Laerskool Totius leerders slaag hul Tygerberg Kinderkoor oudisies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Totius leerdersEmmabelle Woodward (agter), Esmé van Niekerk, Alina Robbertze (middel) en Zanique Grobler (voor) wat die eerste rondte oudisies vir die Tygerberg Kinderkoor geslaag het. Hulle word nou opgeneem in ‘n oefenkoor en weer na ‘n tydperk getoets. Ons is trots op julle!










