS Aandliga deelgeneem het en puik uitslae behaal het: 25–26 Februarie 2026: O/14 A ...Hoërskool Diamantveld se tweekamp-atlete oorheers by die Griekwas SA’s kwalifiserende byeenkoms
Hoërskool Diamantveld se tweekamp-atlete het onlangs aan die Griekwas SA’s kwalifiserende byeenkoms deelgeneem en uitstekende uitslae behaal. Ons atlete het nie net individueel uitgeblink ...Hoërskool Diamantveld kies VRL vir 2026
Baie geluk aan al Hoërskool Diamantveld se leerders wat verkies is tot die VRL. Leierskap is nie ’n titel nie, maar ’n verantwoordelikheid, om ...Hoërskool Diamantveld o.15A krieketspan presteer in die Paarl
O.15A-krieketspan klop topskool tydens HJS Paarl Krieketfees. Baie geluk aan Hoërskool Diamantvld o.15A-krieketspan wat Boland Landbou se o.15A-span met 44 lopies verslaan het in ...’n Goue Hart Agter die Pienk Truie van Hoërskool Diamantveld
Hoërskool Diamantveld is ongelooflik trots op hulle 1ste rugbyspan wat vanjaar nie net op die veld uitgestaan het nie, maar ook ’n reuseverskil buite ...Hoërskool Diamantveld Prysuitdeling 2025
Ons het die voorreg gehad om uitnemendheid by Hoërskool Diamantveld te vier tydens ons jaarlikse prysuitdeling. Baie geluk aan al ons leerders wat vir ...Hoërskool Diamantveld krieketspelers gekies vir provinsiale spanne
Baie geluk aan die volgende spelers van Hoërskool Diamantveld wat gekies is om die Noord-Kaap op provinsiale vlak te verteenwoordig: O/19 – Khaya Majola-week ...Uitstekende kuns by Hoërskool Diamantveld
UITSTEKENDE KUNS by DIAMANTVELD! Hoërskool Diamantveld is ongelooflik trots op Lonwabo Siyonzana en Savannah Ahjum, wie se pragtige matriek-kunswerke 15 Oktober by die William ...Hoërskool Diamantveld rugbyspeler deel van die SA 7s Groep
FRANKLIN DEEL VAN SA SEWES-GROEP! Hoërskool Diamantveld is ongelooflik trots om aan te kondig dat Franklin Stevens deel uitmaak van ’n groep van 21 ...Hoërskool Diamantveld leerders skitter aan die MADDFest
Hoërskool Diamantveld leerder aan die Visual Arts-afdeling van die jaarlikse MADDFest by CBC deelgeneem en ’n diamanttoekenning met ’n puik 95% verwerf! Mieke was ...Hoërskool Diamantveld rugbyspeler behaal die Elite Player Development-groep
Hoërskool Diamantveld wil graag vir Franklin Stevens gelukwens met sy insluiting in die Elite Player Development-groep. Hierdie groep, wat vroeër jare as die Green ...HS Diamantveld 7’s-span skitter aan die NWU Champion of Champions-toernooi
Hoërskool Diamantveld sewespan het aan die NWU Champion of Champions-toernooi in Potchefstroom deelgeneem.Die span het uitstekend gevaar en geëindig in die 6de plek uit ...Hoërskool Diamantveld se Koor presteer by Maddfest
Baie geluk aan Hoërskool Diamantveld se koor wat ’n puik 90% behaal het tydens die jaarlikse Maddfest, aangebied deur CBC.Hoërskool Diamantveld leerder presteer uitstekend by die ASA Landloop
Mieke blink uit by ASA Landloop. Hoërskool Diamantveld is baie trots op Mieke Smit wat in Mpumalanga deelgeneem het aan die ASA Landloop Kampioenskappe! ...Hoërskool Diamantveld rugbyspanne presteer in die Kovsieliga
RUGBY – KOVSIE SEMI-FINALE. Baie geluk aan Hoërskool Diamantveld se Eerstespan en o/15-span wat in Bloemfontein oorwinnings behaal het. Die Eerstespan het teen Hoërskool ...Hoërskool Diamantveld leerders presteer tydens die Engelse Olimpiade
Die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld het aan die Engelse Olimpiade deelgeneem en die uitslae is soos volg: Anika van der Merwe – Silwer ...Hoërskool Diamantveld tennisspanne presteer uitstekend
Die seuns- en dogterstennisspanne van Hoërskool Diamantveld het gedurende die naweek aan die jaarlikse Marilie Moolman Tennistoernooi in Cradock deelgeneem. Hierdie toernooi is een ...Diamantveld High School Theater shines in Bloemfontein
DHS Theater shines in Bloemfontein! Diamantveld’s two plays participated in the ATKV Teenertoneel in Bloemfontein this past week and achieved excellent results. Love in ...Hoërskool Diamantveld landlaapatlete presteer
