Hoërskool Diamantveld netbalspelers gekies vir Provinsiale spanne
ADVERTISEMENT
Wat ’n ongelooflike prestasie! Hoërskool Diamantveld is baie trots om aan te kondig dat 18 van ons talentvolle netbalspelers vanjaar gekies is vir provinsiale spanne! Baie geluk aan die volgende dogters wat ingesluit is in die Noord-Kaap Diamante-spanne:
O/14
- Mila Strydom
- Iné du Plessis
- Lané Kruis
- Danri Liversage
- Stephany Greyling
O/15
- Nellmarie Hanekom
- Shanté Erasmus
- Liané Prinsloo
- Arin Cloete
- Mieke Steyn
- Hazel Hutchison
O/16
- Micke Muller
- Carli van Niekerk
- Minet Cilliers
- Mieke Smal
O/17
- Lené de Jongh
- Lize Wiid
- Wilma Laban
Baie geluk aan elke dogter! Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir die spel is iets om op trots te wees. Julle laat Diamantveld se naam skitter! Hou aan droom, glo en presteer! Ons is ongelooflik trots op julle!













