HS Diamantveld redenaars dring deur na die Streeks finaal
ADVERTISEMENT
Redenaarskompetisie
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld wat deurgedring het na die streeksfinaal vir Afrikaans Huistaal:
Graad 11:
– JD Möller
– Jordan-Leigh Jacobs
Graad 12:
– Danika Meyer
– Milan Le Grange
Verder wens ons ook die volgende leerders geluk wat deurgedring het na die nasionale finaal:
– Kaylin Kruger – English Additional Language
– Addison Haasbroek – Tweetalig
– Danelle Delport – Lees Prosa / Reading Prose
Baie geluk aan elke leerder.










