KYK: Hoërskool Swartland koor bekoor Noord- en Moedergemeente se Pinksterdiens
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland se koor het by die Noord- en Moedergemeente se Pinksterdiens by die Noord-kerk opgetree. Dankie aan me Van Staden vir haar harde werk, sowel as Dawn Lubbe vir die video.