Die volgende atlete van Hoërskool Diamantveld het op Saterdag, 2 Augustus, aan die AGW-kampioenskappe deelgeneem. Die uitslae is soos volg: Anika van der Merwe ...Hoërskool Diamantveld leerder gekroon as kampioen van die Sishen Junior Ope
Baie geluk aan Pieter Terblanche van Hoërskool Diamantveld, wat die afgelope naweek aan die Sishen Junior Ope deelgeneem het en as kampioen aangewys is. ...Hoërskool Diamantveld leerder presteer puik tydens die SA o.19 Pluimbaltoernooi
Dubbel die trots! Baie geluk aan Lourens Scheffer van Hoërskool Diamantveld wat tydens die Suid-Afrikaanse o/19 Pluimbaltoernooi in Kaapstad nie een nie, maar twee ...Hoërskool Diamantveld onderwyseres presteer
ATKV-Digiskryf is ’n nasionale kompetisie wat jaarliks aangebied word. Skrywers van regoor Suid-Afrika kan inskryf en hul werk met die beoordelaars deel. Die wenners ...Hoërskool Diamantveld leerders gekies vir die Noord-Kaap pluimbalspan
Baie geluk aan die volgende spelers wat gekies is om die Noord-Kaap te verteenwoordig by die SA o.19-toernooi en Kerr-beker: Dogters: Anika van der ...Hoërskool Diamantveld spog met Provinsiale afrigters
Baie geluk aan die volgende personeel wat deel sal gevorm het van Griekwas se afrigtingkorps gedurende die vakansie. Ons weet dat julle ’n waardevolle ...Hoërskool Diamantveld karatekas ontvang hul Nasionale kleure
Baie geluk aan Richelle Loots en Elizma du Plessis van Hoërskool Diamantveld wat die Noord-Kaap verteenwoordig het by die Suid-Afrikaanse Nasionale JKA Karate-toernooi. Richelle ...Hoërskool Diamantveld netbalspelers gekies vir Provinsiale spanne
Wat ’n ongelooflike prestasie! Hoërskool Diamantveld is baie trots om aan te kondig dat 18 van ons talentvolle netbalspelers vanjaar gekies is vir provinsiale ...Voorwoord Hoërskool Diamantveld teen Hoërskool Noord-Kaap
Vandag vier ons nie net interskole nie, ons vier tradisie , trots en ‘n tydlose mededinging tussen twee van Kimberley se mees gewaardeerde skole. ...[Onderhoud] Diamantveld- Eerstespan Hokkiedogterskaptein – Miné Auret
AWSUM het die geleentheid gehad om met Miné Auret, Eerstespan Hokkiedogterskaptein van Diamantveld te praat oor hul voorbereiding, sterkpunte en vooruitsigte vir die seisoen.. ...[Onderhoud] Diamantveld- Eerste seunshokkie kaptein – Lourens Scheffer
AWSUM het die geleentheid gehad om met Lourens Scheffer, seunshokkiekaptein van Hoërskool Diamantveld te praat oor hul voorbereiding, sterkpunte en vooruisigte vir die seisoen.. ...[Onderhoud] Diamantveld- Eerstespan netbalkaptein – Klarissa Taljaard
AWSUM het die geleentheid gehad om met Klarissa Taljaard, netbalkaptein van Hoërskool Diamantveld te praat oor hul voorbereiding, sterkpunte en vooruisigte vir die seisoen.. ...[Onderhoud] Philip Molnár: o.19A rugby-afrigter van Hoërskool Diamantveld
AWSUM het gesels met die Hoërskool Diamantveld eerstepan rugby-afrigter Philip Molnár. Lees wat die toeskouers Saterdag kan verwag: Wat kan die skool en ouers ...[Onderhoud] HS Diamantveld – Eerstespan Rugbykapteins – Enrique Boshoff en Jonathan Harding
Dubbele leiding een span- AWSUM gesels met beide van Hoërskool Diamantveld se eerstespan-kapteins: Hoërskool Diamantveld Rugbykapteins: Enrique Boshoff (Gr. 8) & Jonathan Harding (Gr. ...HS Diamantveld redenaars dring deur na die Streeks finaal
Redenaarskompetisie Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld wat deurgedring het na die streeksfinaal vir Afrikaans Huistaal: Graad 11: – JD Möller ...Redenaars van Hoërskool Diamantveld dring deur na die Finaal
Baie geluk aan Danika Meyer en JD Möller wat gekies is om aan die Baie geluk aan Danika Meyer en JD Möller wat gekies ...Hoërskool Diamantveld Radikale Redenaars uitslae
Hoërskool Diamantveld redenaars het die afgelope week hul menings oor verskeie onderwerpe op uitmuntende wyse verwoord. Baie geluk aan die volgende leerders wat uitstekende ...Hoërskool Diamantveld redenaars laat die tonge klap
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld wat puik uitslae behaal het: – Zimri De Wet – Motiverend A+ – Zimri ...








































