Redenaars van Hoërskool Diamantveld dring deur na die Finaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Danika Meyer en JD Möller wat gekies is om aan die Baie geluk aan Danika Meyer en JD Möller wat gekies is om aan die nasionale finaal van Oppie Tong Af deel te neem! Hierdie spoggeleentheid vind op 18 Oktober 2025 in Centurion plaas – ons is ongelooflik trots op julle!
van Oppie Tong Af deel te neem! Hierdie spoggeleentheid vind op 18 Oktober 2025 in Centurion plaas – ons is ongelooflik trots op julle!










