Die Hoerskool Menlopark koor aangewys as die beste gemengde koor in Pretoria
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Menlopark koor is aangewys as die beste gemengde koor in Pretoria en ontvang ‘n A++ by die Pretoria Eisteddfod. Dit is waarlik ‘n voorreg om hierdie uitsonderlike musikale Menlo-familie in aksie te beleef! Dankie vir die toewyding en wonderlike sang. Die hartsnare is geroer! Baie geluk!










