‘n Gulde geleentheid vir die Laerskool Eikestad kore
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Eikestad Akkerkoor en Eikekoor was uitgenooi op Sondag, 30 April om by die ATKV Suidoosterfees gala aand in die Artscape teater op te tree. Die kore ontvang ‘n gulde geleenthede om in ‘n wêreldklasteater op te tree. Hulle beleef die binnewerke en agter die skerms van ‘n teater.












