Hoërskool Swartland leerders in rondte 2 van die Toepassings Tegnologie Rekenaar Olimpiade
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Swartland leerders wat deurgedring het na rondte 2 van die Toepassings Tegnologie Rekenaar Olimpiade 2023.
- Paul Jordaan
- Mirné Relihan
- Cyle Daniels
- Zoë Ferreira
- Cobus Steyn
- Benjamin Jacobs
- Johan Jurgens
- Eduard Mostert
- Jana Steyn
- Martin Ras
- Jessie Thompson
- Thomas van Wyk
- De Wet Visser
Hulle neem komende Donderdag, 25 Mei 2023, deel aan rondte 2. Baie sterkte aan die leerders.










